LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Riviera Hotel | LekkeSlaap
+46

Riviera Hotel

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 59 resensies vir Riviera Hotel
Netheid
3.6/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.4/5
Bennie d - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Bennie d
Gesin met tieners

Kamers wat veronderstel was om elke dag gediens te word, word egter net gediens soos en wanneer hulle lus het.

Ontvangspersoneel is onbeskof. Pre-paid krag was klaar en ons het vanaf 23h00 tot 08h45 sonder krag gesit. Toiletpapier en skottelgoedseep voorsiening pateties, dit is maar beter om dit self te voorsien. Eenheid se teëls lig en kan beslis oorgedoen word. Sitkamerbanke deurgesit en vuil. Hierdie is beslis nie 4-ster-akkommodasie nie. Ons was baie teleurgesteld.

Ben J - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben J
Enkelreisiger

Baie aangenaam.

Was vriendelik ontvang en baie behulpsaam.

Natalie E - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie E
Saam met vriende

Lovely time spent, comfortable rooms. Friends stayed in room 24. Plumbing not 100%. Smell coming from toilet, basin and shower. Restaurant meal very good, value for money.

Enjoyable stay. Would visit there again.

Charlene R - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Pragtige uitsig oor die lagoon en see.

Hans F - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hans F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dit was baie lekker. Skoon, en goed ontvangs.

Anja F - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja F
Gesin met klein kinders

Bitter lekker

Baie lekker! Stapafstand van waar mens wil wees. Baie netjies en skoon. Baie vriendelike personeel.

Natalee S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
0/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
0/5
Natalee S

Baie teleurgestel in die hotel.

Eers het hulle net rekord gehad van een kamer en nie twee nie. Ligte in ons gang het net een aand gewerk. Moes my ouers wat in hulle 70s is help met my selfoon vir beligting. Op die advertensie was daar gesê daar is 'n restaurant, maar daar was nooit gesê hulle sluit 19:00 in die aand nie. Kamer nooit skoongemaak nie - nie eers opsie gegee nie. Een kamer se bad was nog vuil na die vorige mense wat daar gebly het (badring). In die aand was daar niemand op diens om probleme by aan te meld nie. Dit wat ons gekry het was nie die geld werd nie. Hulle is nie 4-ster Nie. Hulle het net sport en KykNet TV-kanaal gehad.

Gerhardt V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhardt V
Gesin met tieners

Ons kuier was baie lekker.

Ek was baie teleurgesteld omdat ons volgens advertensie geboek het vir self-catering en Riviera het bespreking ontvang vir hotel suite. Baie Dankie aan Riviera. Hulle het vir ons 'n plan beraam en kon ons die volgende dag skuif na self-catering eenheid.

Johann S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johann S
Saam met vriende

Gemiddeld.

Ongelukkig is hulle kamers oud en kort 'n opgradering.

Hester H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Hester H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë. Maar nie eens 'n mes of 'n vurk nie!

Geen vullisdrommetjie in badkamer. Geen yskassie. Nie eens 'n bord of 'n mes nie. Was in Starboard Unit 5. Wasbakkraan maak ongelooflike geraas. Net koue kraan werk by wasbak. Stortdeur se panele is almal los. Prys sluit nie eens ontbyt in nie!

Sanet L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sanet L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker, maar dink kamers kort bietjie opdatering.

Pragtige ligging, mooiste uitsig oor die rivier.

Zelda L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda L
Enkelreisiger

Heerlik gebly sonder probleme.

Die personeel, bestuur en diens is vriendelik en goed.

Anna D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging van die hotel was perfek vir ons doel en reisplan.

Die hotel was skoon en netjies. Die kos was uitstekend en pryse baie billik. Personeel was vriendelik.

Riviera Hotel se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Ons is baie bly on te hoor dat dit vir julle n lekker ervaaring was.

Riviera Hotel
Charl C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Charl C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kon nie wag om daar weg te kom nie. Groot teleurstelling.

Die eerste indruk van die kliëntediens was onvriendelike ontvangspersoneel. Mens voel onwelkom. Dit is nie waarde vir geld nie. Hulle moet my betaal om daar te bly. Nooit weer nie. Vrot, vuil banke van jare se verwaarlosing. 'n Yskoue kamer met 'n verwarmer wat letterlik in die helfte gebreek is, wat maar net eenkant lê, so ons kon nie die kamer warmer maak nie. Hare op die handdoeke, so moes seker ou handdoeke gewees het. Die foto's op die webtuiste gee mens 'n verkeerde persepsie van wat mens dink jy gaan kry. Dit het gevoel asof ek in 'n tehuis vir bejaardes se kamer ingedruk word. Geen uitsigte, maar uitsigte word op die webtuiste gewys. Yskoue, donker kamer. Ons het nie WiFi gehad nie. As ek 'n bespreking maak, wil ek weet wat ek in my kamer gaan kry en hoe dit gaan lyk. Dit is 'n vrot, walglike plek en mense wat moet leer hoe om met kliënte te werk.

Juan D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan D
Saam met vriende

Netjies, baie goeie diens.

Die kamers is netjies en ruim, kan lekker ontspan in 'n rustige omgewing.

Petro F - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Petro F
Gesin met klein kinders

Nie goeie ervaring nie.

Die plek se diens was sleg met aankoms. Die kamer was glad nie op standaard nie. Dit wat geadverteer word, bied hulle glad nie aan nie. Ek sal niemand aanraai om daar te bly nie.

Raylene L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Raylene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were made to feel very unwelcome.

The pictures showing the view of the hotel are very deceiving. We expected a room with a view of the river, but were placed in a room at the rear of the building, looking onto a parking lot. When we were led to our back room by a male employee, I was not helped with my 2 heavy luggage pieces. Lighting is practically non-existent. Struggled to make a cup of coffee in darkness. No door on the shower. When we checked out the following morning, service was very unfriendly. We were not greeted at all, we were not asked how our stay was. The receptionist just told us how much we owed, gave us a receipt and turned her back. We felt like we were invisible and felt very unwelcome. Not one of the staff or management greeted us on arrival, during our stay, or on checking out. Will never go back.

Bregt V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Bregt V
Enkelreisiger

Unfriendly and not neat.

When I phoned reception to find the hotel, they were very rude and unfriendly. Then when I arrived, same thing happened. The only friendly face around the hotel was the concierge. When I opened my sheets, there ware stains and long hair. I’m a short haired guy.

De Wet R - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Wet R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

Dit was so lekker rustig, niemand pla jou. Jy kom en gaan soos jy wil. Plek was elke dag netjies en skoon. Ons sal enigetyd weer daar gaan bly en dit ook vir ander mense aanbeveel.

Aniska B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Aniska B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onaangenaam.

Swak kamerfoto's is nie soos die in realiteit nie. Kamers is ook vuil. Stort val uit mekaar uit.

Edwin G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin G
Enkelreisiger

Aangename tyd.

Vriendelike ontvangs. Geluister en opgetree nadat gekla is oor inwoners langsaan wat in huismoles betrokke was. Hulle was nie daar volgende nag nie.

Daleen R - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Die administrasie rondom die bespreking vir die verblyf en opvolg reminders was 'n absolute bonus gewees. Dit was fantasties om deur jong personeel bedien te word in ons huistaal. Doen so voort. Sal vir seker teruggaan na die omgewing. Parkering was egter beperk.

Annelie S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie S
Enkelreisiger

Dit was awesome!

Ek het heerlik oorgebly. Alles was rustig om my na ek 'n hele dag op die pad was. Hotel "staff" was baie vriendelik. My kamer was baie netjies. En die bed het soos 'n droom geslaap. Baie dankie Riviera Hotel.

Gordon P - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gordon P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en aangenaam, net jammer ons het so nat gereën. Maar is dankbaar vir die reën.

Baie hulpvaardig en die kamers is pragtig en netjies. Uitsig na die lagoon fantasties. Etes was puik. Personeel almal baie vriendelik en probleme word gou opgelos.

Tertia S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia S
Besigheidsreis

Was ontspannend en is baie welkom laat voel. Die kamer wat aan my gegee is was luxury deluxe!

Personeel baie entoesiasties oor hul werk en hoe hulle kliënte help. Vriendelik, vrolik en laat jou een van die familie voel. Ek het as alleen-reisiger veilig gevoel in die Hotel. Die "Jet-Master" bad was 'n absolute wenner! Kamers is groot en gerieflik. Beddegoed netjies en skoon. Matras van die beste! Hul het net soms vergeet om die 2de vloer se ligte in die gang aan te sit en ek moes in die donker sukkel om die kamerdeur oop te sluit. Was egter beïndruk met hul poging om op onnodige elektrisiteitsverbruik te spaar.

Otto J - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Otto J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nadat ons geskuif het na ander self-catering eenheid, baie lekker.

Oorspronklike kamer 'n groot teleurstelling. Lyk na 'n motorhuis wat omgeskakel is na 'n kamer! Vriendelike ontvangsdame kon ons gelukkig opgradeer na 'n s/c eenheid wat pragtig was. Ons moes ekstra betaal, maar was die moeite werd. Aandete en ontbyt was heerlik. Personeel iets besonders!

Siyabulela L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Siyabulela L
Saam met vriende

It's not up to standard and it's dirty and not safe.

It's not what you see on the website. Very poor service. The place is not up to standard and it's not clean. Poor security, so you will not be safe.

Angelique L - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was netjies en mooi met goeie diens.

Riviera Hotel is beslis die plek om te bly, sal dit enige tyd aanbeveel, van vriendelike behulpsame staff tot die lekkerste kosse en drankies.

Zelda N - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zelda N
Gesin met klein kinders

Aggenee!

Die eenheid waarin ons gebly het (family room) was gril vuil en die muurproppe is stukkend. Oor die algemeen is dit glad nie op standaard vir 'n 4-ster hotel nie. Nadat ons daar weg is, het ek navraag gedoen oor my dogter se pantoffels wat daar gebly het. Die bestuurder het verneem om 'n aantekening in die dagboek te maak en terugvoering te gee - 'n week later het ek weer geskakel, toe weet niemand ook niks - 2 weke later het ek weer navraag gedoen, en steeds weet niemand niks. Ek is baie ongelukkig oor hierdie episode, want die laaste plek waar die pantoffels was, was in die kamer en nou weet niemand niks. Dit is 'n R300 verlies wat niemand oor worry nie.

Sandra V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Sandra V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Riviera Hotel kort 'n ordentlike skoonmaak!

Die kamer waarin ons geboek was, was baie teleurstellend. Dit was vuil, gordyne hang morsig, teëls in badkamer is vuil, die stortdeur wou ek nie eers aan gevat het nie. Handdoeke was jare gelede wit en ruik daaraan was onaanvaarbaar. Ons gaan altyd in die ATKV huisies in, as ons nie kamp nie, maar omdat dit my verjaardag was, het ons besluit om eerder in die hotel tuis te gaan vir 'n bietjie bederf. Laasgenoemde het ek glad nie ervaar nie.

Ryan V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ryan V
Gesin met klein kinders

The personeel wat ons ontvang het was baie vriendelik en behulpsaam, maar die eenheid waarin ons gebly het was verskriklik vuil.

Die hotelpersoneel is baie vriendelik and behulpsaam. Die eenheid waarin ons gebly het was baie vuil en ons het ou, gebreekte kryte en plakkers op die vloer gekry wat die vorige gaste daar gelos het. Die vloere lyk asof hulle laas jaar skoongemaak is en die badkamer was vuil met die stort wat 'n deur kort.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The staff we met were very friendly and helpful, but the unit we stayed in was disgustingly dirty.

The hotel staff are very friendly and helpful. The unit we stayed in was very dirty, we found old broken crayons and stickers on the floor left by previous guests. The floors look like they were cleaned last year and the bathroom was dirty with the shower missing a door panel.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Yolande K - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Yolande K
Saam met vriende

Teleurstellend.

Beide woonstelle/kamers was vuil, die een het selfs glasstukke op die vloer gehad. Die beddegoed het merke op gehad, om van die banke nie eers te praat nie - dit was bitter vuil. Die stortteëls was vol muf - as mens na die ander teëls kyk, kon mens sien die plekke kort net 'n skóónmaak! By die braai areas was die stoele en tafels vol stof, spinnerakke en voëlmis. Die grasperke rondom die swembad en by die binnehof is pragtig en mens kan sien daar word mooi na dit gekyk. Maar die kamers sal ek nie aanbeveel nie.

Luzaan B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Luzaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis nie 4-ster-hotel nie.

Kamer was donker. Matte was vuil. Badkamer was vuil en toilet se handvatsel het nie gewerk nie. Regtig nie goeie kwaliteit linne of handdoeke nie. Sal nie weer terugkeer nie.

Pieter H - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H

Lekker verblyf en gasvrye mense, baie behulpsaam.

Sien sterre.

Ina V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie beter nadat ons gevra het of 'n ander kamer beskikbaar is waar 'n aircon of beter ventilasie is.

Ons aanvanklike kamer (Nr 1 - nie deel van die hotel se hoofgebou nie) was netjies maar baie warm. Beligting daarin kan verbeter word. Ek het toe gaan vra vir 'n kamer met 'n aircon of beter ventilasie en ons was vriendelik tegemoetgekom en geskuif na 'n kamer in die hotel se hoofgebou met 'n aircon in.

Ranver T - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ranver T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Vriendelik en lekker kos.

Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Plek self is ook baie mooi. Dankie vir goeie diens gelewer.

Wikus M - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wikus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid van ander aard.

Die hotelkamers is ruim en gerieflik. Daar is sekere items in badkamers wat aandag kort. Die buite wooneenhede kort opgradering, dit lyk soos 'n 2 ster-eenheid iewers op pad Pietersburg toe. TV spesifiek is 2000 se ou boks-TV's. Het julle nog nie gehoor van LED's nie? Hierdie eenhede skeep regtig af en dis die eenhede waarmee gaste tevrede moet wees. Kos in restaurant baie smaakvol en goeie porsies.

Johan A - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan A
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Kamer kan doen met bietjie opknapping - veral badkamer.

Braam & Poppie H - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam & Poppie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ontvangs was baie hartlik, vriendelik en praat Afrikaans!

Baie dankie aan Riviera Hotel Hartenbos. En baie dankie aan Awie Dreyer! Jy het ons gebless!

Bennie B - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Bennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Ons was die enigste gaste die Sondagaand. Daar was geen eetplek vir die aand oop nie. Dis ver van die see af en heeltemal te duur vir wat jy kry.

Anita N - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita N
Enkelreisiger

Dit was 'n vreeslike lekker plek om na huis toe te kom na my kamer toe, elke middag na 'n dag op die strand.

Dit was 'n lekker verrassing om by die Riviera aan te kom. Wat ek daar aangetref het was presies soos dit op die webtuiste vertoon word. Selfsorg werk vir my en ek het presies gekry wat ek graag wou hê. Dankie julle almal.

Johan B - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan B
Besigheidsreis

Dit was baie lekker.

Ek het baie rustig geslaap en ek sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Wilna R - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna R
Enkelreisiger

Heerlik gekuier by Riviera Hotel: gasvry, veilig en rustig!

Sal definitief Riviera Hotel Hartenbos aanbeveel. Dit was 'n rustige, heerlike week. Julle is gasvry en baie behulpsaam! Skoon en baie netjies! Baie dankie daarvoor (ek loop gewoonlik 'n bloutjie daarmee, maar hierdie keer kan ek nie kla nie). Dit was baie goed en die tuine baie netjies!

Melissa G - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa G
Gesin met klein kinders

Pretty, quiet, clean and friendly service.

Pretty, quiet, clean and friendly service.

Hansie J - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hansie J
Saam met vriende

Ek sal weer daar oornag.

Vriendelik ontvang. Alternatiewe verblyf aangebied oor funksie in die saal.

Henry B - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Personeel is baie behulpsaam.

Alles was soos dit geadverteer is. Groot en ruim kamers wat goed toegerus is.

Kobus M - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus M
Enkelreisiger

Absoluut fenomenaal!

Hierdie mense het my verras - vanaf die navraag, tot die inklok en die uitklok en met alles tussenin! Ek het hier verfrissende nuwe idees vir my skrywery opgedoen!

Frederik S - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frederik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aagenaam gebly.

Kamer was netjies. Plasing van dubbelbed ongerieflik en diens van restaurant baie stadig, maar die ontvangs was lekker vriendelik en flink.

Martie S - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Last minute reservation - excellent.

We would definately use them in future again. The carpets and couches are very dirty, but the linen and bedding was clean and we slept like babies. Thank you, LekkeSlaap, your service was immaculate!

Brian V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Brian V
Enkelreisiger

Was uitstekend.

Die verblyf en kos was goed.

Gia H - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice staff and awesome pool/bar area

The staff were very friendly and attentive, which is a huge plus in my eyes. The rooms could do with a bit of work - or at least be prepared for incoming guests a bit more. The pool and bar area are amazing and festive. Had a lovely stay overall. Will definitely stay there again if we ever travel to Mossel Bay again.

Elaine C - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine C
Gesin met tieners

Lovely quick getaway!

We checked in late Friday night, without any problem. Clean rooms, excellent security and parking. Kids played rugby in George, but we will have to come back and spend more time in Hartenbos and at Riviera!

Gerhard E - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard E
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Fantasties naweek wegbreek!

Groot kamer, heerlike borrelbad, personeel vriendelik en hulpvaardig. 'n Groot borrelbad met genoeg plek vir 2, die personeel is vriendelik en hulpvaardig.

Ria O - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort, maar aangenaam. Mooi omgewing. Netjiese geboue.

Mooi omgewing met netjiese geboue. Vriendelike personeel en baie behulpsaam.

Bernadette K - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Bernadette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was "okay".

Sou graag wou bad, maar die badprop was "missing". Ou beddegoed en bed.

Johan T - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Waardige oorslaapplek op jou lang reis teen die Tuinroete.

Dit is bietjie moeilik vir internasionale gaste om in te klok as die Hotel se ontvangs 18:00 toe is. Die opsigter woon op die perseel, maar geen telefoonnommer (behalwe selnommers) word verskaf. Die hotel bied 'n goeie ontbyt teen goeie pryse en is loopafstand vanaf die see. Dit is ideaal vir 'n goeie wegbreek en kuiertjie.

Michelle K - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle K
Gesin met tieners

Excellent location and beautiful hotel

Staff can put in a better effort on the arrival of guests - such as informing them of facilities, parking allocation as well as the daily services they provide. The place we stayed in wasn't the cleanest, as cutlery was dirty from previous people and there is a major lack in cutlery. Other than that, we enjoyed our stay overall, as it's a lovely location and a beautiful hotel.

Rosemary N - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rosemary N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice quiet location.

We spent 5 nights at the Riviera & would recommend shorter stays. Rooms are spacious, but very dark and felt it could have at least had a bar fridge. Will stay over again but only as an overnight stop.

Lubuyo T - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lubuyo T
Gesin met tieners

I had a good stay; everything was just perfect.

I stayed in the hotel suites. It was like my second honeymoon!

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-weg, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2MzAzM2I4LTEzMDItNDZkNi1iNWEyLWQxZWI5ZGNjYmIxMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) 59 5 1 4 Port Natal Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.118959416101 22.117441892624
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!