Rooidam Cottages & Campsites
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Andre' Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 520
Jaar gelys 14
Opsomming van Resensie
Linda P - Apr 2024
Algehele gradering
Peaceful and comfortable.
Boyd S - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig en heerlik oppie plaas!
Nick W - Apr 2024
Algehele gradering
Gasvryheid van hoogstaande gehalte. Sal weer daar oorslaap in die toekoms.
Carlo S - Mrt 2024
Algehele gradering
Recommend definitely.
Marnus S - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastiese blyplek op 'n werkende plaas. Kan dit hoogs aanbeveel.
Johan G - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Daan D - Feb 2024
Algehele gradering
Verblyf uit die boonste rakke.
Fanie B - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker, rustige plek. Gasvrou en gasheer is baie vriendelik. Fantasties!
Marcelle C - Feb 2024
Algehele gradering
Plattelandse gasvryheid en goed toegeruste eenhede.
Kobus L - Feb 2024
Algehele gradering
Veilig, gemaklik, ontspannend en mooi.
Paul O - Jan 2024
Algehele gradering
Loved my stay in a beautiful setting with beautiful hosts.
Chris V - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker rustig en stil in die natuur.
Elsabe H - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige oorslaap. Veilig en netjiese verblyf.
Riani E - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike plaas kuier!
Ryno M - Jan 2024
Algehele gradering
Ongelooflike manier om 'n vakansie mee af te sluit!
George O - Jan 2024
Algehele gradering
Gasvryheid & rustige plaas atmosfeer.
Sinjon M - Jan 2024
Algehele gradering
Lovely Karoo stay.
Lynndle S - Jan 2024
Algehele gradering
Exceptional style, clean, pool, star-gazing, wonderful bed and linen.
Lees meerDawid T - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike plaas atmosfeer.
Karin C - Des 2023
Algehele gradering
Easy and convenient stay on road between JHB to CPT.
Cindy P - Des 2023
Algehele gradering
Het die stilte en natuurskoon van die Karoo geniet, met die luuksheid van WiFi!
Marinda P - Des 2023
Algehele gradering
Oop Karoo-hemel vol sterre.
Sanet B - Des 2023
Algehele gradering
Die perfekte oornagplekkie in die Karoo.
Michael A - Des 2023
Algehele gradering
A lovely oasis on a long hot road.
Andries V - Des 2023
Algehele gradering
Het weer Rooidam Cottages & Campsites se welbekende gasvryheid ervaar.
Marianne F - Des 2023
Algehele gradering
Aangenaam. Gemaklik. Verwelkomend.
Mari B - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Marieke S - Nov 2023
Algehele gradering
Soos 'n onverwagse paradys. Met die ongelooflikste gasvrye eienaars.
Lees meerMarthinus K - Nov 2023
Algehele gradering
Karoo kuier op sy beste.
Danie V - Okt 2023
Algehele gradering
Die lekkerste oornag plek nog.
Gerhard L - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en goed toegeruste eenheid.
Henk L - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
Reinhardt V - Sep 2023
Algehele gradering
Perfect. Geen klagtes.
Liani And Craig V - Sep 2023
Algehele gradering
Relaxed.
Adri B - Sep 2023
Algehele gradering
Puik.
Eduard M - Aug 2023
Algehele gradering
Presies!
Francois V - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik, smaakvol, netjies, veilig.
Peter N - Aug 2023
Algehele gradering
Baie vinnig maar lekker.
Lottie C - Aug 2023
Algehele gradering
Baie keurig en gerieflik.
Jacques Francois F - Aug 2023
Algehele gradering
Rustige, lieflike verblyf.
Ivan V - Aug 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Retha D - Aug 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Ylacha B - Jul 2023
Algehele gradering
Awesome.
Herman B - Jul 2023
Algehele gradering
Ons was gasvry en hartlik ontvang en het ons verblyf baie aangenaam gevind.
Andries V - Jul 2023
Algehele gradering
'n Mens gaan altyd terug weens die gerief en vriendelike diens.
Anmaré S - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlike kuier.
Amanda D - Jun 2023
Algehele gradering
Rustig en mooi.
Vicki J - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Lees meerRobyn V - Jun 2023
Algehele gradering
Clean and fresh.
Benneline P - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker om in die Karoo te kon oorslaap. Die stilte en die sterre was wonderlik.
Willem C - Jun 2023
Algehele gradering
Karooplaas-slaap.
Lees meerAnonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Rondine L - Mei 2023
Algehele gradering
Mooi, rustig en waarde vir geld.
Jellene E - Mei 2023
Algehele gradering
So mooi en rustig, waarde vir geld.
Esna B - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlike, rustige atmosfeer.
Joey T - Apr 2023
Algehele gradering
Huislik
Ilona K - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was ons 2de keer daar en was baie lekker.
Tanya P - Apr 2023
Algehele gradering
Gesellig en gerieflike oornag stop.
Charlene B - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was baie gesellig, plek is mooi netjies en eienaar het ons met gasvryheid ontvang.
Gerrit V - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies, heerlike rustige plaasatmosfeer. Baie vriendelike eienaars wat graag na persoonlike behoeftes omsien.
Ben . - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelik en behulpsaam.
Ida M - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike sterre gekyk op die dak!
Colin M - Apr 2023
Algehele gradering
Great overnight stopover.
Annerie T - Apr 2023
Algehele gradering
Sal enige tyd weer by Rooidam Cottages oorbly.
Emma B - Apr 2023
Algehele gradering
Great stopover.
Susan P - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Hanlie D - Apr 2023
Algehele gradering
Verkwikkend, interessant, 'n heerlike gasvrye ervaring.
Estelle N - Apr 2023
Algehele gradering
Pleasantly surprised.
Stefan H - Apr 2023
Algehele gradering
Wens ek kon langer daar kuier.
Barbara S - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike ontspanne, veilige kuier na 'n vermoeiende dag.
