LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rus-'n-bietjie | LekkeSlaap
+44

Rus-'n-bietjie

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Rus-'n-bietjie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Rovaun M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rovaun M
Gesin met klein kinders

Baie lekker en ongelooflik rustig gewees.

Baie lekker en regtig die moeite werd. Die omgewing is mooi die uitsig en veral die rustigheid. Die plekkie is regtig een om aan te beveel en die bestuurders van di plekkie is ongelooflik vriendelik en plesierig. Ons kan nie wag om weer n draai daar te gaan maak nie.

Rus-'n-bietjie's terugvoer

Beste Rovaun

Baie, baie dankie vir jou pragtige resensie! Ons is baie dankbaar daarvoor en ons is baie bly julle het lekker gerus! Julle is ook gaste wat baie rustig was. Ons was nie eers bewus van julle nie, so stil was julle! Ons sien uit daarna dat julle weer hier kom kuier!

Rus-'n-bietjie
Conrad V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad V
Gesin met klein kinders

Baie lekker rustige verblyf.

Die verblyf was alles en meer wat verwag was. Dit is in 'n area wat baie rustig is en word uiters netjies en skoon gehou.

Rus-'n-bietjie's terugvoer

Beste Conrad

Baie, baie dankie vir julle pragtige resensie. Ons waardeer dit regtig dat julle die tyd geneem het om dit te doen. Julle was die beste gaste, baie dankie. Kom kuier gerus weer.

Groete
Kobus en Hantie

Rus-'n-bietjie
Zaskia S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaskia S
Gesin met klein kinders

Wonderlike en netjiese eenheid.

Dit was 'n wonderlike eenheid. Enigste aanbeveling is om dalk net die beddens te vervang. Was bietjie ongemaklik.

Rus-'n-bietjie's terugvoer

Liewe Zaskia,

Baie dankie vir jou pragtige resensie. Ons waardeer dit geweldig baie.
Ons het die beddens vervang, dankie vir die voorstel.

Groete,
Hantie

Rus-'n-bietjie
Annelien C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien C
Gesin met klein kinders

Waarlik lekker rusplekkie.

Ons was vir 'n week lank gaste by Hantie-hulle. Die plekkie is vir seker 'n wegsteel-juweel. Hantie se warm welkom en die ekstra moeite wat sy vir ons gedoen het, is besonders kosbaar gewees vir ons. Die kombuis is baie goed toegerus, daar was skoonmaakmiddels beskikbaar vir ons en ekstra warm kombersie op die beddens vir in geval. Skoon en netjies. Foto's beskryf nie die pragtige omgewing en rustigheid daar nie. Die kinders het lekker baljaar buite en ek het elke middag op daai lekker stoep gesit en boek lees. Vroeg oggend met 'n koppie koffie buite gaan sit met die pragtige geluide van die voëls. Rus-'n-bietjie is vir seker die regte naam vir die pragtige huisie. Ons bly vir seker weer by hulle in die toekoms.

Rus-'n-bietjie's terugvoer

Liewe Annelien

Baie dankie vir jou pragtige resensie van ons plekkie. 'n Groot dankie dat jy die tyd geneem het om dit te skryf, ons waardeer dit opreg.

Ons sien daarna uit om julle weer hier by ons te ontvang.

Julle was vreeslike lekker gaste.

Groete

Kobus en Hantie

Rus-'n-bietjie
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lord Kitchener-laan 839 , Palm Beach, Port Edward, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5tpI2KY5pMGBBDFpz9bJa25PfIUs51w8EE8tiYkLidgCpxHNGF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 839 Lord Kitchener Avenue Palm Beach 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.968811 30.273765
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!