Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustic Farm Stay

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lizette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Maande gelys 10

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Rustic Farm Stay
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Dirk B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B
Enkelreisiger

Comfortable, peaceful, great value.

The stay was wonderful. The host was very friendly and kind and would recommend it to anybody that wants a nice and quiet stay with beautiful views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda B
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Vriendelike diens en die ekstra myl word gestap om te help waar hulle kan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die lekkerste kuier en oornag in baie baie jare!

Christo en Lizette het ons dadelik tuis laat voel op die plaas. Selfs ons hondjie is bederf met water en 'n bakkie koekies in die kamer. Ons sal beslis weer gaan kuier, want mens is nie net gaste daar nie. Ons word op die hande gedra. Voorwaar hartsmense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Enkelreisiger

Dit voel soos by familie, lekker gesels lekker kos maak.

Toe ek instap voel dit soos huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die lekkerste tydjie gehad. Sal dit definitief aanbeveel vir almal.

Die diens was baie goed en die gasvrou was uitstekend. Sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie mooi en skoon gewees. Ons is met vriendelikheid ontvang.

Die plekkie is baie mooi en skoon. Daar is alles wat nodig is in die plekkie. Die kamer is groot en daar is meer as genoeg plek. Die mense is baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely little farmstay. Very friendly owners and a great atmosphere.

Lovely place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Saam met vriende

Very pleasant farm stay with unexpectedly good rooms. Great service, a bit out of the way.

Service was great, the hostess Lizette is very friendly and she's very accommodating. The braai and kitchen areas are great and the farm has a great peaceful vibe, nice if you don't want the noise of the town. The rooms were really neat and the showers/en-suite bathroom was surprisingly big and nice. We loved our stay, would stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Mosterthoek CC1, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8b1a2f44c4f05194b7f63a058cb09c8593f57dca5bf494c70dd446002dd749a160ec729464eda62cf0d1d5dac0b0b38b834?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Mosterthoek CC1 Farm Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.068210155384 30.391543332252
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem