Rondommooi
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mosselbankstraat 26, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 100R2 067 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Rondommooi is 'n pragtige seekant-huisie in Paternoster en bied slaapplek vir 10 gaste.
Die huis het 1 groot solderslaapkamer op die boonste verdieping met 2 enkelbeddens. Op die onderste verdieping is daar 2 slaapkamers met dubbelbeddens. Daar is en suite-badkamers met storte en toilette in 2 van die 3 slaapkamers, ne die derde slaapkamer maak van 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n toilet gebruik. Daar is 'n ten volle toegeruste oopplan-kombuis en -sitkamer met 'n kaggel. Die sitkamer lei na 'n groot stoep wat beskut is.
Die woonstelletjie het 'n veiligheidshek, 'n oopplan-sitkamer en -kombuis, 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens op die onderste verdieping en 'n dubbelbed in die solderarea op die boonste verdieping. Die slaapkamers deel 'n badkamer op die grondvloer.
Paternoster is sowat 150 km noord van Kaapstad op die R27 en 15 km noordwes van Vredenburg. Dit is 'n gunsteling-naweekwegbreekplek. Die Weskus is bekend vir sy ryk dierspesies en inheemsheid en is daarom die ideale plek vir veldblommekyk.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 57
Resensies 764
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Mosselbankstraat 26, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Rondommooi het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Mosselbank Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mosselbankstraat 26, Paternoster, 7381, Wes-Kaap