LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rosemary | LekkeSlaap
+18

Rosemary

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 53 resensies vir Rosemary
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.1/5
Paulien P - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulien P
Gesin met tieners

Was lekker en rustig.

Dit was 'n baie lekker plek.

Rosemary's terugvoer

Thank you so much for your wonderful review. We look forward to seeing you again!

Rosemary
Nicole J - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Eloise is die pragtigste mens binne en buite! Ons het baie welkom gevoel! Die weer was nie so lekker nie ,maar nie een keer het ons koud of onveilig gevoel nie! Die plekkie is so mooi en skoon! Ons sal haar enige tyd weer ondersteun!

Rosemary's terugvoer

Thank you so much for your awesome review. We would love to host you again!

Rosemary
Heidi D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, Rosemary is pragtig gemeubeleer, stylvol. Eloise is baie vriendelik.

Om by Rosemary te bly was vir seker die regte keuse. Die plekkie is baie mooi, stylvol. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Die beddegoed was knus en heerlik om in te slaap. Die omgewing is pragtig, ons het regtig lekker gerus. Eloise is vriendelik, behulpsaam en gaan uit haar pad uit om mens te help. Vir seker sal ons weer daar tuisgaan.

Rosemary's terugvoer

A million thanks, Heidi, for the awesome review. We much appreciate it and we look forward to hosting you again.

Rosemary
Kyle S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kyle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Plek is baie netjies.

Amanda S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda S
Besigheidsreis

Baie oulike plek.

Vriendelike ontvangs.

Mark B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en rustig maar steeds naby aan alles.

Alles wat jy nodig het vir 'n naweek weg. Baie vriendelik verwelkom en genoegsame inligting ontvang vanaf eienaar oor pad tot by verblyf sowel as 'n link om te kan sien wat daar nog in rondom Clarens is om te doen.

Rosemary's terugvoer

Thank you so much for your great review, Mark, and I hope you will both stay again.

Rosemary
Karina F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karina F
Saam met vriende

Asemrowend.

Ek en my dogter het 'n baie aangename verblyf gehad. Dit was perfek vir ons behoeftes. Kan dit aan almal aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome.

My daughter and I had a very pleasant stay. It was perfect for our needs. Can recommend it to everybody.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Rosemary's terugvoer

Thank you for your lovely review, Karina. I hope you will both stay again!

Rosemary
Dawid G - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dawid G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heel gerieflik gebly.

Die verblyf was in orde. Die geriewe is netjies en skoon hoewel ietwat beknop. Parkering is nou. Die verblyf is ietwat ver van die sentrale deel van die dorp.

Anelia M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anelia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die moeite werd om so vêr te ry vir 'n ruskans.

Ons het 'n baie rustige naweek gehad, geen geraas en mooi uitsig aan die een kant. Netjies en skoon, het waarde vir ons geld ontvang. Geriewe was voldoende, hulle kan die bed vervang in die nabye toekoms.

Rosemary's terugvoer

Thank you for your kind review, Anelia. Yes, we do plan to replace the bed this year but first we need to install a walk in shower in our self catering cottage. There's always renovation of some sort going on in our 5 venues.

Rosemary
Herman K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Herman K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het definitief aan ons verwatinge voldoen. Aangenaam verras.

Netjies en goed toegerus.

Ferdi V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kry waarvoor jy betaal.

Netjies en skoon. Kry genoeg waaarde vir wat mens betaal. Het lekker geslaap daar.

Magdel R - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magdel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed genoeg.

Heeltemal voldoende net as 'n slaapplek. Bietjie ver van al die aksie.

Juan V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker, mooi en luuks.

Ek en my vrou het baie lekker by Rosemary gebly in Clarens. Dit was luuks en het die lekkerste bad en bed. Dankie vir 'n lekker aand.

Rosemary's terugvoer

Thank you so much for taking the time to write such a great review Juan, and I am so glad you enjoyed your stay with us. Hopefully you will stay a bit longer next time.

Rosemary
Johannes J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en baie rustig daar.

Pragtige plekkie met 'n lekker afdak vir motor / motorfiets. Die hengse groot bad was fantasties. Regtig baie lekker daar oornag.

Rosemary's terugvoer

Thank you for your great review, we're so glad you enjoyed your stay.

Rosemary
Liezel L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Het heerlik gekuier. Niks verkeerd nie.

Marlene D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Lieflike plek. Rustig en baie ontspannend. Die kamer is baie gerieflik ingerig en daai diep bad is wat jou eintlik laat ontspan. Die parkering nie baie veilig nie al is daar sekuriteitswagte. Beveel vir seker die plekkie aan.

Pieter S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi netjiese, skoon plek.

Parkering het net onveilig gevoel omdat daar geen toegangsbeheer is nie.

Rosemary's terugvoer

Many thanks for the review, Pieter. As I explained, we do have a 24-hour security service and since there is so little crime in Clarens and we have had no incidents to date, we have found this service to be more than adequate.
Best wishes

Rosemary
Leon T - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek, skoon and baie professioneel.

Ons wil julle graag bedank vir 'n perfekte naweek. Die plek was skoon, diens was uitstekend en baie professioneel. Ons kon met niks fout vind nie, nie dat ons vir iets gesoek het nie! Ek en my vrou sal beslis gebruik maak van hierdie akkommodasie in die nabye toekoms.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Perfect, clean and very professional.

We would like to thank you for a perfect weekend. Your place is clean, service excellent and very professional. We could not find anything wrong, not that we were looking for something! My wife and myself will definitely make use of your accommodation in the near future.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Rosemary's terugvoer

Very many thanks for your great review, Leon. I'm so glad you both had a good time and I look forward to accommodating you again. Hopefully, you'll stay a little longer so you can really enjoy all that Clarens and the surrounding areas have to offer!

Rosemary
Line L - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Line L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Net nie TV.

Geen TV maar baie lekker vir 'n rus-naweek.

Rosemary's terugvoer

Hi Line,
I always check the TV before the guest's arrival so I hope you mean you were only disappointed that Rosemary doesn't have DStv, not that it wasn't working. Thank you for the great review otherwise.

Rosemary
Liezel V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elke oomblik geniet en rerig uitgerus!

Alles was skoon en netjies. Vriendelike ontvangs deur Juliet. Daar is voorsiening gemaak vir die koue nagte en ons kon regtig rus en veilig voel. Sal definitief weer hier bespreek. Baie dankie!

Rosemary's terugvoer

Very many thanks, for you great review, Liezel. We hope you will stay with us again. Keep well.

Rosemary
Su-mari P - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Su-mari P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil, lekker plek om te ontspan.

Ons sou 'n stort in die eenheid waardeer het en die TV-kanale kan beter wees. Verder het ons dit geniet en dit is baie sentraal vir rondry na ander plekke om die natuur te bewonder.

Christa P - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, kussings net te dun.

Skoon en ruim, goeie waarde vir geld.

Rosemary's terugvoer

Hi Christa
I'm sorry that the pillows weren't thick enough for you. We replace them every year and there were more in the cupboard. Otherwise, thank you for a lovely review and we hope to see you again!
Best wishes.

Rosemary
Marli D - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en skoon.

Baie oulike plekke. Baie skoon.

Stella M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike rustige tyd by Rosemary.

Ons kan die verblyf aanbeveel by Rosemary. Juliet Cooke het ons ontvang met aankoms, wat 'n gasvrye persoon. Dit is voorwaar 'n netjiese skoon plekkie en ons het lekker warm en snoesig geslaap. Ons sal vir seker weer daarvan gebruik maak.

Rosemary's terugvoer

Thank you so much for your wonderful review and great ratings, Stella. It is always so appreciated! Hopefully you'll be able to come again sometime. Best wishes!

Rosemary
Jacqueline B - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plekkie.

Vriendelike gasvrou.

Rosemary's terugvoer

Many thanks for your lovely review, Jacqueline. I hope you will be able to stay longer next time and see some snow!

Rosemary
Johan G - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Volkome voldoende.

Die eenheid was volledig met alles wat ons kon nodig hê. Die eienaar was ongelooflik vriendelik en hulpvaardig. Die enigste kwessie was parkeerplek ─ onderdak, maar oop na die straat met geen wagte nie.

Rosemary's terugvoer

Thank you for your kind review, Johan.
I would just like to point out that there is a 24 hour security service for the complex and the guards have to move around all the time so perhaps they happened not to be there when you were in the car park.
Clarens has very little crime and so far the vehicles have been safe.

Rosemary
Richard P - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard P
Enkelreisiger

Baie dankie vir vriendelike diens. Sal weer daar gaan oornag.

Baie dankie vir die verblyf. Gas vriendelike verblyf sonder moeite of risiko's. Dankie.

Kristy R - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kristy R

A lovely stay in Clarens at the Rosemary.

My mother and I had a lovely stay in Clarens and enjoyed a relaxing holiday.

Dalene R - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en pragtig.

Sien gerus die sterre.

Vera R - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vera R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat, stil en gerieflike badkamer.

Juliet is 'n gasvrye en bedagsame gasvrou. Rosemary laat die ruimte om te kom en gaan soos jy wil. Dit is ver genoeg van die bedrywighede. Die buite kuierplek kan dalk doen met 'n sambreel om bietjie koelte te verskaf.

Rosemary's terugvoer

Thank you so much, Vera, for your kind review. It was lovely having such nice guests to stay. There is an umbrella in the cupboard and I am so sorry I forgot to tell you. Best wishes.

Rosemary
Marda P - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Marda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Netjiese plekkie. Heel bekostigbaar - maar dis ver van die kern van Clarens af. Nie stapafstand nie en dit het ook nie 'n mooi uitsig nie.

Adriaan V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis geen slegte kommentaar nie. Puik reëlings.

Net een versoek as dit moontlik is: dat daar gevra word of die persone goed op die been is en dan moontlik naby of by die parkeerplekke blyplek kan kry. My vrou sukkel om skuinstes te loop en ek het 'n paar knievervangings gehad. Dus was dit vir ons moeilik ons bagasie op te dra. Ons sal dit baie waardeer as daar in die toekoms aandag aan gegee kan word.

Rosemary's terugvoer

They were a delightful couple and I'm so sorry they had difficulties with the steps and with the car park not being directly outside the front door. I have changed the description for Rosemary to warn others with similar health problems.

Many thanks Shelley and have a lovely day!

Kind regards
Juliet

Rosemary
Sunette L - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sunette L
Enkelreisiger

Baie aangenaam.

Die agente se diens was fantasties. Daar was vars melk (jippie), koffie, tee, suiker en koekies. Ons het heerlik gebad in die diep bad. Geen DStv, net SABC 1, 2, 3 en eTV.

C S V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
C S V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en lekker.

Verblyf maak Clarens nog lekkerder.

Simon W - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Simon W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable!

A very nice stay! Room was neat and tidy , with small touches like sweets on the bed made the stay extra special.

Sonja C - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Baie aangename verblyf. Plekkie is skoon en pragtig. Claire baie vriendelik en gasvry. Sal beslis weer daar gaan bly!

Erika S - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika S
Saam met vriende

Die verblyf is baie skoon en was rustig.

Ons was vriendelik ontvang. Die plekkie is baie skoon, gerieflik en sentraal. Baie lekker gebly.

Marcel D - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

ONGELOOFLIK LEKKER!

Juliet van Rosemary het ons wildste verwagtinge oortref en sal beslis in die toekoms weer van haar akkommodasie gebruik maak. Ek en my verloofde is so dankbaar vir Juliet se warm verwelkoming en haar ongelooflike persoonlikheid - ons het so lekker gebly! Ons kan Rosemary aan enigiemand aanbeveel wat die prag van Clarens wil ervaar.

Elmarie A - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflik, maar niks besonders nie.

Ons het 'n bietjie meer verwag., maar dit was steeds aangenaam.

Sarel H - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel H
Gesin met klein kinders

Alles was mooi skoon en alles het gewerk.

Dit was maklik om te kry met die aanwysings. Het 'n baie vriendelike ontvangs gehad en het baie welkom gevoel. Dit is kompak, maar het voldoen aan ons behoeftes vir 'n oornagplekkie. Sal beslis weer daar oornag.

Rosette C - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rosette C

Beslis nie geskik vir 3 persone nie.

Rosemary is 'n entjie van die dorp af en grens aan die buitebuurt. Daar was ook geen braaier nie, en buite sit in die middag is buite die kwessie, want daar's geen skaduwee nie. Kon ook nie saans uitgaan nie, want as vroue alleen wou ons nie in die donker tuiskom nie. Die motor staan ver van die eenheid af geparkeer, en daar is geen buiteligte wat werk nie. Die derde slaapplek is baie hoog, en nie geskik vir kleintjies of ouerige mense nie. Daar was ook net 'n handstort, en ek dink dit moet so gespesifiseer word.

Lenir P - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lenir P

Baie netjies.

Dis egter 'n entjie van die middedorp.

Annamarie A - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie A
Enkelreisiger

Gerieflike verblyf, dankie.

In Rosemary kon ek saans rustig lees en skilder met goeie beligting en ruimte om my. Dit was lekker skoon en aangenaam om daar oor te slaap.

Lizel L - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lizel L
Gesin met klein kinders

Lekke!

Alles was goed, maar een handdoek was vuil en daar moet gespesifiseer word dat daar geen M-Net-kanale is nie.

Johan S - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We really enjoyed staying at Rosemary, and will return

We really enjoyed staying in such a clean apartment. We experienced excellent service from our host. We will definitely return to Rosemary in future, if available. One could not have asked for better overall satisfaction.

Theunie K - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theunie K
Gesin met klein kinders

'n Baie nice plek, met genoeg spasie. Alles was gemaklik!

Kyk miskien net na 'n plekkie in die huisie vir 'n spieël en 'n stoel, vir die vrouens om soggens hulle hare droog te blaas.

Cecile P - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Cecile P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ten spyte van die koue, het ons baie lekker gebly!

Die ondervloermat, soos geadverteer, word nie gebruik nie.

Bettie J - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bettie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Lorraine V - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lorraine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker, stil en rustig gewees.

Rosemary is netjies en knus. Alles wat nodig is, is beskikbaar. Dit is 'n rustige, stil omgewing. Ons het baie lekker daar oorgebly. Sal weer daar wil oorbly indien ons weer Clarens se kant toe gaan.

Carla P - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carla P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prakties, meer as gerieflik en netjies.

Rosemary bied genoegsame fasiliteite om 'n nag oor te slaap, maar so ook ideaal as mens 'n langnaweek sou verkies. Sentraal geleë, maar steeds stil en veilig.

Sid T - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sid T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a lovely time

Clarens is beautiful and peaceful.

Madeleen L - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus!

Ons was baie gemaklik!

Annetjie J - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie J

Ek was dol oor die plek! Dis netjies, en lekker warm binne terwyl dit koud buite was.

Die gastehuis was so skoon, die beddegoed so mooi, die kombuis mooi en daar was selfs 'n bietjie koffie, tee, suiker en melk vir as jy daar aankom. Ondervloerverhitting was 'n bonus met die koue. Ek was dol oor die mooi badkamer. (Ek het van LekkeSlaap op Radio Jakaranda gehoor en ek sal definitief weer van julle gebruik maak.)

Vanaf R1 250
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Larola-kompleks, Trans Caledon-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA387b887b6b11516452047b03bedbdc080e784b82b6a4b960bb47415bead927609eeeb9617ec7eb36496366e1d9664ffb213f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250  per nag (vir 3 persone) 53 5 1 5 Larola Complex Trans Caledon Street 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.518542290094 28.428266984131
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!