Dinokeng Akkommodasie by Ruah Park Camping & Outdoor | LekkeSlaap
+23
+23

Ruah Park Camping & Outdoor

18 resensies
Kampeer/karavaan
  • Vanaf R460 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 140 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 68, Leeuwkloof, Roodeplaat, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Ruah Park Camping & Outdoor is 45 tot 50 km vanaf Pretoria-sentraal. Die plaas is naby die Dinokeng Natuurreservaat en Bobbejaansberg.

Daar is 22 kampstaanplekke, elkeen met sy eie ablusie- en opwasgeriewe, 'n kragpunt, kraan, draagbare braai en 'n pragtige uitsig oor die dam of berg. 'n Natuurlike fontein vloei deur die plaas en vissermanne kan by die plaasdam lyn natmaak. Blou kurper en baars kan op 'n vang-en-vrylaat-basis gevang word.

Daar is vrylopende kleinwild en kameelperde op die plaas, asook 'n ryk verskeidenheid voëlspesies. Avontuurlustiges kan die staproetes langs die dam se oewer aandurf of teen die hange van die berg gaan stap en die uitsig oor die dam geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir Ruah Park Camping & Outdoor
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Erfdeel 68, Leeuwkloof, Roodeplaat, 0186, Gauteng
  • Gaste dink Ruah Park Camping & Outdoor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R460
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Dinokeng Gauteng
Vanaf R460
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R460
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 140 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 68, Leeuwkloof, Roodeplaat, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70E4RvgKEhfENcB6f7GlP4cHKYJ2LQECTk2awBd6qTulzE3x7Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R460  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 Portion 68 of Leeuwkloof Roodeplaat 0186 Gauteng 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -25.526056 28.49725
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za