Kingswood Golf Estate Akkommodasie by Room on Trafford | LekkeSlaap
+10
+10

Room on Trafford

13 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R880 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trafford-weg 91, Kingswood-gholflandgoed, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Room on Trafford is op Kingswood-gholflandgoed, 'n modieuse leefstyl-gholflandgoed met 'n kampioenskapgholfbaan in George geleë.

Die kamer het 'n koningingrootte-bed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is slaapplek vir 3 volwassenes en daar is ‘n uitvou-slaapbank in die sitkamer vir 2 kinders. Die kamer het 'n privaat ingang met 'n skuifdeur wat lei na die swembadarea. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, haardroër en klerekaste in. Daar is ook gratis WiFi, 'n TV met Netflix en 'n slaapbank vir 2 ekstra gaste.

Die landgoed is 20 km vanaf Heroldsbaai en Victoriabaai en 10 km vanaf George Lughawe. 'n Pendeldiens na en van die lughawe kan gereël word. Daar is 2 stelle regterhand-gholfstokke beskikbaar. Kinders kan gerus hulle fietse saambring en lekker rondry.

Slaapplek

’n Bespreking by Room on Trafford sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Vlaams

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Room on Trafford
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Trafford-weg 91, Kingswood-gholflandgoed, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Room on Trafford het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R880
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R880
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R880
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trafford-weg 91, Kingswood-gholflandgoed, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABSq1QqIEOJwS8VQ9lDniRJuup4JkCecBukj8AJg2KlNzqil4bO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R880  per nag (vir 4 persone) 13 5 1 5 91 Trafford Road Kingswood Golf Estate 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.961055418514 22.427855658722
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za