Oudtshoorn Akkommodasie by Rou Karoo | LekkeSlaap
+8
+8

Rou Karoo

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 782 per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St John-straat 140 , Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Rou Karoo bied selfsorgverblyf in Oudtshoorn. Dié dorpie is op die bekende Roete 62 en spog met die grootste volstruisbevolking ter wêreld, wat op verskeie volstruisplase in die omgewing te siene is.

Dié huis beskik oor 3 kamers en 2 badkamers en het slaapplek vir 6. Die hoofslaapkamer het ‘n koningingrootte-bed en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort. Die tweede kamer het ‘n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 driekwartbeddens. Die tweede badkamer het ‘n stort.

Die kombuis is toegerus met ‘n yskas, gasstoof, oond, mikrogolf en broodrooster. Daar is ook ‘n TV met DStv, WiFi en veilige parkeerplek.

Trekpleisters in die omgewing sluit die Kangogrotte, KKNK, Gamkaberg Natuurreservaat, Oudtshoorn Gholfklub, Cango Ostrich Show Farm, Cango Wildlife Ranch en voetslaanroetes in.

Slaapplek

’n Bespreking by Rou Karoo sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Rou Karoo
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • St John-straat 140 , Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rou Karoo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 782
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 782
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 782
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St John-straat 140 , Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6lhJvgg4i3abHKRxRK8Me09LgsjVlGP4KqOIcBpyncyXWStB5r?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 782  per nag (vir 6 persone) 3 5 1 5 140 St John Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.590291040502 22.201610627735
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za