Route 62 B&B
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 93
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Sarieta D - Jun 2024
Algehele gradering
My dogter het getrek vanaf Lanseria na Robertson toe en ons moes vir die nag oorbly.
Ron E - Jun 2024
Algehele gradering
Comfortable and convenient location in Robertson.
Graeme M - Apr 2024
Algehele gradering
Convenient.
Lelani K - Apr 2024
Algehele gradering
Besonders lekker. Lekker geslaap en lekker veilig gevoel.
Route 62 B&B se terugvoer
Hi Lelani,
Dis voorwaar 'n riem onder die hart om so 'n mooi resensie te ontvang. Wees verseker dat dit opreg waardeer word.
Hoop ons paaie kruis weer eendag. Mooi loop!
Route 62 B&B
Antoinette M - Apr 2024
Algehele gradering
Soos my huis op 'n ander dorp.
Route 62 B&B se terugvoer
Hi Antoinette,
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is baie bly en dankbaar dat jy jou kuier by ons geniet het.
Hoop ons sien jou sommer gou-gou weer! Voorspoedige toekoms. Route 62 B&B
Magda V - Apr 2024
Algehele gradering
Baie mooi ou huis met lieflike atmosfeer.
Albertus C - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, tevrede en veilig.
Route 62 B&B se terugvoer
Hi Albertus,
Baie dankie vir jou resensie! Ons is altyd bly en dankbaar as ons gaste hulle verblyf geniet en tevrede is.
Mag dit goed gaan met jou en kom kuier maar gerus weer. Groete, Route 62 B&B
Phillip A - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit is lekker om daar te slaap, maar die gaste worry nie oor die ander gaste nie.
Johann B - Mrt 2024
Algehele gradering
N/A
Robert V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly, eenvoudig, netjies. Waarde vir geld.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Minette B - Mrt 2024
Algehele gradering
Goedkoop, netjies, alles wat mens nodig het.
Route 62 B&B se terugvoer
Baie dankie, Minette B. Hoop ons sien u gou weer.
Ansune V - Mrt 2024
Algehele gradering
Die plekkie is netjies en oulik.
Route 62 B&B se terugvoer
Baie dankie, Ansune V. Hoop ons sien u gou weer.
Hans G - Jan 2024
Algehele gradering
Sal definitief weer kom kuier.
Route 62 B&B se terugvoer
Hi Hans,
Baie dankie vir die terugvoer. Ja, die hitte is soms erg en soos gebeur met alles is daar soms 'n waaier of twee buite werking; andersins moes u maar net vir 'n waaier gevra het. Kontaknommers is in alle kamers en sit areas.
Ons het aandag gegee aan die WiFi en daar was 'n draad wat probleme gegee het en ons moes vervang.
Baie dankie. Dit is hoekom ons terugvoer waardeer. Hoop ons sien jou weer.
Petrus U - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige nagrus.
Route 62 B&B se terugvoer
Dankie Petrus.
Ons is bly jy kon lekker rus.
Hoop ons sien jou weer.
Charlotte B - Des 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en veilig.
Route 62 B&B se terugvoer
Hi Charlotte,
Baie dankie vir jou terugvoer. Jammer jy het nie jou bespreekte kamer gekry nie, maar dit lyk darem of jy desondanks tevrede was. Ons het personeel skommelings gehad en sukkel nog om alles weer goed in ritme te kry. In die somer veral hou ons maar alles toe. Dit help vir die hitte. Mooi loop.
Cornelia B - Des 2023
Algehele gradering
Problematies.
Henry B - Nov 2023
Algehele gradering
Ons kamer was baie beknop.
Route 62 B&B se terugvoer
Hi Henry
Baie dankie vir die resensie.
Jalene K - Nov 2023
Algehele gradering
Will consider again.
Route 62 B&B se terugvoer
Thank you for the review, Jalene.
We only move guests for their own comfort. In your case, there was a large family group in the house, and we were concerned they might be disturbing. It is our policy to discuss such changes with guests, but we regretfully forgot to discuss it with you.
Jacky F - Okt 2023
Algehele gradering
Vinnig.
Route 62 B&B se terugvoer
Ongelukkig was ons lankal volgeboek vir die Robertson Lente Skou, dit was maar net toevallig dat die een deelnemer eers 'n dag later gekom het en ons dus 'n kamer vir jou beskikbaar gehad het. Ons het gaan kyk na die TV maar hy werk defnitief nogsteeds, was dit nie miskien loadshedding toe jy hom probeer gebruik het?
Marinda B - Sep 2023
Algehele gradering
Plattelandse gasvryheid.
Route 62 B&B se terugvoer
Hoop jy het jou trein rit geniet, Marinda!
Abigail J - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderlik en lieflik.
Route 62 B&B se terugvoer
Bly jy het ons mooi omgewing geniet, Abigail!
Jacques G - Sep 2023
Algehele gradering
Aangename oornag na 'n troue.
Route 62 B&B se terugvoer
Dit was aangenaam om julle by ons te he, Jacques.
Peter D - Jul 2023
Algehele gradering
It was our first time, staying overnight in Robertson, the location of the B&B is great near the shops and restaurants.
Route 62 B&B se terugvoer
So glad you enjoyed your first visit to Robertson!
Petula F - Jul 2023
Algehele gradering
Very relaxing, clean and comforting.
Route 62 B&B se terugvoer
You are definitely welcome again, Petula.
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Petrea M - Mei 2023
Algehele gradering
Die dames is baie vriendelik.
Route 62 B&B se terugvoer
Hi Petrra, dankie vir die terugvoering. Ons is besig om solar te installeer, so dit hoort darem binnekort opgelos te word.
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Elsabé H - Mei 2023
Algehele gradering
Die kuier was uitstekend.
Route 62 B&B se terugvoer
Dankie Elsabe, ons is baie bly julle het die tyd geniet.
Pat M - Apr 2023
Algehele gradering
Clean, comfortable B&B. Friendly staff and super breakfast.
Route 62 B&B se terugvoer
Thank you for the down-to-earth review, Pat.
Dylan D - Apr 2023
Algehele gradering
Perfect for a nights stay.
Route 62 B&B se terugvoer
Thank you for the 5-star rating, Dylan.
Johan E - Apr 2023
Algehele gradering
Net oornagplek gesoek.
Route 62 B&B se terugvoer
Hi Johan, ons is darem besig om Solar in die een huis te installeer, so hopelik is die krag probleme binnekort iets van die verlede.
Gerard D - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het 'n plekkie gesoek om oor te bly na 'n troue.
Route 62 B&B se terugvoer
Ons is bly julle was tevrede met die plekkie, Gerard.
Magda D - Apr 2023
Algehele gradering
Was baie lekker, mooi dorp en netjiese plek.
Route 62 B&B se terugvoer
Dankie vir die voorstel, Magda!
Willie J V - Apr 2023
Algehele gradering
By aankoms is ons meegedeel dat daar slegs 2 kamers beskikbaar is alhoewel ons 3 kamers bespreek en voor betaal het.
Lees meerRoute 62 B&B se terugvoer
Ek vra om verskoning Willie, ek was nie laas week by die gastehuis nie en die personeel het kamers geruil op versoek van ander gaste maar dit nie terug geruil vir julle verblyf nie.
Ellen D - Mrt 2023
Algehele gradering
Skoon, neutraal geleë, vriendelike eienaar en personeel, heerlike ontbyt.
Route 62 B&B se terugvoer
Baie dankie vir die beskrywende resensie, Ellen!
Nicola T - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker vir vinnige oornagstop.
Route 62 B&B se terugvoer
Baie dankie vir die "based" resensie, Nicola!
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Andre V - Mrt 2023
Algehele gradering
Mooi skoon en netjies - lekker naby aan middedorp geleë. Heerlike ontbyt gehad Sondagoggend.
Route 62 B&B se terugvoer
Dankie, Andre, dit was sommer lekker om julle by ons te hê.
Jaco L - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker gebly, dankie.
Route 62 B&B se terugvoer
Jaco, baie dankie vir die resensie.
Loraine V - Mrt 2023
Algehele gradering
Eerste indruk was goed.
Lees meerRoute 62 B&B se terugvoer
Hi Lorraine, dankie vir jou terugvoer. Gewoonlik werk ons Wi-Fi baie goed, ons het onlangs ook 'n extender ingesit om die sein te versterk. Daar was 'n probleem met die Telkom lyn toe jy by ons was, dit is besig om aan gewerk te word deur hulle. Ons is ook tans besig om te kyk na solar.
Rozanne J - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies en rustig. Vriendelike diens.
Route 62 B&B se terugvoer
Baie dankie vir die lieflike resensie, Rozanne.
Robert V - Des 2022
Algehele gradering
Swak.
Route 62 B&B se terugvoer
Ons neem trots in hoe skoon en netjies ons gastehuis is, en kry dikwels komplimente daarop, dit is dus sleg om te hoor dat die standaard nie vir julle goed genoeg was nie. Ons sal ondersoek moet instel om moontlik bietjie op te skerp.
Paul B - Nov 2022
Algehele gradering
Clean, quiet, well-appointed and a prime location.
Route 62 B&B se terugvoer
Thank you so much for the rating, Paul.
Cornelius T - Nov 2022
Algehele gradering
Was baie lekker en rustig.
Route 62 B&B se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie, Cornelius.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Elsie P - Sep 2022
Algehele gradering
Good value for money. Basic accommodation. Staff service good.
Route 62 B&B se terugvoer
Hi Elsie, thank you for the feedback. Yes, Room 3 is our only non-en-suite room (which is why why specify in the room description that it has a separate bathroom), on the plus side it is the only bathroom which also includes a bath. Sorry about the noise, this loadshedding is a real pain.
Belinda S - Sep 2022
Algehele gradering
Convenient overnight accommodation.
Route 62 B&B se terugvoer
Hi Belinda, thank you for the feedback! Normally this isn't an issue, but with all this loadshedding...
Eldeen Van Rensburg V - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker netjies en bekostigbaar.
Route 62 B&B se terugvoer
Dankie vir die positiewe resensie, Eldeen.
Teresa A - Jul 2022
Algehele gradering
Affordable place to overnight.
Route 62 B&B se terugvoer
Thank you for the great feedback, Teresa!
Anton L - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, goeie diens en lekker ontbyt.
Route 62 B&B se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Anton. Dit was sommer lekker om jou by ons te he!
Willem B - Jul 2022
Algehele gradering
Was baie rustig en lekker.
Route 62 B&B se terugvoer
Ons is bly jy het 'n lekker rustige naweek gehad, Willem!
Pamella T - Jul 2022
Algehele gradering
Was heerlik rustig.
Route 62 B&B se terugvoer
Dit was baie aangenaam om jou by ons te he! Dankie, Pamella.
Trynie C - Jul 2022
Algehele gradering
Netjies en personeel is behulpsaam.
Route 62 B&B se terugvoer
Dankie vir jou resensie, Trynie.
Alida S - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Route 62 B&B se terugvoer
Dit was baie lekker om jou hier by ons te he, Alida.
Magda D - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker!
Route 62 B&B se terugvoer
Dankie vir jou resensie, Magda. Dit was heerlik om jou by ons te he.
Dyle S - Jun 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Route 62 B&B se terugvoer
Dankie vir jou fantiestiese resensie, Dyle.
Randolph S - Mei 2022
Algehele gradering
Excellent.
Route 62 B&B se terugvoer
We're glad you enjoyed your stay, Randolph.
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Ilse C - Apr 2022
Algehele gradering
Bekostigbare verblyf.
Route 62 B&B se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Ilse!
Abram J - Apr 2022
Algehele gradering
Was vir my lekker om daar te bly.
Route 62 B&B se terugvoer
Abram, dit was vir ons 'n vreugde om julle te he! Julle was rerig 'n ordentlike en netjies groep mense gewees.
Gideon D - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker verblyf maar onveilig vir voertuie.
Route 62 B&B se terugvoer
Hi Gideon, ons is jammer dat jy nie 'n ideale ervaring by ons gehad het nie. Ons is besig om ons veiligheid op te gradeer, ons wag nog net vir die nuwe hekke om ingesit te word.
Errol R - Mrt 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld. Flink en vriendelike diens.
Route 62 B&B se terugvoer
Dankie, Errol! Ons is vreeslik trots op ons personeel en hul goeie diens.
Michele V - Mrt 2022
Algehele gradering
Net 1 nag oorgebly.
Route 62 B&B se terugvoer
Dankie vir jou waardevolle resensie Michele!
Hans G - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker, warm en vriendelik.
Route 62 B&B se terugvoer
Goeie more Hans, dankie vir jou 5-ster resensie.
Karin V - Feb 2022
Algehele gradering
Fantastiese oornag gehad.
Route 62 B&B se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Karin! Ons is baie trots op ons staff en hulle goeie kliënte diens.
Marli D - Feb 2022
Algehele gradering
Een aand oorgeslaap want ons het 'n funksie gehad.
Route 62 B&B se terugvoer
Dankie vir die lieflike resensie Marli, dit was 'n vreugde om jou by Route 62 B&B te he.
Erica M - Jan 2022
Algehele gradering
Very near to shops, very quit area it was great to relax in the garden.
Route 62 B&B se terugvoer
Thank you for the 5-star review, Erica. You were a 5-star guest.
Phillip A - Jan 2022
Algehele gradering
Ek het lekke-geslaap
Route 62 B&B se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Phillip! Jy is enige tyd welkom om weer te kom lekke-slaap by ons.
Martin V - Jan 2022
Algehele gradering
Tevrede.
Route 62 B&B se terugvoer
Ons is baie bly jy is tevrede met jou verblyf gewees, Martin!
Lenandri B - Des 2021
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Route 62 B&B se terugvoer
Baie dankie dat jy vir ons `n resensie geskryf het.
Dankie ook dat jy die probleem onder ons aandag gebring het.
Ons sal dit met die personeel bespreek en hulle aandag daarop verstig.
Hoop ons sal julle weer sien.
Elzibe V - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig, gerieflik en diens was goed.
Route 62 B&B se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is bly dat jy kuier by ons geniet het. Hoop ons sien julle sommer gou-gou weer.
Nolene B - Nov 2021
Algehele gradering
Super comfortable.
Route 62 B&B se terugvoer
Hi Nolene, we are so glad you had a comfortable stay.
Ericka C - Nov 2021
Algehele gradering
Kamers is net bietjie warm.
Route 62 B&B se terugvoer
Ons is altyd jammer en besorg as daar `n diefstal poging was. Of dit geslaagd was of nie. Dankie dat julle dit onder ons aandag gebring het. Ons gee aandag aan sekuriteit.
Christa K - Nov 2021
Algehele gradering
Very nice
Route 62 B&B se terugvoer
Dankie Christa dat jy `n resensie geskryf het. Sleutels en slotte bly `n groot probleem.
Ons gee aandag en probeer sekuriteit verbeter.
Len S - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik gewees, baie nice plekke en veilig.
Route 62 B&B se terugvoer
Dankie vir jou resensie en dankie dat jy die probleem onder ons aandag gebring het.
Ons waardeer terugvoer van ons gaste want so kan ons ons diens verbeter.
Jammer vir die swak diens. Hopelik sal ons jou verras met jou volgende besoek.
Clarissa M - Okt 2021
Algehele gradering
Die plekkie is wonderlik, ontbyt was heerlik.
Route 62 B&B se terugvoer
Hallo Clarissa,
Dankie dat jy vir ons `n pragtige en positiewe resensie geskryf. Ons waardeer dit.
Ons het onlangs die Wi-Fi verbeter en die personeel verseker ons dat daar oral ontvangs is.
Ons het ook geen ander klagtes ontvang van gaste nie. Gedurende kragonderbrekings is die telefoon en Wi-Fi nie beskikbaar nie. Jammer dat julle `n probleem ondervind het, ons sal dit opvolg.
Groete, Deon en Mariana.
Frans V - Okt 2021
Algehele gradering
Die rustigheid is lafenis na die reis.
Route 62 B&B se terugvoer
Frans, baie dankie dat jy vir ons `n resensie geskryf het. Ons is bly dat julle die verblyf geniet het. Hoop ons sien julle weer.
Mariette R - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker huisatmosfeer en baie vriendelike diens.
Route 62 B&B se terugvoer
Mariette,
Baie dankie dat jy `n resensie geskryf het en ons motto van waarde vir geld bevestig het.
Ons probeer om ons gaste eerste te stel. Terloops die eienaar het die beheer oor watter kamers hy beskikbaar kan en wil stel en dus is dit baie moontlik dat kamers oop mag wees wat nie op die die web vertoon nie. As dit andersom is, is dit `n groot probleem!
Groetnis, hoop ons sien julle weer.
Route 62 B&B
Liezl D - Okt 2021
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Anita H - Okt 2021
Algehele gradering
Perfect stop-over place.
Route 62 B&B se terugvoer
Dear Anita,
Thank you for writing us a review. We appreciate your kind words.
We are glad that you enjoyed your stay and hope to see you again in the future.
All the best. Route 62 B&B
Belinda V - Okt 2021
Algehele gradering
Ontspannend.
James P - Okt 2021
Algehele gradering
Awful.
Marissa N - Okt 2021
Algehele gradering
Was baie aangenaam, dankie.
Rene L - Okt 2021
Algehele gradering
Ons kuier in Robertson was awesome.
Shaun O - Sep 2021
Algehele gradering
Onveilig.
Route 62 B&B se terugvoer
Dankie vir die resensie wat jy geskryf het. Ons neem kennis dat jy onveilig gevoel het.
In 17 jaar was daar 3 inbrake in voertuie waar gaste waardevolle artikels sigbaar gelaat het.
Gelukkig is ons pragtige dorp nog nie die wilde weste nie! Ons oorweeg opsies en gee aandag.
Marieta O - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige outydse huis met vriendelike ontvangs
Route 62 B&B se terugvoer
Hallo Marieta,
Baie dankie dat jy `n resensie geskryf het en dat jy veral melding gemaak het van ons ontbyt.
Ons kry gereeld komplimente en die personeel waardeer die erkenning.
Hoop ons sien julle weer. Mooi loop.
Deon & Mariana
Johan G - Aug 2021
Algehele gradering
Was baie aangenaam met goeie kliëntbenadering.
Route 62 B&B se terugvoer
Baie dankie dat u die moeite gedoen het om `n resensie te skryf.
Ons is bly dat u verblyf 'n positiewe ervaring was. Ons sien uit om u weer te ontvang. Groete.
Chris R - Jun 2021
Algehele gradering
Gerieflike bestemming met uitstekende ligging.
Route 62 B&B se terugvoer
Baie dankie vir die tyd wat jy bestee het om n resensie te skryf en baie dankie vir die pragtige resensie.
Dit is so motiverend om die waardering van gaste op so `n manier te ontvang. Weereens baie dankie
en ons hoop ons paaie kruis weer vorentoe. Mooi loop.
Rodney C - Mei 2021
Algehele gradering
Good.
Route 62 B&B se terugvoer
Good evening,
Your feedback is appreciated. We assure you that your room had been cleaned before your arrival.
It was a very windy day and started raining that evening. The Spanish reed ceiling is not as dustproof as the normal hardboard ceilings and that might be the reason why the room was dusty.
We apologize for the inconvenience and that you did not enjoy your stay.
Kind regards,
Mariana Joubert
Hendrik V - Mei 2021
Algehele gradering
Knus, baie intiem en het gevoel soos my ouerhuis.
Route 62 B&B se terugvoer
Baie dankie vir u pragtige resensie. Dis 'n riem onder die hart en dien vir ons almal tot aansporing.
Hoop ons sien julle weer.
Groete,
Deon en Mariana.
Nikki And Roald G - Apr 2021
Algehele gradering
The gem of Robertson.
Route 62 B&B se terugvoer
Good evening,
Thank you for your feedback. We appreciate your kind words.
It encourages and motivates all of us.
Hope to see you again.
Kind regards,
Mariana Joubert
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 29 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paul Krugerstraat 6, Robertson, 6705, Wes-Kaap