Robertson Boutique Backpackers
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Lynda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 102
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Dauline D - Mei 2024
Algehele gradering
Beste backpackers!
Walter L - Mei 2024
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Nicola A - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Robertson Boutique Backpackers se terugvoer
Kom kuier weer, julle is welkom.
Jamielee A - Apr 2024
Algehele gradering
Ons sal definitief weer na Robertson Boutique Backpackers gaan.
Robertson Boutique Backpackers se terugvoer
Bly julle het dit geniet
Marlene K - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfek vir vinnig wegbreek.
Karen G - Mrt 2024
Algehele gradering
Absoluut geen klagtes, vriendelike diens, skoon en netjies.
Liezl V - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfekte oornag stop.
Jennifer B - Mrt 2024
Algehele gradering
Nice overnight stay.
Danel A - Feb 2024
Algehele gradering
Dit is baie gerieflik vir net oornag.
Nokufika D - Jan 2024
Algehele gradering
I love and enjoyed my stay. It's a place to be.
Hendrina G - Jan 2024
Algehele gradering
Goed genoeg.
Lizaan F - Jan 2024
Algehele gradering
Comfortable and peaceful.
Heindrich G - Jan 2024
Algehele gradering
Het net oornag na 'n troue maar dit was baie lekker.
Robertson Boutique Backpackers se terugvoer
Thank you for the review, Heindrich. Your stay was short but we are pleased you enjoyed it.
Stephen D - Des 2023
Algehele gradering
Perfect.
Robertson Boutique Backpackers se terugvoer
Hi
Glad you enjoyed the stay. Next time, do stay longer and enjoy our beautiful valley.
Sharon D - Des 2023
Algehele gradering
Was baie lekker gebly.
Yolande K - Nov 2023
Algehele gradering
Was teleurgesteld met hoe afgeleef plek is. Dit is 'n plek met soveel potensiaal.
Robertson Boutique Backpackers se terugvoer
Hi Yolande
Thanks for your review.
I agree that the house needs some TLC. It is 150 years old, and constantly requires costly maintenance.
We got hit badly by Covid with massive financial losses and last year we had lots of storm and rain damage. We were also struck by lightning which resulted in huge damage to all our systems which were not all covered by insurance.
We have spent a fortune on solar panels, inverters and batteries so that the lights stay on for guests.
Sometimes you have to choose what to spend the money on.
Bianca A - Okt 2023
Algehele gradering
Waar vreemdelinge saam 'n fees geniet.
Lees meerRobertson Boutique Backpackers se terugvoer
Hi.
Yes, next time have a swim. I am glad you enjoyed the short stay.
Nazeem D - Okt 2023
Algehele gradering
Affordable, quiet, clean, friendly, beautiful garden.
Lees meerRobertson Boutique Backpackers se terugvoer
Thanks for the review. Glad you enjoyed the stay.
Marischen R - Okt 2023
Algehele gradering
Kuier was kort, maar baie lekker.
Ebenita R - Sep 2023
Algehele gradering
My dogters en vriendinne het oorgeslaap.
Christa K - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Clint H - Mei 2023
Algehele gradering
Kuier was so bietjie kort gewees.
Quinten A - Mei 2023
Algehele gradering
Kuier was kort, maar baie lekker.
Nicole E - Apr 2023
Algehele gradering
Everything was nice except the cockroaches in the bar in the outside unit.
Rinaldo P - Mrt 2023
Algehele gradering
Diens is uitstekend en laat mens baie tuis voel.
Karen N - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig.
Heloise B - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees.
Jacoline B - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig gewees. Netjies.
Marie G - Des 2022
Algehele gradering
Beautiful setting, very clean and friendly.
Staff R - Des 2022
Algehele gradering
Het verblyf benodig vir 1 aand.
Robin H - Des 2022
Algehele gradering
Awesome stay no complaints whatsoever.
Lilka B - Okt 2022
Algehele gradering
Great value for money and felt like home!
Robertson Boutique Backpackers se terugvoer
Glad you had a good stay with us.
Pity you worked so hard. Next time we will share a glad round the fire.
Thank you for being such great and appreciative guests.
Come back soon.
Natasha S - Sep 2022
Algehele gradering
Baie mooi swembad en huislike gevoel.
Robertson Boutique Backpackers se terugvoer
Glad you enjoyed your stay.
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Sade C - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig, vredevol, lieflik, stil en goed.
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Jeffrey F - Feb 2022
Algehele gradering
Was rustig en lekker.
Ilse D - Feb 2022
Algehele gradering
Peaceful relaxed cozy friendly.
Marinda H - Jan 2022
Algehele gradering
Vriendelik verwelkom, heerlik gerus.
Neziwe M - Des 2021
Algehele gradering
I’ve enjoyed my stay.
Robertson Boutique Backpackers se terugvoer
Hi
So glad you enjoyed your stay with us
Ancil V - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker rustige oornagplek en 'n gerieflike kamer.
Madeleine L - Nov 2021
Algehele gradering
Beyond my expectations.
Robertson Boutique Backpackers se terugvoer
Hi Madeleine,
I am so glad you enjoyed the stay. Come back in the hot weather and enjoy the pool as well.
Claire B - Okt 2021
Algehele gradering
Just went there to sleep. But was amazing, such a relaxing place.
Maresa W - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike, gesellige kuierplek!
Michelle V - Sep 2021
Algehele gradering
Aangenaam
Veronique O - Jun 2021
Algehele gradering
A luxury backpackers.
Robertson Boutique Backpackers se terugvoer
Hi Veronique
Thanks for this lovely review. glad you enjoyed your stay even though it was so short.
Maybe next time you will get to spend time in our wonderful valley
Andre A - Mrt 2021
Algehele gradering
Aangenaam, skoon en het heerlik gekuier.
Micayla P - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was eerstens nie wat ons verwag het nie so dit was teleurstellend.
Robertson Boutique Backpackers se terugvoer
Sorry, you did not enjoy the stay.
By booking a backpacker one would usually expect to be sharing communal facilities like a kitchen.
The write-up on the site clearly says that the kitchen is used by all the guests.
You also chose the budget rooms so these share bathrooms.
Had you booked the garden rooms you would have had a private bathroom.
Kerry-ann G - Mrt 2021
Algehele gradering
We had a lovely stay, it was just one night, but enjoyable.
Agnes O - Feb 2021
Algehele gradering
'n Baie lekker rustige naweek.
Lara V - Feb 2021
Algehele gradering
Great homely country feel.
Hannes P - Des 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik met ‘n heerlike swembad.
Lienkie V - Nov 2020
Algehele gradering
Exactly what you see on the pictures.
Robertson Boutique Backpackers se terugvoer
Glad you had a good stay and we hope to see you again.
Leonie N - Sep 2020
Algehele gradering
Eenvoudig maar lekker.
Elizabeth G - Aug 2020
Algehele gradering
Warm, vriendelik en gasvry. Sal enige tyd teruggaan.
Robertson Boutique Backpackers se terugvoer
Pleased you had a good stay. Come back in summer to enjoy the pool.
Mg W - Feb 2020
Algehele gradering
Lovely place to stay.
Robertson Boutique Backpackers se terugvoer
Glad you had a wonderful stay. We are missing our guests during lockdown. Cannot wait to open again and welcome you back
Jacques B - Nov 2019
Algehele gradering
Great value for money.
Fatima S - Okt 2019
Algehele gradering
Besonderse plekkie.
Riette N - Sep 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Theo V - Sep 2019
Algehele gradering
Goed.
Robertson Boutique Backpackers se terugvoer
Dear Theo,
I'm sorry you were not aware of the several other braai grids and tongs in the kitchen.
Other than that, I am glad you had a good time in our valley.
Regards,
Robertson Boutique Backpackers
Chalice S - Jul 2019
Algehele gradering
Certainly recommended to everyone!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Hoogs aanbeveel.
Absoluut fantastiese plek. Kevin en Linda is baie vriendelik en verwelkomend. Ek sal die plek aan almal aanbeveel. En ons sal teruggaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Robertson Boutique Backpackers se terugvoer
Great to have met you. Glad you enjoyed our valley and will be back again soon. Have a wonderful wedding
Jacques V - Jul 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Vriendelike mense, netjies kamers.
Robertson Boutique Backpackers se terugvoer
Bly julle het julle tydtjie hier geniet.
Thembisa N - Des 2018
Algehele gradering
One of the best places to visit, great weather and people are very friendly. I loved the services and pool mostly.
Rodney K - Des 2018
Algehele gradering
Value for money.
Deon S - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Annerie L - Sep 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Bianca O - Aug 2018
Algehele gradering
Kort en lekker.
Martin D - Mei 2018
Algehele gradering
Bo ons verwagtings.
Molly S - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlik gekuier en vriende gemaak om die braaivuur saans.
Benita M - Feb 2018
Algehele gradering
Aangenaam en rustige atmosfeer.
Lijani G - Feb 2018
Algehele gradering
Goedkoop en netjies, alles wat jy nodig het.
Rika C - Jan 2018
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike ervaring was dit nie.
Elza V - Des 2017
Algehele gradering
Ontspanne, netjiese, skoon verblyf in mooi omgewing.
Angelique M - Nov 2017
Algehele gradering
Rustige, aangename omgewing.
Ciske M - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was gerieflik.
Eugene R - Aug 2017
Algehele gradering
Die plek is stowwerig en vuil en die toilet- en wasgeriewe onvoldoende.
David L - Mei 2017
Algehele gradering
Baie knap en lekker saam met vriende.
Hannes B - Mei 2017
Algehele gradering
Bekostigbare verblyf.
Aubrey H - Apr 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Mnr & Mev V - Mrt 2017
Algehele gradering
Value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Waarde vir geld.
Ons het in 'n kothuis gebly en alles was in die haak. Kan enige tyd aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sonja P - Jan 2017
Algehele gradering
Baie gemaklik gevoel.
Marosane H - Des 2016
Algehele gradering
Peaceful and tranquil.
Lees meerRobertson Boutique Backpackers se terugvoer
Hi there
Glad you loved it here and got time away from the madness.
You and the family are welcome anytime. Thanks for the positive comments, it means a lot .
Priscilla T - Des 2016
Algehele gradering
Rustig.
Collen M - Nov 2016
Algehele gradering
Baie nice plek.
Janneke K - Okt 2016
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Natasha E - Aug 2016
Algehele gradering
'n Klein paradys van 'n plekkie!
Lees meer- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dordrechtlaan 4, Robertson, 6705, Wes-Kaap