Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roes in Vrede

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Candice Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 11

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Roes in Vrede
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ilyn S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilyn S

Lekker kuier tussen die mooiste geroeste goed.

Ons het baie lekker gebly. Wonderlike gasheer en dame. So lekker selfgebakte broodjie gekry. Beste kerrievis in die land te koop by die vulstasie. Die twee saam is koningskos. Plus 'n uitsig op die see. Wenner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanja C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja C
Gesin met klein kinders

Amazing. Lekker!

Ons het so baie lekker gebly. Baie dankie! Met aankoms was agent asook eienaar tenwoordig en het ons baie vriendelik ontvang! Alles was perfek! Die klein "ekstras, melk in yskas, sjokolades op die beddens (iets wat ek ook altyd doen vir my gaste), was net awesome! Almal was geakkomodeer, ons groot mense asook die 2 kleintjies. Dit was beslis 'n aangename kuiertjie! Baie dankie weer Hentie (eienaar) en Carmen (agent). Ons sal beslis julle aanbeveel asook self weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tennille V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tennille V
Gesin met klein kinders

Absolutely lovely.

The accommodation was very comfortable, super clean and neat and run by lovely hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mardi B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mardi B
Saam met vriende

Perfek.

Fantastiese plekkie. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmain R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmain R
Gesin met tieners

Baie netjies en rustig. Privaat en gerieflik.

Ja, baie was gerieflik en maklik om uit te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqui S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqui S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent value for money.

The hosts are amazing, and there is everything you need in the cottage. The place is very comfortable and offers excellent value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele U - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele U
Gesin met tieners

Lieflike, netjiese, goed ingerigte verblyf.

Sal beslis aanbeveel! Dit het alles wat jy nodig het en die eienaars is gasvry en baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aalwynstraat 22, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb54c10f6a45c631aa7ec79c08448f51af5e7f0a0b21017641e7a95011dc2f50f2001c258a07e0c688c97a860948940c8be76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 7 5 1 5 22 Aalwyn Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.194090113377 22.048274406152
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem