Rooihoogte Guest House
Opsomming van Resensie
Pc V - Jun 2019
Gemiddeld
Lekker rustig.
Edzard L - Okt 2018
Gemiddeld
Fantasties.
Jinny P - Jul 2018
Gemiddeld
A comfortable one-night sleepover.
Elsa W - Mei 2018
Gemiddeld
Baie rustige en ontspanne omgewing, met lekker stap moontlikhede, veral met ons hond wat saam was.
Pieter V - Apr 2018
Gemiddeld
Pragtige uitsig, baie gasvrye eienaars. Genoeg ruimte en stilte!
Fohn B - Mrt 2018
Gemiddeld
Die verblyf was lekker, die huis is groot en goed ingerig.
Lees meerElmarie G - Jan 2018
Gemiddeld
Rustig. Netjies. Goeie diens.
Marylene M - Jan 2018
Gemiddeld
Awesome place.
Andre T - Jan 2018
Gemiddeld
A very pleasant surprise and a most relaxing two night stay.
Lees meerStephan V - Jan 2018
Gemiddeld
Verblyf was great, "signage" kon beter wees. Maar sal als te saam 9/10 gee.
Naomi D - Jan 2018
Gemiddeld
Baie veilig al was ek alleen.
Lees meerEmelda S - Des 2017
Gemiddeld
That place didn't feel safe as there's no security.
Matome Shadrack M - Okt 2017
Gemiddeld
Needs upgrading.
Kobus G - Sep 2017
Gemiddeld
Rustige omgewing, stil en lekker om uit die stad en gejaag te kom en af te skakel.
H.j. Van Zyl V - Jul 2017
Gemiddeld
Die plek het baie moontlikhede en is geskik vir 'n groot gesin wat 'n rustige oorblyplek soek.
Ilse K - Mei 2017
Gemiddeld
Baie mooi omgewing.
Dietlind M - Apr 2017
Gemiddeld
Lekker gebly, lekker geslaap!
Suzette J - Des 2016
Gemiddeld
Dit was anders. Hou van die atmosfeer.
Jan Rijn Z - Aug 2016
Gemiddeld
Lekker gebly.
Celeste B - Sep 2015
Gemiddeld
Baie lekke!
Niël V - Apr 2015
Gemiddeld
Lekker plaasomgewing.
Glodine P - Des 2014
Gemiddeld
Safe, cost effective, and accomodates for everyone
Siyabonga K - Nov 2014
Gemiddeld
We had a great time, will surely go back again.
Lees meerBeth B - Okt 2014
Gemiddeld
Family was friendly and kind. Loved that my dog was welcome!
Evert K - Aug 2014
Gemiddeld
Aangenaam verras!
Joseph V - Jun 2014
Gemiddeld
Baie lekker gewees.
Petro R - Mei 2014
Gemiddeld
Dit was `n fees.
Zelmarie M - Mei 2014
Gemiddeld
Fantasties.
Adele S - Apr 2014
Gemiddeld
Gasvryheid op sy beste!
Wanda V - Apr 2014
Gemiddeld
Goed vir oorslaap.
Armando V - Mrt 2014
Gemiddeld
Baie rustig en kalmerend na 'n lang dag.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm, , Carolina, 1185, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom