Roos Kothuis aan't See
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ida Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Kayleigh C - Sep 2023
Algehele gradering
Beautiful home.
Roos Kothuis aan't See se terugvoer
You are so welcome. Thank you for respecting our home. We appreciate the easy communication with you and hope to hear from you soon.
Linda B - Feb 2023
Algehele gradering
Lovely stay.
Roos Kothuis aan't See se terugvoer
Good morning Linda,
As the satisfaction of our guests is of great concern to us, be sure that we will definitely look into your complaints.
Unfortunately, we find storing the keys at a reputable security company is the safest option for both our guests and us. Apologies for the Friday traffic.
Regards,
Ida
Andrewsha K - Nov 2022
Algehele gradering
Such a lovely family home. Myself and my partner and our kids loved our stay at Roos Kothuis aan't See .
Roos Kothuis aan't See se terugvoer
Morning Andrewsha
We are delighted to hear that you had a wonderful time. You are so welcome to make use of our home again in the future!
Kind regards
Wiesie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustige verblyf by die see.
Roos Kothuis aan't See se terugvoer
Wiesie en familie,
Baie dankie, ons waardeer julle gradering en is so bly dat julle kon uitrus en ons huis geniet.
Dankie ook vir die puik kondisie waarin julle die huis gelaat het.
Dit sal vir ons 'n voorreg wees om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete, Ida
Martha M - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker naby die see.
Nicolene R - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlike kuier in 'n pragtige leefhuis met alles wat jy kan nodig kry!
Roos Kothuis aan't See se terugvoer
Nicolene
Ons is so bly julle gesin het heerlik ontspan en gekuier . Wintersaande is heerlik voor die kaggel! Julle is enige tyd weer welkom. Baie dankie vir die puik toestand waarin julle die huis gelos het.
Vriendelike groete
Ida
Meryl C - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderful home away from home.
Roos Kothuis aan't See se terugvoer
Dear Meryl,
Thank you so much for your wonderful review!
It was lovely to have you and the family as our guests at Roos Kothuis aan't See.
Thanks for the respect you've shown towards the house.
We hope to see you back in the near future!
Have a wonderful day further.
Warm regards,
Ida
Roger S - Apr 2021
Algehele gradering
Awesome getaway, very quiet.
Roos Kothuis aan't See se terugvoer
Beste Roger,
Dit is lekker om te hoor dat julle die kuier geniet het. Vir ons was dit 'n plesier om julle te ontvang!
Dankie vir die puik toestand waarin julle die huis gelos het.
Gaste soos julle is enige tyd welkom.
Vriendelike groete
Jacquin C - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig, vreugdevol, verfrissend.
Roos Kothuis aan't See se terugvoer
Beste Jacquin,
Julle kan enige tyd weer kom kuier. Hou Lekkeslaap dop vir spesiale aanbiedinge wat gereeld op is.
Aan die pragtige skoon huis wat u en gaste agtergelaat het kan ons sommer sien dat u ander persone se eiendom respekteer. Ons is dankbaar daarvoor en hoop om u gou weer te ontvang.
Vrolike groete
Roos Kothuis aan't See.
Mignon K - Okt 2020
Algehele gradering
Wonderlike huis met 'n gemaklike atmosfeer.
Roos Kothuis aan't See se terugvoer
Mignon
Julle is so welkom om weer te kom kuier.
Ons waardeer dit dat julle ons huis in 'n pragtige skoon toestand gelaat het.
Ek hoop om binnekort weer van julle te hoor. Dit is 'n plesier om gaste soos u te huisves.
Vriendelike groete
Roos Kothuis aan't See.
Maria C H - Jan 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Roos Kothuis aan't See se terugvoer
Goeie dag Riette,
Dit is wonderlik om te hoor dat julle dit so geniet het. Laat weet gerus wanneer julle weer wil kom kuier, ons ontvang julle graag weer.
Roos Kothuis aan't See
Sonja R - Aug 2019
Algehele gradering
Ticks all the boxes.
Roos Kothuis aan't See se terugvoer
Dit was heerlik om julle te ontvang! We took your advice and installed a light at the braai area with some electrical outlets as well. Thanks for the suggestion.
You are welcome to stay at Roos Kothuis aan't See any time.
Kind regards
Sonika L - Mei 2019
Algehele gradering
Meer as wat ons verwag het.
Roos Kothuis aan't See se terugvoer
Beste Sonika en familie,
Dit is altyd 'n voorreg om gaste soos julle te verwelkom! Ons is so bly julle het uitgerus en Roos Kothuis aan't See geniet.
Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.
Vriendelike groete,
Ida
Chantel V - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlike Paasnaweek in Roos Kothuis aan't See.
Lees meerLizelle B - Nov 2018
Algehele gradering
Het my verwagtinge oortref.
Lee-anne B - Jul 2018
Algehele gradering
We had a lovely weekend and we couldn't have asked for a better view!
Sp L - Feb 2018
Algehele gradering
Perfekte naweek-wegbreek.
Gillian M - Okt 2017
Algehele gradering
The house was in a great position and was beautifully furnished with everything you could possibly need.
Roos Kothuis aan't See se terugvoer
Dear Gillian,
We are so glad that you had a pleasant stay. You can contact us anytime in the future.
Kind regards,
Roos Kothuis aan't See
Daniëlle T - Sep 2017
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf by die see!
Roos Kothuis aan't See se terugvoer
Danielle en gaste
Ons is so bly julle kon uitrus ! Sien daarna uit om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete
Roos Kothuis aan't See
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malgasstraat 4, Vermont, 7201, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom