Sedgefield Akkommodasie by Routes End | LekkeSlaap
+26
+26

Routes End

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R660 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fraserstraat 60, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

Routes End is 'n lieflike gastekamer op die eienaar se perseel in Sedgefield. Die kamer is ideaal vir sakereisigers of 'n vakansie. Sedgefield is 'n kusdorp op die Tuinroete, op die N2 tussen George en Knysna in die Wes-Kaap.

Suite Verona is apart van die eienaar se huis met 'n aparte ingang. Die kamer bied slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, broodrooster, ketel, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die kamer het 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale en gratis WiFi word voorsien. Daar is ook 'n privaat stoepie met 'n gasbraai.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad en braaigeriewe in.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, swem, begeleide staproetes en tennis in.

Skadu-parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Routes End
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Fraserstraat 60, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Routes End het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R660
per nag (plek vir 2)
Vanaf R660
per nag (plek vir 2)
Vanaf R660
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fraserstraat 60, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb120ddbfcb068310058fec012d88e49b4e8a2fdadf7ab0997402d2e19396df372bb82b33a470199feb0a18a95ca7ab7a835c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R660  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 60 Fraser Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.02375377973 22.82380191392
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za