Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saaymanstraat 12

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Saaymanstraat 12
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ferdie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie S
Gesin met klein kinders

Absoluut stunning!

As jy 6-ster-weelde soek, hou verby, maar as jy 'n plekkie soek wat skoon en netjies is met die mooiste see-uitsig, dan is hierdie plek spot on.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet V
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig!

Ons het heerlik gekuier. Die loadshedding het ons nie eens gepla nie want dit word so laat donker daar. Die plekkie het alles wat nodig is en is lekker naby die strand. Sal beslis weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saaymanstraat 12 se terugvoer

Baie dankie Sanet, so bly julle het jul tyd geniet. Groete. Rika

Saaymanstraat 12
Waldo P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Waldo P
Gesin met klein kinders

Prakties, gesellig en ongelooflike uitsig.

Die uitsig is ongelooflik. Die ligging is lekker naby aan die strand. Ons het die aanpasbaarheid met inklok tyd baie waardeer. Sal definitief weer oorweeg vir die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke O
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig oor see. Veilig. Gerieflik. Baie lekker gekuier.

Baie gerieflike netjiese eenheid. Goeie ligging. Veilig en rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malinda P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malinda P
Gesin met tieners

Gerieflik, ontspannend.

Stapafstand vanaf die see, ontspannend om vroegoggend op die sand te stap en vars lug in jou longe te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gina M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gina M
Gesin met tieners

Position is great, but the house is dated and bedrooms are cold and tiny.

On the ad for the house it looks like you have whole house. But it is in fact divided into two halves which makes the place tiny and you have no privacy from the guests staying in the other half. Especially from the balcony side of the house. The bedrooms are cold and tiny. You should explain the setup better on the website. The pots need to be upgraded. You can’t cook on the stove it’s so old and takes a long time to heat up.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania K
Saam met vriende

Feestelik!

Die uitsig oor die see is stunning! Die huisie was skoon en het als gehad wat ons nodig gekry het. Die geluid van die branders wat breek met die view en 'n braaivuurtjie was als! Ek sal definitief weer by 12 Saayman Street kom bly. Great plek, great location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S
Gesin met klein kinders

Great location.

Great location and good parking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius O
Gesin met tieners

Lekker opset met lieflike uitsig!

Ons het baie lekker gebly, die plek was baie skoon, goed ingerig en binne loopafstand van die strand. Dis 'n baie stil omgewing en ons kon ontspan in 'n veilige omgewing. Die sonsondergang oor die hawe gebied is asemrowend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianna B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marianna B
Saam met vriende

Rustige omgewing.

Baie mooi uitsig van die see en dit skep rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M

Rustige, gerieflike verblyf.

Ons het 'n baie aangename verblyf gehad by Saaymanstraat 12. Die plekkie was baie netjies, met alles wat ons nodig gehad het. Al is dit 'n baie rustige omgewing was ons bly dat al die deure kon sluit. Ons het ook ons hondjie saamgeneem en alhoewel ek nie ons gasvrou ontmoet het nie, was sy baie vriendelik oor die foon en het baie welkom laat voel. Ons sal graag weer hier wil oorbly as ons Stilbaai toe kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saaymanstraat 12, Stilbaai, 6667, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5ZDdjNjQxLTE3YmItNDUxOS1hMjc1LWZlN2I3ZDcwNmU3NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 12 Saayman Street Still Bay 6667 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.384427550518 21.421655416489