RRG - River Rapids Grace Units

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Willie V
1 nag
5.0
Okt 2025

Baie oulike plek. Baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ciska G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Rustig, netjies, skoon. Wat meer kan mens vra. Ons werknemers het, soos altyd, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
RRG - River Rapids Grace Units
Hallo Ciska Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons akkommodeer julle met graagte weer met sulke kwaliteit mense. Groete John Loock

Johan M
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Perfek. Ligging fantasties, eienaar en bestuurder was briljant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hansie S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Sakereis, lekker gemaklik en baie rustig. Baie netjies en skoon, baie gerieflik, teen die rivier met 'n mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
RRG - River Rapids Grace Units
Hallo Hansie Dankie vir jou pragtige terugvoer. Dit was voorwaar 'n plesier om jou te akkommodeer. Groete

Linda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

My kuier was uit die boonste rakke gewees. Baie lieflike plek. Sal enige tyd weer daar gaan tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stiaan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie rustig en stil langs die rivier. Was heerlik langs die rivier. Met vriendelike gasheers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie rustig op die rivier oewer. Het die verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Diens was regtig baie goed en hul ons geakkommodeer op laat kennisgewing. Het eers laat op die Sondag arriveer en die diens was uit die boeke. Bietjie gesukkel om te parkeer met 'n trailer in die parkeerareas. Plek was netjies en skoon en 'n baie rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
RRG - River Rapids Grace Units
Hi, dit was voorwaar lekker om julle te akkommodeer, en is bly dat julle veilig gereis het, en kon "afpak" en ontspan in ons rustige omgewing. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Groete

Suzelle S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Warm, gesellig en lekker. Ons is verwelkom met warm, Noord-Kaap gasvryheid! Kamers is skoon en netjies. Die uitsig oor die rivier is 'n bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 109

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Kruger Street, Prieska, 8940, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE1MDE1ZTVkLTFlMjQtNGExZS1hYTc2LTQxYWYwMTY2ZTE0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 109 5 1 5 6 Kruger Street Prieska 8940 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.662308565217 22.753212575394
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang