LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ruah Park Camping & Outdoor | LekkeSlaap
+30

Ruah Park Camping & Outdoor

28 resensies
Kampeer/karavaan

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir Ruah Park Camping & Outdoor
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jani D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jani D
Saam met vriende

Lekker naby aan die huis!

Ruah Park is een van die netjiesste kampplekke wat ons al ooit besoek het! Die staanplekke is groot en die ablusies en kombuisie is skoon en goed uitgelê. Sien julle gou weer!

Clarise K - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarise K
Gesin met klein kinders

Ons het ons tyd by Ruah Park Camping & Outdoor geniet.

Dit was veilig, skoon en almal was behulpsaam. Ons sien hulle gou weer.

Ruah Park Camping & Outdoor's terugvoer

Baie dankie Clarise, ons sal julle graag weer hier wil verwelkom.

Ruah Park Camping & Outdoor
Gerhard S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S
Saam met vriende

Pastoraal

Ruah Park is ‘n lieflike vakansiebestemming en goed vir die siel.

Marissa K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marissa K
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Ons het dit vreeslik geniet. Kids het lekker geswem en gespeel en ons was vreeslik rustig.

Ina V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ina V
Gesin met tieners

Lieflike omgewing, baie rustig.

Ruah park is in n lieflike natuurskoon omgewing geleë. Staanplekke is netjies. Die huis waar ons gebly het was goed toegerus en die kuier areas is heerlik. Die een boonste kamer het geen vensters wat dus geen lugvloei beteken as die deure toe is nie - dit is dalk iets waarna hulle kan kyk? Daar is ook nie voldoende oondbakke/ opskep bakke nie, maar verder was dit baie mooi ingerig. Skoon, netjies en heerlik rustig. Ons het die naweek baie geniet!

Marissa M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en pragtig.

Wil net weereens sê dit was 'n absolute plesier om die naweek te gekamp het. Alles was silwerskoon en die personeel baie behulpsaam en vriendelik. Ons staanplek K2 was baie skuins so ons sal volgende keer een kies wat platter is. Sal definitief Ruah Park aanbeveel.

Welma B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik pragtige fasiliteit en soveel vrede.

Dis 'n pragtige fasiliteit en die feit dat elke staanplek sy eie ablisieblokke het is fabulous. Sal beslis weer gaan kuier.

Stina B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustyd.

Mooiste badkamers ooit, baie mooi omgewing. Verskeidenheid van voëlspesies.

Sarina S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina S

Regtig rustig, veilig en baie mooi.

Baie netjies, skoon en rustige plek. Swembad is mooi skoon. Braaiplek word elke oggend skoongemaak. Baie veilig.

Jacque D - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacque D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en gemaklik.

Miskien moet al die groepe met kinders een kant bly en die sonder kinders aan die anderkant.

Dirk N - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, rustig, lekker veral sonder enige radios of musiek wat die heeldag raas.

Van ons aankoms tot ons weer gery het, alles skoon netjies and rustig. Die geen radio/musiek policy werk vir ons. Omgewing mooi en oord baie skoon.

Theresa D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige natuur, rustige omgewing, puik badkamergeriewe.

Kamp is redelik nuut, die staanplekke groot en op terrasse wat met gras beplant is. Die boompies is nog redelik jonk, so 'n eie gazebo word aanbeveel. Elke staanplek is toegerus met sy eie badkamer met stort, toilet en wasbak, asook skottelgoed-opwasbakke, en kragpunte. Asblik en braaigeriewe word voorsien. Die spesifieke staanplek waar jy opslaan, word deur Ruah toegeken. Die heel beste aspek van hierdie kampplek is die geen musiek beleid. 'n Mens kan rustig na die voëltjies en die vloei van water luister en werklik ontspan.

Joe L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe L
Gesin met tieners

Baie lekker!

Sal weer kom kuier.

Chantel S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Very nice experience, especially with the game walking around. Hiking trails were awesome. Will definitely go again.

Werner L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie mooi omgewing, en 'n skoon, netjiese kamp. Lekker naby aan Pretoria. Was goed ontvang deur die eienaars, en die personeel is vriendelik en behulpsaam. Kan dit definitief aanbeveel.

Karin H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin H

Baie netjies en rustig. Baie gerieflik met eie ablusieblok.

Ons het die kamp baie geniet, die staanplekke is mooi uitgelê elk met sy eie ablusieblokkie. Ons is met gasvryheid ontvang en sal beslis weer terugkeer.

Deon K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and great environment to relax in.

Really enjoyed camping at Ruah Park. Owners are very friendly and the reception was warm and welcoming.

Arrie S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Arrie S
Saam met vriende

We had a pleasant stay.

The welcoming and service was very good. The place is very clean and need all round. It is perfectly located, +- 150 km from the Vaal Triangle. The nature, silence and staff made the stay very pleasant. There is an abundance of birds and the game in the camp create a nice 'Bosveld' atmosphere. There was not any moment that we felt that we should lock every thing before we left our camp, very safe. The only negative commentary is that there should be warm and cold pool and playground for kids. There is a lack of entertainment and a shop with basic goods like bread, cold drinks, ice cream ext. The rule of no TV and music was fantastic.

Hanneke P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke P
Saam met vriende

This place is food for your soul - absolutely wonderful.

I give Ruah Park 10 out of 10. Thank you for a great weekend.

Alrika B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alrika B

Gerieflike waarde vir geld.

Netjiese staanplekke met baie mooi en gerieflike badkamers. Die uitsig van elke staanplek is bekoorlik. Die wild wat kom kuier is ook 'n groot bederf.

Jan D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en aangenaam.

Die ablusie was skoon. Die eienaars was vriendelik en hulpvaardig. Die terrein is mooi versorg.

William W - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William W
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Vir 'n naweek uit die stad waar jy wil stil raak is hierdie definitief 'n treffer!

Faith T - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faith T
Saam met vriende

Heerlike naweek.

Stil plek en skoon ablusiegeriewe. Sal beslis weer daar bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely weekend.

Quiet place and clean ablution. Will definitely visit again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Kobus V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik baie dankie, lekker om in die stilte uit te rus en ontspan, net wat mens verlang as jy wegbreek en gaan kamp.

Ons het werklik baie lekker gekamp en ontspan, ons het te alle tye veilig gevoel en net uitrus. Die persoonlike ablusieblok vir elke staanplek is absoluut 'n wenner wat die kamp soveel meer aangenaam gemaak het. Ons kon lekker gaan stap en het baie foto's kon neem. Die beleid van geen musiek en televisie is baie streng toegepas en die rus en vrede was werklik iets wat ons baie geniet het. Daar was geen geraas of of ander irritasies nie en ontspanning was aan die orde van die dag. Die aande was baie stil en rustig en alle kampgangers het die omgewing en mede-kampers met respek behandel, met die gevolg daar was ten alle tye harmonie in die kamp. Ons sien uit na ons volgende kamp daar, asook om die nuwe swembad wat in aanbou is te gebruik. Ons kan die kamp aan alle kampers wat rus en vrede verlang met so kamp aanbeveel om daarvan gebruik te maak. Baie dankie aan Madelein en Philip wat 'n wonderlike gasheer en gasvrou was.

Willem S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was so fantasties skoon en rustig. Baie mooi natuurskoon.

Regtig aan te beveel vir die mense wat rustigheid wil/kan waardeer. Baie skoon en netjies terrien. Baie vriendelike en hulpvaardige personeel. Sal vir seker weer daarheen gaan.

Christa L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great weekend camping in style.

Beautiful camping site. Best thing is the extremely beautiful bathroom and washing up area. Each stand has its own. Owners very friendly and helpful. Amazing weekend. Thanks again, Philip and Madeleine. Can't wait to go again.

Thea M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

Very nice place. Will visit it again.

Lehanie V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lehanie V
Saam met vriende

Heerlike stilte en skoonheid in die bos!

As jy stilte, groen grasperke en baie netjiese ablusieblokke verkies, is Ruah Park 'n uitstekende kampeerplek. Ek sou dit nie aanbeveel as jy kinders het nie, maar ek verkies dit so en ek glo vir ander wat in die bos stilte gaan soek, is dit die ideale plek. Hou dit so. Die moeite werd om weer daar te kamp.

Vanaf R460
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R460
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R460
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 140 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 68, Leeuwkloof, Roodeplaat, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70E4RvgKEhfENcB6f7GlP4cHKYJ2LQECTk2awBd6qTulzE3x7Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R460  per nag (vir 2 persone) 28 5 1 5 Portion 68 of Leeuwkloof Roodeplaat 0186 Gauteng 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -25.526056 28.49725
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!