Sa-ais Resting Place
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parkstraat 30, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R2 263 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sa-ais Resting Place is 'n selfsorg-vakansiehuis in Langebaan. Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 6 gaste en is net 'n entjie se ry vanaf die dorp se besienswaardighede.
Die huis is ten volle gemeubileer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis het al die nodige om etes voor te berei, asook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien.
Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale, asook 'n etenstafel vir 8 en 'n ingeboude braai. Daar is 'n dubbelmotorhuis vir 2 voertuie. 6 Sa-ais is net 'n entjie se ry vanaf die hoofstrand en Mykonos Casino.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 69
Resensies 344
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Parkstraat 30, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Sa-ais Resting Place het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Myburgh Park Langebaan Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parkstraat 30, Langebaan, 7357, Wes-Kaap