Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rivierzicht

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ronell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Rivierzicht
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Llewellyn S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect and comfortable stay.

Plek is baie netjies en gerieflik vir jou verblyf. Lieflike binnebraai, DStv en WiFi. Rustige en veilige area. Ek sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rivierzicht se terugvoer

Hallo Llewellyn.
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete.
Ronell van Zyl

Rivierzicht
Felencia H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felencia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige kuier.

Rivierzicht is ideaal vir 'n paartjie wat wil wegbreek. Netjiese woonstel, altyd skoon! Alles wat jy nodig het, is daar. Sal enige tyd weer Rivierzicht besoek in die toekoms!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rivierzicht se terugvoer

Hallo Felencia.
Baie dankie! Ek waardeer jou goeie resensie en goeie terugvoering.

Rivierzicht
Felencia H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Felencia H

Besonders lekker!

Baie lieflike plekkie. Baie ruimte en netjies. Dankie aan Ronell Van Zyl vir die gasvryheid. Ek sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rivierzicht se terugvoer

Dankie Felencia, ek waardeer jou resensie.
Groete.
Ronell.

Rivierzicht
Wouter P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter P
Gesin met tieners

Heerlik gebly in ruim woonstel.

Ons het het heerlik gebly in die ruim woonstel en het ook die binnebraai baie geniet. Daar is ook 'n veilige geslote speelplek gewees vir ons gesinshond aan die agterkant van die woonstel. Ronell is 'n aangename gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rivierzicht se terugvoer

Baie dankie Wouter. Ons waardeer dit baie. Julle is altyd welkom. Groete. Ronell.

Rivierzicht
Kaybri R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaybri R
Gesin met klein kinders

Sien onder.

Riverzicht is een van die mooiste plekkies waar ek my naweek saam met my familie geniet het. Lekker rustige omgewing, stil omgewing was ideaal. Ronel was vreeslik behulpsaam. Die woonstel is pragtig ingerig, jy voel sommer tuis in die warm woonstel. Perfekte plekkie om bietjie rustigheid te vind in jou besige lewe. Dankie Ronel en man!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rivierzicht se terugvoer

Baie dankie Kaybrie. Ons waardeer dit baie.

Rivierzicht
Vanaf
R2 200
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergroosrylaan 43, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA657eaea5597eb4f2ffb9245733233c6ced52b98f5c3f643dbf1982fc631db6d9fcd33e2e8b97e9623da1f6475eb52056b896?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 5 mense 5 5 1 5 43 Bergroos Drive Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.356051025241 21.406498463824
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem