Room @ Irissa Rainbow Sanctuary

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Room @ Irissa Sanctuary bied 'n kamer in die eienaar se huis, in die bekoorlike dorpie De Rust op Roete 62. Dit is naby die Kango-grotte, Kammanassie Natuurreservaat, die wynlandgoedere van die Klein Karoo, Meiringspoort-waterval en die Cango Wildlife Ranch.

Verblyf word aangebied in 1 kamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Daar is ook 'n sitarea en die eenheid het 'n privaat ingang en bied gratis WiFi, gemeenskaplike TV, 'n braai-area, tee- en koffiemaakgeriewe en parkeerplek van die straat af.

Gaste is ook welkom om gebruik te maak van die kombuis om maaltye voor te berei.

Doendinge in die area sluit Reiki, Colour EnergyTherapy, fietsry, bergfietsry, voëlkyk, voetslaan en wynproe in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Room @ Irissa Rainbow Sanctuary gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za