Jc F - Mrt 2023
Algehele gradering
Fasiliteit is skoon en netjies. Vriendelike gasheer en -vrou. Sal beslis weer besigheid doen met Rooidam.
Cara E - Mrt 2023
Algehele gradering
What a great place.
Heinrich M - Feb 2023
Algehele gradering
Perfect midway stay.
Gerhard B - Feb 2023
Algehele gradering
Braaipakkie met Karoo-lamtjoppies en skaapwors was heerlik.
Sonja G - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlike rus op pad huis toe.
Andries V - Jan 2023
Algehele gradering
Bekende gerief en vriendelike diens laat 'n mens terugkeer.
Luiz T - Jan 2023
Algehele gradering
Lovely farm overnight stay.
Lees meerMadeleine O - Jan 2023
Algehele gradering
Ons was só tuis!
Riaan D - Jan 2023
Algehele gradering
Bonquet en Andre se gasvryheid is uitstaande.
Elizé R - Jan 2023
Algehele gradering
Lovely, cosy and central.
Tharina V - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekend! Sal weer daar bly.
Stephan M - Jan 2023
Algehele gradering
Very comfortable accommodation, and conveniently located a short drive from the main access road.
Anastasia C - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was absoluut 'n belewenis.
Christie M - Jan 2023
Algehele gradering
Nice.
Stephan B - Jan 2023
Algehele gradering
Was lekker op die plaas.
Marna B - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Judy B - Des 2022
Algehele gradering
Ontevrede.
Willem Jacobus R - Des 2022
Algehele gradering
'n Goed geleë, veilige en beskutte omgewing met skoon en privaat ablusiegeriewe.
Sune S - Des 2022
Algehele gradering
Best place to rest after a long day driving.
Retha S - Des 2022
Algehele gradering
Boere-gasvryheid op sy beste!
Hanlie P - Des 2022
Algehele gradering
Netjiese kamers en gasvrye ontvangs nadat ons baie laat daar aangekom het.
Wallie W - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekend!
Shuyb H - Des 2022
Algehele gradering
Perfect stay over on way to Sun City.
Johann L - Des 2022
Algehele gradering
Lekker & vriendelik.
Henriette V - Des 2022
Algehele gradering
Stukkie hemel op aarde.
Diedeleff G - Des 2022
Algehele gradering
Great times!
Basson V - Des 2022
Algehele gradering
Lekker rustige plaasgevoel met vriendelike eienaars.
Nicoline V - Des 2022
Algehele gradering
Wat 'n absolute oase in die warm Karoo! Andre en Bonquet is ongelooflike mense met warm omgee-harte.
Ronel G - Nov 2022
Algehele gradering
Lovely camping side in the field. Very clean and neat with a rustic look.
Dalene O - Nov 2022
Algehele gradering
Skoon, rustig, veilig.
Hennie D - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Andre D - Nov 2022
Algehele gradering
Skoon geriewe, warm water en lekker koelte op kampplek.
Esther R - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike oornagverblyf.
Nicole J - Okt 2022
Algehele gradering
Rustige, veilige en salige stilte.
Chené V - Okt 2022
Algehele gradering
Excellent stay!
Makkie V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie dankie aan Andre en Bonquite vir die vriendelike ontvangs, alles was gereed in die eenheid.
Susanna D - Sep 2022
Algehele gradering
Wonderlike rustige plekkie. Beslis die stop werd.
Gerda V - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie, rustig, 'n mens kan heeltemal afskakel.
Phillip V - Sep 2022
Algehele gradering
Veilig en skoon.
Karen P - Sep 2022
Algehele gradering
Welcoming and Ideal.
Michelle P - Sep 2022
Algehele gradering
Hoogs aanbeveel.
Jacobus B - Aug 2022
Algehele gradering
Vriendelik ontvang, baie veilig skoon en netjies.
Alicia B - Aug 2022
Algehele gradering
Memorable stay!
Marette O - Jul 2022
Algehele gradering
Al was dit beurtkrag, het ons heerlik by 'n vuurtjie gekuier. Dit het ons Karoo-ondervinding net nog lekkerder gemaak.
Gerhard T - Jul 2022
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Maureen N - Jun 2022
Algehele gradering
Gasvry en rustig.
Anton D - Jun 2022
Algehele gradering
Rustig, mooi omgewing en n gasheer en vrou wat alles doen om jou verblyf lekker te maak.
Leon B - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige plaasgevoel.
Fanie V - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was 'n uitstekende ervaring.
Olwen B - Mei 2022
Algehele gradering
We enjoyed our stay.
Elzeth F - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflik en vriendelik.
Sean C - Apr 2022
Algehele gradering
Everything you need for a short stay over.
Tony K - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Alister S - Apr 2022
Algehele gradering
Very comfortable, friendly hosts, ideal stopover on a long trip.
Lize V - Apr 2022
Algehele gradering
Welkom, stil, gerieflik.
Lees meerNicole J - Apr 2022
Algehele gradering
'n Ware karoo plaaservaring.
Saria B - Mrt 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en veilig.
Alfred H - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastiese Karooplaas ervaring.
Shane B - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Adam B - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Ria P - Mrt 2022
Algehele gradering
Perfek.
Zander F - Feb 2022
Algehele gradering
Mooi en rustig.
Barry W - Feb 2022
Algehele gradering
Gasvrye en troeteldiervriendelike oornag.
Joe P - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik oornag met wonderlike gasheer en gasvrou.
George O - Jan 2022
Algehele gradering
Verfrissende oornagplekkie in die Karoo.
Marlies S - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik oornag by Rooidam.
Gidoen V - Jan 2022
Algehele gradering
Het dit geniet.
Jaco D - Des 2021
Algehele gradering
Baie rustig.
Johan B - Des 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en gemaklik.
Louise V - Des 2021
Algehele gradering
Skoon netjiese akkomodasie! Pragtige plaas!
Dj J - Des 2021
Algehele gradering
Eenvoudig, stil en mooi.
Karen J - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Esmaralda N - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike oornag in mooie Karoo.
Herman V - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies en stylvol. Rustige en veilige omgewing. Word definitief aanbeveel.
Tilla K - Des 2021
Algehele gradering
Karoo-gasvryheid op sy beste!
Lorinda V - Des 2021
Algehele gradering
Plaaslewe met lekker atmosfeer.
Henk W - Des 2021
Algehele gradering
Veilige, heerlike oorslaap gewees.
Wilmari P - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike en ontspannende plekkie.
Elsabe D - Des 2021
Algehele gradering
Perfek geleë. Alles wat jy nodig het. Doodstil.
Gerhard P - Des 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld, goeie ligging.
Gerhard V - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlike namiddag en aand in Karoo-rustigheid.
Joke L - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker oorgeslaap. Skoon en netjies.
C.r. B - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Kay S - Okt 2021
Algehele gradering
Was net te kort.
Louise V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Pieter V - Okt 2021
Algehele gradering
Hierdie is vyfster! Karee kothuis.
Renate M - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig en wonderlik na 'n lang pad.
Christa V - Sep 2021
Algehele gradering
Lieflike, rustige en knus plekkie na 'n lang dag op die pad.
Francois S - Sep 2021
Algehele gradering
Fantastiese, rustige oornagfasiliteit.
Leanette H - Sep 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Pragtige sonsondergang. Rustige atmosfeer.
May M - Sep 2021
Algehele gradering
Perfekte eennag oorstop maar ook wonderlike Karoo wegbreek.
Zelda B - Sep 2021
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Lana L - Sep 2021
Algehele gradering
Quaint location, peaceful and refreshing.
Ilona K - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker plek om te gaan met jou hond.
Johan H - Sep 2021
Algehele gradering
Baie geniet vir een nag oorslaap.
Marius Scriven S - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlike plaaslewe, baie veilig, baie netjies en alles wat 'n mens nodig het om te oornag.
Lees meerJulius S - Sep 2021
Algehele gradering
Ideaal geleë tussen die Kaap en Gauteng. Baie gerieflik en netjies.
Charles M - Sep 2021
Algehele gradering
Karoo-atmosfeer op sy beste.
Marlize O - Sep 2021
Algehele gradering
Baie rustig en gemaklik.
Lees meerMichael P - Aug 2021
Algehele gradering
Baie mooi en veilige rusplek.
Michael D - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlike oorslaap.
Monique K - Jul 2021
Algehele gradering
Rustige, ontspannende atmosfeer. Baie netjies. Laat jou tuis voel.
Retha V - Jul 2021
Algehele gradering
Goed geleë, rustige oornagplek.
Elma K - Jun 2021
Algehele gradering
Gemoeds- en sielerus.
Cornelus V - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker Karoo-gasvryheid!
Elma K - Jun 2021
Algehele gradering
Fantastiese Karoo rustigheid.
Jeremy D - Jun 2021
Algehele gradering
Regtig uitstekend.
Henriette V - Jun 2021
Algehele gradering
Rustige skoon oornagverblyf, maklik bereikbaar.
Abraham S - Mei 2021
Algehele gradering
Baie vriedelik ontvang, gesellige woonstel met al die geriewe, mooi omgewing.
Tharina J - Mei 2021
Algehele gradering
Baie goed toegerus en kwaliteit linne.
Ronelle E - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige, rustige omgewing.
Suzaan R - Mei 2021
Algehele gradering
Rustig met lieflike eienaars.
Roelene U - Apr 2021
Algehele gradering
Awesome verblyf.
Rietjie L - Apr 2021
Algehele gradering
Fantastiese plek, skoon rustig, alles wat jy nodig het.
Sieg E - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlike plaasverblyf.
Jan W - Mrt 2021
Algehele gradering
Ware Karoo-oase!
Lees meerHaneke R - Mrt 2021
Algehele gradering
'n Lekker rustige plaaskuier.
Hugo M - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige plaasverblyf.
Deon B - Mrt 2021
Algehele gradering
Gasvry, netjies en 'n heerlike blaaskans.
Stapelberg A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik.
Fanus V - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlike oase in die Karoo.
Ronel S - Mrt 2021
Algehele gradering
Karoo-lekker!
Richard S - Feb 2021
Algehele gradering
Plaasverbyf.
Jaco B - Jan 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies. Rustig!
Retha V - Jan 2021
Algehele gradering
Ontspan in rustige plaasatmosfeer.
Andries V - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker om te weet wat om te verwag.
Debbie V - Jan 2021
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Lees meerAlet B - Jan 2021
Algehele gradering
Netjiese cottage. Stil en rustig. Baie lekker gebly.
Joey R - Jan 2021
Algehele gradering
Perfekte oornag.
Annarine H - Jan 2021
Algehele gradering
Beste oornagstop. Perfek!
Elize S - Jan 2021
Algehele gradering
Oulik ingerig vir 'n gerieflike kuier.
Andries V - Jan 2021
Algehele gradering
'n Mens voel altyd welkom.
Wilma V - Jan 2021
Algehele gradering
Wonderlike ervaring
Hester V - Jan 2021
Algehele gradering
Was heerlik en rustig.
Rayno C - Jan 2021
Algehele gradering
Ongelooflike plek vir oorslaap.
Atalia J - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig en veilige verblyf. Baie skoon en netjies. Vriendelik.
Hanneri V - Jan 2021
Algehele gradering
Karoo op sy beste!
Julius S - Des 2020
Algehele gradering
'n Heerlike plek om uit te span op die lang pad.
Annali B - Des 2020
Algehele gradering
Wonderlike verblyf in 'n onderskatte deel van ons land.
Marie S - Des 2020
Algehele gradering
Netjies skoon en mooi aangebied.
Jan V - Des 2020
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en rustige afsaalplek waar ek kan uitrus vir die volgende skof.
Chignet M - Des 2020
Algehele gradering
Perfek.
Mari-lou V - Des 2020
Algehele gradering
Heerlike, rustige plaasatmosfeer.
Jeanette V - Des 2020
Algehele gradering
Het net oornag, alles was gemaklik.
Gerrit V - Des 2020
Algehele gradering
Gerieflike halfpad stop na Weskus.
Keith V - Des 2020
Algehele gradering
Stayed over while travelling from Cape Town to Gauteng. Place is beautiful.
Chignet M - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Nicolene V - Des 2020
Algehele gradering
Heerlike verfrissende akkommodasie vir ‘n moeë lyf.
Christine R - Des 2020
Algehele gradering
Outydse plaasrustigheid.
Marina V - Des 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld en baie netjies.
Natie P - Des 2020
Algehele gradering
Baie netjies.
Elsa G - Des 2020
Algehele gradering
Rustige en vriendelike verblyf.
Theuns A - Nov 2020
Algehele gradering
Die rustigheid vanself!
Dirk V - Nov 2020
Algehele gradering
Wat ‘n lekker rusplek!
Janine L - Nov 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld; veilig; unieke plaaservaring.
Lees meerJohan V - Okt 2020
Algehele gradering
Die geriewe was skoon en netjies. Vriendelike ontvangs.
Ben V - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was n lekker skoon en rustige plek. Weg van al die gewoel.
Charmain V - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike, rustige kuier op die plaas!
Klasie H - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie rustig en vriendelike ontvangs.
Maria V - Mrt 2020
Algehele gradering
Ons het baie welkom gevoel, verskriklik lekker gekuier, en dit het gevoel of die plaas ons s'n is.
Lynn S - Mrt 2020
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gebly.
Boet B - Feb 2020
Algehele gradering
Friendly, clean, quiet and safe.
Nico B - Feb 2020
Algehele gradering
Nice and quiet.
Jp V - Jan 2020
Algehele gradering
Great hosts and quiet and relaxing place to unwind.
Jan V - Jan 2020
Algehele gradering
Rustig, veilig, goed toegeruste kombuis en heerlike badkamer.
Lees meerLelani H - Jan 2020
Algehele gradering
Sal elke keer daar wil oorbly.
Lucinda M - Jan 2020
Algehele gradering
Stunning plek.
Elize S - Jan 2020
Algehele gradering
Netjiese skoon huisies, mooi Karooplaas met lekker plaasdam vir swem en vriendelike gashere.
Elma K - Jan 2020
Algehele gradering
Stilte vir die siel.
Anri H - Jan 2020
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Liz R - Des 2019
Algehele gradering
Excellent accommodation.
Ilze S - Des 2019
Algehele gradering
Desember 2019 oorslaap.
Jaco B - Des 2019
Algehele gradering
Wonderlike plek om te oornag.
Delarey L - Des 2019
Algehele gradering
Gemaklik.
Carlien B - Des 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik! So regte plaas gevoel, ons het tot in die plaas dam geswem!
Neels B - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker oorgebly!
Theresa E - Des 2019
Algehele gradering
Onvergeetlike rustigheid en baie vriendelike gasheer.
Derick S - Des 2019
Algehele gradering
Wow, wat 'n eerstehandse plaas-ervaring.
Mari-lou V - Des 2019
Algehele gradering
Rustige plaas-atmosfeer.
Neelda F - Des 2019
Algehele gradering
Lekker Karoo-kuier.
Pieter C - Des 2019
Algehele gradering
Gehalte en waarde vir jou geld.
Christoph O - Des 2019
Algehele gradering
A magic stop over, roughly half way, on the way to Cape Town.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Magiese oorstopplek, ongeveer halfpad op pad na Kaapstad.
Ons is deur Andre ontmoet toe ons opdaag en verwelkom en vrae beantwoord wat ons entoesiasties gehad het. Die kothuise is goed onderhou en ons het selfs beddens lank genoeg gevind. Die ligging en die atmosfeer is 'n uitstekende verfrissende energie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Margo D - Des 2019
Algehele gradering
Rustig.
Bernard E - Des 2019
Algehele gradering
Baie nice.
Gerda V - Nov 2019
Algehele gradering
Ons sal altyd weer hier oorslaap.
Jackie S - Nov 2019
Algehele gradering
Gemaklik.
Diedelof F - Nov 2019
Algehele gradering
Like oasis in desert.
Marnette L - Okt 2019
Algehele gradering
Perfekte akkommodasie, baie akkommoderend en behulpsaam.
Frances S - Sep 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang. Heerlik gebly en welkom gevoel.
Emsie P - Sep 2019
Algehele gradering
Ons verwagtinge oortref.
Zonika V - Sep 2019
Algehele gradering
Wonderlike Karoo-gasvryheid.
Peet V - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Chris B - Sep 2019
Algehele gradering
Onverbeterlik, deftig, smaakvol en knus.
Reinette C - Sep 2019
Algehele gradering
Wonderlikste oornagplek, so rustig met alles wat nodig is.
Michael J - Aug 2019
Algehele gradering
Snoesig.
Fritz B - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Joey R - Jul 2019
Algehele gradering
Die plek is pragtig.
Theo V - Jul 2019
Algehele gradering
Lekker plek met goeie wyn!
André W - Jul 2019
Algehele gradering
Pragtige plek, wens ons kon langer bly.
Fred B - Jul 2019
Algehele gradering
Lekker tussen boere.
Leonie K - Jun 2019
Algehele gradering
Baie rustig.
Margaret D - Jun 2019
Algehele gradering
'n Oase in die Karoo.
Jan Louis R - Jun 2019
Algehele gradering
Warm ontvangs, baie skoon en gerieflik naby hoofpad.
Marliza V - Mei 2019
Algehele gradering
Gerieflike verblyf en uitstekende waarde vir geld.
Petra W - Mei 2019
Algehele gradering
Absoluut uitstaande plek.
Christo B - Mei 2019
Algehele gradering
Eerste klas akkommodasie. Vriendelike mense!
Juanita Z - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was aangenaam met al die rustige plaas geluide rondom jou.
Nadine S - Mei 2019
Algehele gradering
Good service, lovely setting.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie diens, lieflike ligging.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mike. W - Mei 2019
Algehele gradering
Pleasant and friendly.
Minette O - Mei 2019
Algehele gradering
Netjies, volledig ingerig en lieflike karoo-ervaring.
Jeanne P - Apr 2019
Algehele gradering
Karoo gasvryheid.
Tania L - Apr 2019
Algehele gradering
Baie mooi en gasvry.
Dewald R - Apr 2019
Algehele gradering
Baie tevrede.
Lizzy S - Apr 2019
Algehele gradering
Awesome!
David T - Apr 2019
Algehele gradering
Awesome.
Gerda V - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was goed, vriendelike ontvangs, lekker plek om te stap.
Marius B - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker verblyf in stil, plaas-omgewing.
John V - Mrt 2019
Algehele gradering
Stunning setting and sunset bonus.
Monica S - Mrt 2019
Algehele gradering
Perfekte plek vir rus na lang ry.
Dawie M - Mrt 2019
Algehele gradering
Gawe gasvrye eienaars, lekker by hulle geëet, lekker geslaap en my honde was welkom.
Sp J - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker gekuier in die Karoo.
Rita L - Mrt 2019
Algehele gradering
Uiters gerieflik, skoon en pragtig. Die eienaars is vreeslik gasvry.
Lees meerKaren V - Mrt 2019
Algehele gradering
Hartlike gasvryheid in 'n besonderse natuurskoon.
Willem P - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Hannelie V - Feb 2019
Algehele gradering
Karoo-lekkerte.
Carel V - Jan 2019
Algehele gradering
Netjies, waarde vir geld. Uitstekende ligging.
Michelle I - Jan 2019
Algehele gradering
What a wonderful quaint farm style Karoo experience, I would recommend to everyone.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wat 'n pragtige Karoo-plaaservaring. Sal aanbeveel.
Het ons kort verblyf by Rooidam Cottages terdeë geniet. Die plaasstyl en dekor was pragtig en as kunstenaar was ek mal daaroor! Ander en sy pragtige vrou het moeite gedoen om ons te akkommodeer, seker te maak ons kom veilig daar en ons te verwelkom met vars vrugte en beskuit. Het nog nooit sulke gasvryheid ervaar nie, 5 ster van my af!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mignon V - Jan 2019
Algehele gradering
Rooidam Cottages is 'n oornag-juweel.
Chaneen V - Jan 2019
Algehele gradering
Natuur skoonheid.
Lees meerSchalk B - Jan 2019
Algehele gradering
Wonderlike plaaskuier om die gejaag na die gejaagde stad te onderbreek.
Gerda H - Jan 2019
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
Andries V - Jan 2019
Algehele gradering
Ideale oornagverblyf met eienaars wat omgee.
George O - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Hester F - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik, Karoo stilte, skoon, vriendelik en gasvry.
Elma K - Des 2018
Algehele gradering
Ontspannende, rustige ondervinding.
Danelle J - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflik, skoon met die mooiste sonsondergang.
Werner H - Des 2018
Algehele gradering
Oasis.
Egon S - Des 2018
Algehele gradering
Relaxing stay.
Manda B - Des 2018
Algehele gradering
Was heerlik.
Andra N - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Werner H - Des 2018
Algehele gradering
Gasvry, netjies en baie rustig.
Amanda C - Des 2018
Algehele gradering
Wonderlike en uitstekende diens en verblyf.
Ronelle D - Des 2018
Algehele gradering
Ons het dit geniet.
Lane R - Nov 2018
Algehele gradering
Wonderful, will definitely stay over again.
Lees meerTalita S - Nov 2018
Algehele gradering
Klassiek Karoo!
Nick Y - Okt 2018
Algehele gradering
Lovely old Karoo home with modern amenities and beautiful shrub garden.
Jill W - Okt 2018
Algehele gradering
Very pleasant, relaxing, safe country stayover with incredible hosts and an ideal location.
Billy C - Okt 2018
Algehele gradering
Baie geniet - tipiese Karoo-ervaring op 'n plaas.
Francois V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Mariët V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie gesellig.
Marius H - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Tertia B - Aug 2018
Algehele gradering
'n Goeie oornagbestemming.
Lees meerGary W - Aug 2018
Algehele gradering
Die beddens was hopeloos te hard, stoof nie gewerk nie en geen opvangs in die huisie nie. Glad nie wat vir ons gesê is nie.
Fanie V - Aug 2018
Algehele gradering
'n Wonderlike atmosfeer. Rus vir die siel en liggaam.
Glenda V - Aug 2018
Algehele gradering
Lovely farmstay.
Lees meerHelga L - Jul 2018
Algehele gradering
Waarlike plaaservaring en halfpad tussen die Kaap en Gauteng waar ons familie ontmoet het.
Dreyer G - Jul 2018
Algehele gradering
Netjies en skoon, ideaal gewees na 'n lang dag op die pad.
Stiaan C - Jun 2018
Algehele gradering
Lekker, skoon, veilige en gerieflike oornagbestemming in mooi omgewing.
Wanda P - Jun 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Anne D - Mei 2018
Algehele gradering
We have no regrets booking at Rooidam Cottages.
Karin V - Mei 2018
Algehele gradering
Romanties, een met die natuur.
Henk L - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlike oornag plekkie.
Antoinette E - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Jim L - Apr 2018
Algehele gradering
Everything we hoped for.
Aris R - Apr 2018
Algehele gradering
Amazing staff, and beautiful accommodation.
Kobus S - Mrt 2018
Algehele gradering
Van die beste in die Karoo!
Rouve M - Feb 2018
Algehele gradering
Wow. Awesome.
Kobus B - Feb 2018
Algehele gradering
Heerlike Karoo gasvryheid.
Nicole V - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was nog vakansie na ons vakansie.
Elize S - Jan 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Helena S - Jan 2018
Algehele gradering
Voel of mens tuis kom na 'n lang dag op die pad.
Braam V - Jan 2018
Algehele gradering
Rustigheid soos die Karoo kan bied.
Armand V - Jan 2018
Algehele gradering
Stunning plekkie, met baie lekker plaasatmosfeer.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
George O - Des 2017
Algehele gradering
Lekker rustige veilige atmosfeer.
Ottilie N - Des 2017
Algehele gradering
Baie goeie oorslaapplek op pad Kaap toe.
Nicolene E - Des 2017
Algehele gradering
Rustige plaas atmosfeer met vriendelike mense.
Andries V - Des 2017
Algehele gradering
Als wat 'n mens nodig het en Karoogasvryheid op die koop toe.
Francois V - Des 2017
Algehele gradering
Presies die oornagverblyf wat ons in gedagte gehad het.
Marius M - Des 2017
Algehele gradering
Perfek plaas met 'n tikkie luuksheid.
Malinda A - Des 2017
Algehele gradering
Stresvry.
Tobie V - Des 2017
Algehele gradering
Altyd lekker by Rooidam.
Elsabé H - Des 2017
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, heerlike verblyf, rustig en pragtigste sterrehemel wat ons nog gesien het!
Joop O - Des 2017
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het na lang warm dag op die pad!
Riaan C - Des 2017
Algehele gradering
Ons het weer baie lekker gebly!
Martie A - Nov 2017
Algehele gradering
Pleister vir die siel.
Andre D - Nov 2017
Algehele gradering
Wonderful hosts and so peaceful.
Kobus B - Nov 2017
Algehele gradering
Rustig na 'n lang dag op pad.
Ho D - Okt 2017
Algehele gradering
Goed versorgde verblyf.
Jennie P - Okt 2017
Algehele gradering
Absolutely wonderful!
Lees meerElna M - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlik en ontspanne.
I N - Aug 2017
Algehele gradering
Rustige omgewing, gesellig.
Willie B - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker rustig op plaas en vriendelike mense. Alles was puik.
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Eugene J - Jul 2017
Algehele gradering
'n Ware oase vir 'n moeë reisiger.
Ianette V - Apr 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Andre K - Apr 2017
Algehele gradering
Weereens fantastiese ervaring! Net wat enige persoon wil hê ná 'n lang dag op die pad, skoon, rustig.
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Rudi V - Apr 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Pieter M - Mrt 2017
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, skoon, rustig en goed toegerus.
Laguerenne V - Mrt 2017
Algehele gradering
Gemaklike oornagverblyf op rustige plaas!
Dewald R - Feb 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Charles C - Jan 2017
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, cottage baie skoon en lekker stil.
Sias E - Jan 2017
Algehele gradering
Baie lekker, rustig en het baie veilig gevoel.
Elize S - Jan 2017
Algehele gradering
Baie aangename Karoo-gasvryheid en gerieflike behuising.
Eddie G - Jan 2017
Algehele gradering
Andre and Bonquet are very friendly and hospitable hosts.
Hestel V - Jan 2017
Algehele gradering
Besonder vriendelike ontvangs en Karoo-mooi plekkie!
Hendry B - Jan 2017
Algehele gradering
Gasvry en gemaklik.
Michelle S - Des 2016
Algehele gradering
Asemrowend! 'n Ondervinding wat ons nie gou sal vergeet nie.
Melisa S - Des 2016
Algehele gradering
Fantasies, opregte Karoo liefde!
Lees meerKarin E - Des 2016
Algehele gradering
Absoluut stunning!
Lees meerCharl C - Des 2016
Algehele gradering
Beleef die Karoo, stilte.
Hennie T - Des 2016
Algehele gradering
Onvergeetlik en oulike diens!
Hele P - Des 2016
Algehele gradering
Rustige plaaservaring.
Johan L - Des 2016
Algehele gradering
Jou uitspanplek na die pad se inspanning.
Anneke G - Des 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Doné B - Des 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Christie V - Des 2016
Algehele gradering
Goeie rusplek op reis na die Kaap.
Suretha F - Nov 2016
Algehele gradering
Lekker rustige plaas-atmosfeer!
Doreen A - Okt 2016
Algehele gradering
Pragtige, klassieke Karooplaasverblyf.
Tersia V - Okt 2016
Algehele gradering
Oornag op pad Kaap toe.
Boet B - Aug 2016
Algehele gradering
Netjies, skoon en baie vriendelik ontvang.
Michelle V - Aug 2016
Algehele gradering
Egte Karoo-gasvryheid!
Dries H - Jul 2016
Algehele gradering
Gasvrye ontvangs. Stylvolle aandete.
Johann B - Jul 2016
Algehele gradering
Plek is netjies en baie skoon.
Tielman D - Jul 2016
Algehele gradering
Ideaal om kragte te herwin vir die langpad.
Karin B - Jun 2016
Algehele gradering
Heerlike Karoo-lekkerte!
Marina D - Mei 2016
Algehele gradering
'n Hartlike verwelkoming, keurige verblyf vir die moeë reisiger.
Lillidi G - Apr 2016
Algehele gradering
Dit was lekker om met plaasgeluide wakker te word en uitgerus te wees.
Eric D - Mrt 2016
Algehele gradering
Iets waarvan mens in storieboeke lees.
Joggie S - Mrt 2016
Algehele gradering
Gasvrye ontvangs en 'n heerlike rustige verblyf.
Renette V - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was regtig 'n heerlike ervaring.
Stephen V - Mrt 2016
Algehele gradering
Well positioned and reasonable.
Lees meerLaguerenne V - Feb 2016
Algehele gradering
Heerlik rustige gemaklike verblyf.
Johann M - Feb 2016
Algehele gradering
Fantasties, egte Karoo-gasvryheid.
Hennie L - Feb 2016
Algehele gradering
Nie die beste oornagplek wat ek al oor die internet bespreek het nie.
Carin J - Jan 2016
Algehele gradering
Netjies, gasvry, baie gerieflik.
Antoinette L - Jan 2016
Algehele gradering
Netjiese en rustige Karoo-verblyf by minsame Andre en Bonquet.
Leroux Z - Jan 2016
Algehele gradering
Aangename ervaring na 'n lang rit.
Lees meerHelouise V - Jan 2016
Algehele gradering
Die verblyf is absoluut wonderlik!
Lana K - Jan 2016
Algehele gradering
Ongelooflike verblyf en diens!
Lees meerNaomi C - Des 2015
Algehele gradering
Absoluut awesome. Dit was asof ons by oupa en ouma gaan kuier het!
Lees meerRenee C - Des 2015
Algehele gradering
'n Oase in die Karoo.
Leanette H - Des 2015
Algehele gradering
Friendly.
Anel S - Des 2015
Algehele gradering
Gasvry en baie gawe mense!
David N - Des 2015
Algehele gradering
Wonderlike, warm mense - 'n klein oase in die semi-woestyn.
Marius S - Des 2015
Algehele gradering
Wonderlik, gasvry en 'n ware plaaservaring.
Naomi C - Des 2015
Algehele gradering
AWESOME!
Mari-lou V - Des 2015
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Andries D - Des 2015
Algehele gradering
Oase in die middel van die Karoo.
Marcelle G - Des 2015
Algehele gradering
Enjoyed our stay very much as usual. Had the privilege of staying in the new Granaat Cottage.
Jaco K - Des 2015
Algehele gradering
Gasvrye, vriendelike ontvangs en rustige plaasatmosfeer.
Hennie L - Nov 2015
Algehele gradering
Lekker rustig en stil en eienaars vriendelik en behulpsaam.
Marlene R - Nov 2015
Algehele gradering
Welcoming, peaceful and relaxing.
Helen L - Okt 2015
Algehele gradering
Lafenis vir die siel in die Karoo.
Johan D - Okt 2015
Algehele gradering
Beste waarde.
Marcelle G - Okt 2015
Algehele gradering
Love this place!
Fanie V - Okt 2015
Algehele gradering
Salig, rustig en natuurskoon asemrowend.
Thys F - Okt 2015
Algehele gradering
Die kamers is pragtig en die diens is uitstaande. Saam met die pragtige omgewing sorg dit vir 'n onvergeetlike ervaring.
Annelize F - Sep 2015
Algehele gradering
Ons het 'n wonderlike tyd gehad.
Alida V - Sep 2015
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Marthie M - Sep 2015
Algehele gradering
Dit was heerlik om daar tuis te gaan, sal dit aanbeveel.
Jaco V - Aug 2015
Algehele gradering
Ons het gerieflik oorgeslaap op die lang pad!
Chris J - Aug 2015
Algehele gradering
Goeie verblyf by lekker boeremense.
Kenneth G - Aug 2015
Algehele gradering
Sal weer daar oornag as ek in daardie omgewing is.
Renée F - Aug 2015
Algehele gradering
Baie lekker snoesige verblyf en aangename mense.
Hansie V - Jul 2015
Algehele gradering
Dit was lekker halfpad tussen my huis en vakansiebestemming gewees.
Jakkie H - Jul 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Rencia G - Jul 2015
Algehele gradering
Oornagverblyf op pad na Kaapstad.
Tessie K - Jul 2015
Algehele gradering
Baie aangename verblyf!
Victor T - Jun 2015
Algehele gradering
Die plek is silwerskoon, die atmosfeer is rustig en die gasheer en -vrou was uiters vriendelik en gasvry.
Helene G - Apr 2015
Algehele gradering
Ons het die plaas-atmosfeer geniet!
Elbé S - Apr 2015
Algehele gradering
Dit is die pragtigste plaas-atmosfeer!
Inus V - Apr 2015
Algehele gradering
Egte Karoo vriendelikheid met skoon karaktervolle oorslaapfasiliteite. Ervaring wat jy lank sal onthou.
Johann M - Apr 2015
Algehele gradering
Fantasties, rustig, gasvry, pure plaas!
Lees meerHarold B - Apr 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Ek sal weer daar oorbly. Lekker geriewe.
Gerhard H - Apr 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Ezette B - Apr 2015
Algehele gradering
Van Kaap na Kroonstad gereis en by rooidam oorgeslaap.
Aldi V - Mrt 2015
Algehele gradering
Pragtig en rustig.
Daleen O - Mrt 2015
Algehele gradering
Wonderlik, rustig en stil in die middel van die Karoo, kompleet met Karoo-gasvryheid!
Hanti E - Mrt 2015
Algehele gradering
Op pad terug van die Wes-Kaap af hier gestop om bietjie te herlaai!
Tannje S - Mrt 2015
Algehele gradering
Karoo-gasvryheid uit die boonste rakke.
Ria J - Feb 2015
Algehele gradering
Ons is baie gasvry en vriendelik ontvang.
Evert L - Feb 2015
Algehele gradering
Wat 'n aangename verrassing was dit!
Martie V - Jan 2015
Algehele gradering
Ons het vir 'n week gaan vakansie hou in die Karoo en het heerlik gerus.
Elize V - Jan 2015
Algehele gradering
Karoo-juweel!
Brian G - Jan 2015
Algehele gradering
Lekker om op 'n plaas te wees!
Vic V - Jan 2015
Algehele gradering
Baie tuis gevoel en was aangenaam verras en getrakteer op karoo-gasvryheid!
Chrisna V - Des 2014
Algehele gradering
Baie lekker! Als wat mens nodig het vir 'n oornagplek.
Riaan L - Des 2014
Algehele gradering
Heerlik, rustig.
Elsie N - Des 2014
Algehele gradering
Gasvry en vriendelik, absoluut heerlike atmosfeer.
Marcelle G - Des 2014
Algehele gradering
Homely and friendly
Forika M - Des 2014
Algehele gradering
Sal dit beslis aanbeveel.
Gerhard V - Des 2014
Algehele gradering
Karoo-gasvryheid.
Tertius D - Des 2014
Algehele gradering
Fantasties!
Johan C - Nov 2014
Algehele gradering
'n Absolute juweel. Meer kan mens nie sê nie.
Marié K - Nov 2014
Algehele gradering
Baie vriendelike diens. Ruim, skoon en baie goed ingerig.
Des S - Okt 2014
Algehele gradering
An out of the ordinary experience and one we would love to have again.
Christa B - Okt 2014
Algehele gradering
Rustig en ontspannend!
Attie V - Sep 2014
Algehele gradering
Ons het vir die derde keer by Rooidam oorgebly en het dit soos altyd baie geniet!
Esmaralda N - Sep 2014
Algehele gradering
Baie oulike kothuis!
Attie V - Sep 2014
Algehele gradering
Dit was heerlik om op 'n plaas te oornag.
Liliana C - Jul 2014
Algehele gradering
Die plaasatmosfeer is wonderlik na die lang pad.
Shané B - Jul 2014
Algehele gradering
Fantasties!
Shané B - Jun 2014
Algehele gradering
A great little gem of an Oasis in the Karoo
Lees meerWaldo V - Jun 2014
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Heinrich S - Jun 2014
Algehele gradering
Vriendelik, skoon en aangenaam!
John B - Jun 2014
Algehele gradering
Verblyf was uitstekend.
Marida G - Mei 2014
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid, absoluut heerlik en ons wil weer daar bly! :)
Jacques V - Mei 2014
Algehele gradering
Ons is baie gelukkig met die verblyf by Rooidam Kothuise, en die gashere is baie gasvry.
Magdalena H - Mei 2014
Algehele gradering
Sal weer daar oornag!
Andries P - Mei 2014
Algehele gradering
Fantasties na 'n lang reis!
Pierre S - Apr 2014
Algehele gradering
'n Wonderlike Karoo-nag!
Richard L - Mrt 2014
Algehele gradering
Ticks all the boxes for a relaxing and peaceful stopover
Herman V - Mrt 2014
Algehele gradering
'n Rustige atmosfeer om te ontspan en te oornag na 'n land dag op die pad.
Lucia D - Mrt 2014
Algehele gradering
'n Unieke ervaring om op 'n Karoo-plaas te kon wees in 'n gesellige woonstel met atmosfeer.
Adele M - Feb 2014
Algehele gradering
Awesome hosts
Carel V - Feb 2014
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Freddie S - Jan 2014
Algehele gradering
'n Rustige plaasatmosfeer en baie gasvryheid.
Cas K - Jan 2014
Algehele gradering
'n Heerlike en verfrissende nagrus in die Karoo met 'n sterrehemel wat oor jou waghou.
Johan R - Jan 2014
Algehele gradering
Wonderful stay
Lomé L - Jan 2014
Algehele gradering
Rustige atmosfeer!
Christa J - Jan 2014
Algehele gradering
We had an awesome stay with true Karoo hospitality at its best! Highly Recommended
Piet D - Des 2013
Algehele gradering
Kothuis benodig aandag.
George S - Des 2013
Algehele gradering
Lovely
Marna V - Des 2013
Algehele gradering
Most beautiful place with wonderful hosts!
Gerda V - Des 2013
Algehele gradering
Dis ideaal vir waarvoor ons dit gebruik het.
Riaan C - Sep 2013
Algehele gradering
Karoo-gasvryheid.
Keamogetswe L - Sep 2013
Algehele gradering
Neat,
Etienne G - Sep 2013
Algehele gradering
Baie lekker en baie vriendelik ontvang!
Philip I - Sep 2013
Algehele gradering
Heerlike nagrus geniet in 'n baie gerieflike kothuis. Baie vriendelike gasheer/eienaar!
Felicity T - Aug 2013
Algehele gradering
Puik!
Pieter. V - Aug 2013
Algehele gradering
Heerlike plaas-atmosfeer met aangename eienaars.
Ilanie R - Jun 2013
Algehele gradering
Baie vriendelike en gasvrye mense. Pragtige plekkie!
Johan J - Apr 2013
Algehele gradering
Good
Adri P - Apr 2013
Algehele gradering
Baie kort maar heel aangenaam
Eldari V - Apr 2013
Algehele gradering
Stil, rustig, lekker warm water, plek vir moee rug en boude en oase op die lanpad.
Uida E - Mrt 2013
Algehele gradering
Net wat 'n mens soek rustigheid, stilte, privaatheid, weg van stad se gejaag.
Sandri F - Mrt 2013
Algehele gradering
My ma en seun het daar gelbly en hulle se dit was 'n lekker rustige omgewing
Reinette N - Des 2012
Algehele gradering
Baie aangename koel kamers maar beslis nie 3 ster nie.
Lees meerShawn B - Des 2012
Algehele gradering
Very nice, relaxing place to spend time at after a long drive.
Wilhelmina P - Nov 2012
Algehele gradering
Fabulous place to stay, Very peaceful
Magda K - Okt 2012
Algehele gradering
Very neat and clean, value for money
Deryk F - Apr 2012
Algehele gradering
Great
Piet S - Apr 2012
Algehele gradering
Facilities clean and a pleasant stay.The outdoor living is just great.
Marié K - Mrt 2012
Algehele gradering
Baie vriendelik
Dirk H - Des 2011
Algehele gradering
Good accommodation perfectly located on the Johannesburg-Kimberley-Cape Town route.
Pat H - Okt 2011
Algehele gradering
Pleasant spot with pleasant people.
Stephanie H - Sep 2011
Algehele gradering
Good personal service and excllent meal . thank you
Ruth K - Sep 2011
Algehele gradering
Friendly hostess and lovely quiet area. loved it!!!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 34 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooidam-plaas, Britstown, 8782, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom