Pick your preferred language

English

Afrikaans

+25
Selfsorg in Robberg

Robberg Ridge

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • ERF 10284 Robberg Ridge Estate, Maria Street, Whalerock, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Robberg Ridge het 2 selfsorgwoonstelle op die veilige Robberg Ridge Gated Estate in Plettenbergbaai, met pragtige leefareas en see-uitsigte. Die woonstelle is 'n wonderlike basis vanwaar hierdie gedeelte van die Tuinroete verken kan word.

Hierdie hotelstyl-woonstel is geskik vir 4 gaste en het 2 kamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV met die volle DStv-pakket. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofbadkamer het 'n stort, losstaande bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die toegeruste kombuis het die nodige geriewe om etes voor te berei en gaste te onthaal, insluitend 'n opwasarea met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die oopplan-leefarea bied 'n etenstafel met sitplek vir 6 waar gaste etes kan geniet, 'n pragtig gemeublieerde sitarea en 'n TV met die volledige DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n beskutte stoep met braaigeriewe en pragtige see-uitsigte. Gaste kan die swemhanddoeke en sambrele gebruik. Daar is veilige parkeerplek op die omheinde landgoed.

Eenheid 2 bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n slaapbank. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, tee- en koffiemaakgeriewe en braaitoerusting toegerus. Die oopplan-sitarea en -eetarea het 'n etenstafel en oorgenoeg sitplek en dit lei na die stoep met 'n see-uitsig. Die eenheid het ook 'n TV met DStv-gesinspakket en onbeperkte WiFi.

Robberg Ridge is 2 km vanaf Sanctuary Beach.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Craig Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • ERF 10284 Robberg Ridge Estate, Maria Street, Whalerock, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Robberg Ridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 590
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 590
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 590
per nag (plek vir 4)
Bespreek

ERF 10284 Robberg Ridge Estate, Maria Street, Whalerock, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2805b863d964c985011bdec2bc7aab06f8f217e0410f35e86545b36287ab715a3296b1a4e23285ef97c219bb700fdd3cf4f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 ERF 10284 Robberg Ridge Estate Maria Street, Whalerock 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.084205186305 23.356337027063

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang