Upper Gardens Akkommodasie by Rooms with Views | LekkeSlaap
+8
+8

Rooms with Views

Gastehuis
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Summerseat-singel 8, Higgovale , Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

Rooms with Views bied verblyf in ’n pragtige privaat huis in Higgovale, Kaapstad. Die perseel is naby busroetes, Langstraat, restaurante en strande.

Verblyf word in 2 enkelkamers en 1 dubbelkamer gebied. Die kamers deel die gebruik van die badkamer.

Gaste kan die gemeenskaplike kombuisgeriewe gebruik om ontbyt voor te berei. Die huis het ook ’n groot tuinterras met ’n swembad-area en lieflike uitsig op Tafelberg en Leeukop.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Summerseat-singel 8, Higgovale , Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Summerseat-singel 8, Higgovale , Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa47sqwrMHAWtbCNH0rsQK4sJzlzzH1dszqrT8Uyt2cvj4vxcdD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 2) 8 Summerseat Close Higgovale 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.939474836455 18.40083751786
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za