Dan Pienaar Akkommodasie by Rustique | LekkeSlaap
+24

Rustique

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plettenbergstraat 9A, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Rustique is 'n eenslaapkamerwoonstel met slaapplek vir 4 in die voorstad Dan Pienaar in Bloemfontein.

Die woonstel is in die tuin geleë en beskik oor 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n mikrogolf, yskas, basiese eetgerei, 'n TV met DStv, Wi-Fi en 'n verwarmer.

Braaigeriewe is beskikbaar. Ons is in 'n stil straat en daar is veilige parkeerplek. Ontbyt is op versoek beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Rustique is 2 km vanaf die MediClinic, Mimosa Mall en Hoërskool Sentraal, 4 km vanaf die Waterfront en 10 minute se stap vanaf Eie Haard-koshuis.

Slaapplek

’n Bespreking by Rustique sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Rustique
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Plettenbergstraat 9A, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Rustique het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plettenbergstraat 9A, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0Zjk0MmNkLWNlNzAtNDQyNS04NWU1LTU4YmYwNmUzYjI5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 4 persone) 14 5 1 5 9A Plettenberg Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -29.093526875752 26.207096093254
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za