Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 36 resensies vir Room @ Irissa Rainbow Sanctuary
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Paul L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Paul L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrou baie vriendelik.

Veilige parkeering, kamer skoon met alles wat ons nodig het. Lekker bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlia S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia S
Saam met vriende

Heerlike Karoo-kuier.

Baie dankie vir die uitstekende diens, netjiese fasiliteite, lekker ruik beddegoed en ook die mooi uitsig op die berge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Xander D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Xander D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Karen is die rustigheid vanself en dit smeer af in haar huis. Dit is nie modern nie, maar alles is daar wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal ongetwyfeld weer by Room @ Irissa Rainbow Sanctuary bly op ons volgende besoek aan die Karoo.

Karen het uit haar pad gegaan om ons verblyf onvergeetlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gustav P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer in huis, deel huis met gasvrou. Was lekker.

Die plek om te bly as jul net 2 of minder is en goed met mense en diere oor die weg kom. Ons het maklik aanklank gevind met gasvrou en sal weer daar slaap. Tuinpaadjies en stoep met uitsig, stapafstand van alles in dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quinton K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid.

Still, rustig, skoon, groen en groot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna S
Enkelreisiger

Very comfy and close to event.

Stunning little place to stay and perfect for the yearly Meiringspoort event.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en bekostigbaar.

Sal vir seker weer graag by Room @ Irissa Rainbow Sanctuary oornag in toekoms as dit ons beskore sal wees. Alles wat mens nodig het, netheid, bekostigbaarheid en goeie diens en vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heather K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather K
Saam met eggenoot / lewensmaat

One night stay en route to another destination.

Our host was excellent and helped us make a dinner reservation. She messaged us early in the day to confirm our arrival time and was a huge help in making our stay very comfortable. We really enjoyed visiting the waterfall in Meiringspoort the next morning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca P
Enkelreisiger

Incredibly welcoming and quiet.

I had such a lovely stay here. Even though I arrived really late, the host was welcoming. She went as far as to message me while I was on the road and asked if I was okay or needed any help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Penelope P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Penelope P
Saam met eggenoot / lewensmaat

A haven of peace and tranquility.

A delightful stay made even more special by Karen, the owner, who made her home open to us. We will return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary se terugvoer

It was so nice meeting you, Penelope. Thank you for the good review.

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary
Mariette L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette L
Gesin met klein kinders

Aangename skoon, netjiese verblyf.

Net wat mens nodig het as jy op reis is. Lekker rustig gebly, aangename atmosfeer, vriendelike gasvrou, sal weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mannetjie Smit S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mannetjie Smit S
Enkelreisiger

Baie gasvry ontvang.

Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam met inligting. Baie tuis gevoel daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Daar is geen privaat ingang nie. Dit is beslis nie waarde vir geld nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig en baie netjies en skoon.

Ons is goed ontvang by die gastehuis. Alles was skoon en netjies. Sal weer hier aandoen. Dit is bekostigbare verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzabe D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe D
Enkelreisiger

Gesellige kamer in die hoofhuis.

Die kamer is pragtig uitgerus en ek het heerlik oorgeslaap. Die eienares is baie bedagsaam en ek het glad nie gevoel ons is in mekaar se spasie nie. Een ding: ek het 'n haardroër gemis. Verder, net goed en lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarica G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarica G
Enkelreisiger

Warm, vriendelike, professionele diens.

Bekostigbaar, netjies en huislik. Vinnige terugvoer na navraag met welkome boodskap om navraag te doen oor my welstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary se terugvoer

Dankie Sarica.

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary
Bianca W - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Reasonably priced lovely overnight, peaceful atmosphere, clean and safe.

Karin is most helpful and accommodating in her lovely home. Quiet street, secure parking. Pity we did not have the time for one of her energy healing sessions. Next time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary se terugvoer

Thank you Bianca.

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary
Joana W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joana W
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en vriendelik.

Karen het ekstra moeite gedoen om slaapplek te maak vir kleinkinders. Kraakvars beddegoed en 'n skoongevoel. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary se terugvoer

Dankie Joana.

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary
Andre G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Alles was 100% reg, het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, mooi en skoon.

Karen is baie behulpsaam en vriendelik. Ons het die verblyf by haar baie geniet. Kamer is mooi, skoon en gerieflik. Kan dit met graagte aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary se terugvoer

Baie dankie Johan, julle was wonderlike gaste om te hê.

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary
Anecke V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anecke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo-plekkie.

Heerlike gemaklike kamer met 'n groot stort, soos altyd stel De Rust ook nie teleur nie. Sal vir seker weer hier oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary se terugvoer

Dankie Anecke. Dit was goed om jul te ontmoet.

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary
Peter H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter H
Enkelreisiger

Great host. Peaceful place.

Stayed 2 nights. Very peaceful and quiet. Karen is a stunning host. You must visit the healing room or attend her yoga classes. Stunning cats and dog. Will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary se terugvoer

Thank you, Peter. It was great meeting you.

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary
Thys V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys V
Besigheidsreis

Vir die prys is dit vyfster!

Karen het my vriendelik ontvang en sy was baie behulpsaam. Die kamer was meer as voldoende en beslis die die koste werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermione S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hermione S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Skoon, netjiese verblyf met 'n baie ontspannende atmosfeer. Vriendelike gasvrou en interessante permatuin. Beveel Irissa sterk aan, 'n ware toevlug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary se terugvoer

Dankie Hermione.

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary
Adriaan S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Om net te oornag was dit goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelien R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien R

Baie oulike verblyf.

Die kamer was baie netjies en skoon gewees. Vriendelike gasvryhied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dee Dee K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dee Dee K
Enkelreisiger

Vredevol, skoon 'n absolute plesier.

Die beste waarde vir geld seker beskikbaar. Skitterskoon kamer met vriendelike mense verseker 'n heerlike nagrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary se terugvoer

Dankie Dee Dee, ons waardeer die terugvoer.

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary
Dugal H - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dugal H
Enkelreisiger

A lovely spot.

A warm, peaceful and beautifully decorated room. Hosts are friendly and down to earth.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary se terugvoer

Thank you for your review, Dugal.

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary
Fred F - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred F
Enkelreisiger

Dit is by verre, die lekkerste verblyf, soos mens se huis amper.

Al was dit nou net een nag, ek kon baie lekker bly en rus, voordat mens die reis verder kon aanpak. Sal graag langer wou oorbly om De Rust verder te kan besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joss M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joss M
Enkelreisiger

Netjiese en skoon verblyf en vriendelike ontvangs.

Kan sterk aanbeveel word vir oornagverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys E - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thys E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Die verblyf was goed. Die kamer was skoon en die gasvrou baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Conrad S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het 'n lekker nag rus ingewerk.

Ons is vriendelik ontvang deur Karen. Dankie vir al die moeite en die netjiese kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary se terugvoer

Baie dankie, Conrad! Julle was wonderlike gaste om te hê.

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary
Pieter S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Met 'n warm hart verwelkom deur Karen en haar vierpotige huisgenote.

Ten spyte van geen water op daardie stadium in die dorp nie het ons nog steeds die verblyf geniet. Sterre in die donkere nag. Die mooie berge waarop jy uitkyk terwyl jy op die stoep sit en 'n geurige ontbyt met tuisgebakte brood warm en vars uit die oond bedien word. Sal verblyf definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en aangename oornagverblyf.

Ons het die kamer baie geniet in 'n eg Kaapse huisie. Lekker op die agterstoep gekuier met ongelooflike uitsig oor die Swartberge. Eg Kaapse vriendelikheid. Pragtige ou dorpie. Sal beslis weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary se terugvoer

Baie dankie Linda, julle was vriendelike en gemaklike gaste!

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary
August K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
August K
Enkelreisiger

Vriendelike en tegemoetkomende gasvryheid.

Rustige omgewing - muskietnet wat voorsien was is beslis 'n groot plus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vierdelaan 6, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4YjlhMTE0LTMyNGYtNDRhYi1iMjJmLWE1M2NlZGU0YmVhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 6 Fourth Avenue De Rust 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.49096303378 22.532950937748