Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus In De Rust

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 129

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 29 resensies vir Rus In De Rust
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Tamara V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamara V
Gesin met tieners

Karoo rus in styl!

Rus in De Rust was 'n absolute fonds! Ons was so aangenaam verras met die absolute pragtige huis! Dit is met soveel liefde en sorg gerestoureer en die dekor is gedoen deur iemand met 'n fyn oog vir mooi goed en het baie goeie smaak! Dit is 'n lieflike Karoo gevoel met 'n moderne kinkel. Ons het elke oomblik in De Rust geniet, en ons verblyf was vyfster! Welgedaan op 'n lieflike oase waar 'n mens net kan rus!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus In De Rust se terugvoer

Hi Tamara

Wat 'n wonderlike terugvoer! Ons is so bly om te hoor julle het julle verblyf geniet en sien uit om julle weer eendag by ons te kan huisves.

Groete

Deon & Eli

Rus In De Rust
Martin A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Reise in die vergangenheit.

Das haupthaus ist ein liebevoll renoviertes altes Karoo-Haus. Es liegt in einer ruhigen seitenstraße fußläufig zur hauptstraße mit ihren bars und restaurants. Für ein ferienhaus verfügt es über erstaunlich viele dekorationselemente. Die betten waren bequem und die klimaanlage (leider nur in den schlafzimmern vorhanden) funktionierte tadellos. Das bad ist sehr geräumig und die dusche ist groß. Die küche war umfangreich und hochwertig ausgestattet. Mit ausnahme der klimaanlagen wird bei load-shedding alles über ein batterysystem versorgt. Selbst das wifi funktionierte!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederick T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick T
Saam met vriende

Amazing house in a magical surrounding.

Beautiful house in a magical Karoo setting in the middle of a small village. Exquisite decoration of the house and traditional/stylish furniture made our stay a pleasure. Everything was there from cutlery, books, paintings, outside/inside braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful staying in a charming town.

Lovely house in a charming town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steven M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steven M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect overnight stay.

Perfect overnight spot, enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf en ondervinding.

Ongelooflik! Rustig en veilig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n voorreg en 'n groot bederf.

Die sorg, styl en flair waarmee die ou dame opgehelder is, spreek uit elke hoekie en draadjie. En Karin se trots en liefde het dit ONS HUIS gemaak. Die swembad en windpomp was 'n heerlike lafenis, die koel huis was heerlik en ons kon om die huis stoepkuier met die wonderlikste uitsig op die berge. As bonus is die stil, netjiese omgewing waarin die huis gelee is. Baie dankie vir hierdie egte Karoo kuier. Dit was baie spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth Y - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Two nights in De Rust.

Rus in De Rust is a beautiful heritage house, lovingly restored! Highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C
Saam met vriende

Ruim, netjiese en baie mooi gerestoureerde en gemubileerde huis. Dit was 'n ongelooflike ervaring om hier te kuier vir 'n aand!

Defnitief 'n plekkie wat ons weer sal besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mine R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mine R
Gesin met klein kinders

Lieflik!

Die huis is baie netjies, goed toegerus en ontvangs is vriendelik. Baie rustige atmosfeer en veilig. Ons sal definitief weer daar gaan oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nolene C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike en veilige verblyf.

Baie dankie vir die gasvrye ontvangs. Ons was bespreek in die Casita, maar is sonder enige ekstra kostes opgegradeer na die gastehuis. Rus in De Rust was baie skoon en gerieflik. Sal dit vir enige persoon aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philippus B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philippus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Volledig toegerus, netjies, skoon, waarde vir geld, vriendelike professionele ontvangs, sentraal geleë en voorsien in alle huislike benodigdhede.

Eienaar en bestuur is uiters behulpsaam met addisionele reëlings soos versoek. Kan verblyf sonder voorbehoud aanbeveel. Binnebraai, WiFi, TV gedurende beurtkrag, fantastiese stort, warm en goeie kwaliteit bed en huislike atmosfeer plaas die verblyf in een van die bestes waar ons nog gebly het. Baie geluk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esther V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther V
Gesin met tieners

Absolutely impeccable.

This gorgeous Victorian house furnished with an eclectic mix of mid-century modern pieces made me want to leave the city forever and just spend my days on the stoep sipping a cold one and asking in the Karoo. This house is thoughtfully renovated and full of old-world charm, yet fully kitted out with all the mod cons that make a weekend gateway all the more special. We appreciated the WiFi and smart TV available during load shedding, as well as the Smeg gas stove, candles and lamps galore. Big shower rose, soft white towels, aircon and beds that you can just sink into. the list of luxuries is long. Our hosts were friendly, welcoming and super organized and made sure that we felt at home. I can highly recommend Rust in de Rust, whose wild vintage lamps stole my heart.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus In De Rust se terugvoer

Hi Esther,
Thank you for the wonderful feedback. It certainly was a pleasure to host you and really hope to see you again in the near future.
Deon & bEli

Rus In De Rust
Seugnet L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Seugnet L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n warm dag, kon afkoel in dammetjie,.

Ek het rustigheid geniet, die pragtige sterrehemel waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manda B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Manda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrou (Karin) het ons vriendelik ontvang.

Karin was vooraf met ons in kontak, selfs hout en ys voorsien vir ons braai en droë kele. Huis was netjies en skoon met als wat ons sou benodig. Beslis aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudia B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Claudia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Die woonstel slaan aanvanklik jou asem weg, so mooi en luuks. Die gebruikersvriendelikheid was beslis nie hier die fokus nie. Die badkamer het absoluut geen privaatheid nie. Die toilet is so hoog, geïnstalleer, uiters ongemaklik. Die wasbak is ook byna onmoontlik om te gebruik a.g.v. die hoogte. Hoewel ek 1,65m lank is en my man nog so 20 cm langer, kon ons byna nie die wasbak gebruik sonder om alles onder water te hê nie. Die warm water is nie reguleerbaar nie en kom met horte en stote. Ventilasie is 'n probleem, tensy jy met oop deure slaap. Ek was verder verras om 'n rekening te ontvang vir skoonmaak. Dit was egter gestipuleer in die huisreëls wat ek nie goed gelees het nie; dus 'n groot les vir my.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus In De Rust se terugvoer

Hi Claudia

Baie dankie dat julle die tyd gevat het om by ons te kom oornag het. Dit is vir ons baie belangrik om die beste kwaliteit akkommodasie en geriewe vir ons gaste te kan aanbied en neem ons die opmerkings hierbo ernstig op. Ons het ons bouer gekry om die toilet te laat sak wat binne die volgende paar dae gedoen gaan word. De Rust gaan op die oomblik deur n ongewone hitte periode en natuurlik as dit wind stil is, is ventilasie nie altyd moontlik nie. Ons neem julle kommentaar in ag en gaan n los staande waaier aanskaf, wat dan saam met die dakwaaier die nodige ventilasie bied vir n gemaklike verblyf.

Nogmaals baie dankie en hoop om julle weer te sien sodat julle die veranderinge kan geniet.

Groete
Deon

Rus In De Rust
Clement L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clement L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stop over.

Overall great stay. Very clean and well maintained. Decor was awesome. Could not enjoy the pool, though. Unit toilet is not private.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus In De Rust se terugvoer

Hi Clement, thank you again for choosing to book and stay with us. Thank you also for the positive feedback. The pool was clean and in working order. Thanks again.

Rus In De Rust
Madelaine J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madelaine J
Gesin met tieners

Asemrowend!

Diens was puik, alles wat ons nodig gehad het. Baie smaakvol ingerig. Die boek wat al die opknappingswerk wys is puik! Dankie vir 'n heerlike kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus In De Rust se terugvoer

Hi Madelaine, baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Waardeer opreg. Groete, Deon

Rus In De Rust
Anneke K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anneke K
Gesin met klein kinders

Oornag op pad Witsand toe.

Die verblyf is baie mooi en skoon en dus is dit tot my spyt dat ek die volgende kommentaar moet plaas. Na 'n lang rit, op 'n bitter warm somersdag, het ons met aankoms ontdek dat die swembad, wat mooi blou en vol is op die foto's, grasgroen en vuil is. Ons en ons kinders was baie teleurgesteld. Die vrou wat ons ontvang het, was ook nie voorbereid op ons nie, en moes nog eers die huis voorberei toe ons daar kom. Verder het ons die middag besef ons kamer se lugverkoeling werk ook nie. Die 2de teleurstelling. Dis egter werklik 'n mooi huis en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus In De Rust se terugvoer

Goeiedag Annekke

Baie dankie vir julle terugvoer oor julle verblyf by "Rus In De Rust".

Ons gaan jou direk kontak om die punte te bespreek wat hierbo genoem is.

Groete

Deon en Eli

Rus In De Rust
Mia M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia M
Gesin met tieners

This house is worth every cent.

The owners have attended to the finest details making this such a comfortable, lovely stay. No need to eat out, you can cook at the house — the appliances are fantastic, the house has been furnished with great taste and there's even an inverter, so the wifi continues to work during load shedding. There's a great coffee machine and the required filter coffee to use with the machine is provided on the house. Really, book the house, it's wonderful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus In De Rust se terugvoer

Hi Mia. What wonderful feedback. Thank you so much. We do hope to see you again in the near future. Deon & Eli

Rus In De Rust
Johann V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuier was fantasties gewees.

Met ons aankoms was ons ingewag deur Karen. Ons is deur die huis geneem, Karen het ons alles verduidelik. Ons sal weer gebruik maak van Rus in de Rust.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus In De Rust se terugvoer

Hi Johan. Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons sien uit om julle weer te sien. Groete, Deon & Eli

Rus In De Rust
Madale L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madale L
Gesin met tieners

Lieflike plek.

Pragtige, ou huis met smaakvolle dekor, 'n lieflike stoep en alles wat mens nodig het vir gerieflike verblyf. De Rust is die mooiste, ou dorpie met oulike koffiewinkels en restaurantjies. Sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charné M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charné M
Saam met vriende

Die mooiste mooi. Beste atmosfeer. Plek om te beleef.

Ongelooflik mooi en so stylvol. Wow view. Baie netjies en so lekker atmosfeer. Karin het ons so welkom laat voel. Dis net wragtig pragtig met die beste atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K
Enkelreisiger

Ontspanne. Gerieflik. Perfek.

Ek en my twee brakkies het oornag in die pragtige, gerestoureerde huis op pad terug Franschhoek toe. Die erf was lekker groot vir die brakkies om lekker te speel en bene te rek na 'n lang 7 ure reis op 'n warm dag. Die huis is keurig gemeubileerd, gerieflik en die uitsig van die voorstoep pragtig. Die gasvrou was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Bly gerus oor in hierdie juweel van 'n huis en dorp. Wat 'n heerlike ondervinding!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus In De Rust se terugvoer

Hi Elmarie,

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer en dat jy by Rus In De Rust oornag het.

Laat gerus weet wanneer jy weer ons rigting inkom.

Groete

Deon & Eli

Rus In De Rust
Thomas V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning house in a beautiful little village, great hosts.

We had an amazing stay at De Rust. The hosts are very kind and helpful. The house has the most pretty furniture and is very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus H
Gesin met tieners

Wonderlike, gerieflike akkommodasie in die hart van De Rust.

Die huis het ons verwagtinge oortref. Baie gerieflik met topklas-beddegoed en matrasse. Enorme stort en lekker plaaskombuis met 'n vuurherd in die kombuis asook ander moderne toerusting. Pragtige uitsig van die stoep af. Uitstekende kliëntediens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rencke D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rencke D
Gesin met tieners

Everything was perfect.

Tastefully decorated home equipped with everything needed. It was cold and rainy so the indoor braai was an added bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee-ann R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann R

Absolute Rest in De Rust!

We sadly only spent one night at Rus in De Rust, as a weekend getaway, but we will definitely be back again for a longer stay! The most beautifully decorated home, clearly done with so much love and care! The peace and tranquillity and most incredible views reminded me so much of my most cherished childhood days on the farm with my grandparents. Thank you to Deon and Karin for your gracious hospitality! We look forward to our next stay soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus In De Rust se terugvoer

Dear Lee-ann,

Was wonderful having you stay and thank you so much for the positive feedback. We are certainly are looking forward to having you stay with us again.

Warm Regards.

Rus In De Rust
Vanaf
R1 175
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 175
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 175
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burgerstraat 16, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11c2eb611af2bb9e703b1db0760ff605edc4383de70c0cd5b75ea2d2ea2d13badd4e78aefd4c521756e1bbe647ffde5b45f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 175 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 16 Burger Street De Rust 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.491301580215 22.536265569649
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem