Sabaan Guest Farm

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 217 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Jaquelene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Perfect anniversary getaway. Beautiful views, peaceful and one with nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Sabaan Guest Farm
So glad you have enjoyed it... you will have to go far and wide to get this specific peace and quiet at Sabaan. Keep well, come visit again on next year's anniversary... Rina

Tommie H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Rustig en natuur wonderlik. Ja, baie lekker. Die rustigheid en natuurskoon is wonderlik, genoeg om te doen in en om Sabaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco M
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Rustige mooi omgewing, en eenheid was netjies en skoon. Baie lekker gebly. Sal Sabaan weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Skoon, netjies en vir seker waarde vir geld. Skoon, netjies en beslis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Baie rustig kon lekker uitgerus het, sal weer teruggaan. Het lekker gebly, als was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie lekker en rustig! Baie lekker. Was eerste dag en volgende oggend sonder krag. Maar hulle het wel 'n kragopwekker gehad wat aangesit was vir 'n tyd. So baie gehelp. Ek sal dalk net wou aanbeveel dat hulle kyk na WiFi-opsie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Sabaan Guest Farm
Baie dankie vir julle kuier, Heidi. Jammer vir die kragonderbreking, maar Eskom het onderhoud op die lyne gedoen. Ons dink nog aan die Wi-Fi opsie .... Moop loop!

Theuns B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Baie lekker. Baie gemaklik gebly. Goeie kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Sabaan Guest Farm
Baie dankie, Theuns, dit was 'n voorreg om julle op Sabaan te ontvang. Ons wag vir 'n volgende kuier...

Bonnie P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Quiet, clean and efficient. Saban guest farm was quiet, well maintained and the units were spotlessly clean. The communication with staff was excellent and the outdoor facilities were wonderful. It's a very safe, peaceful and quiet farm with plenty of amenities for children.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Sabaan Guest Farm
Thank you for the excellent review ... we try our best to maintain and keep the place in order. Our gardens are beautiful and the kids normally love Sabaan. Waiting for another visit soon...

Thea S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Die mense was baie vriendelik en behulpsaam. Het dit geniet en lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Sabaan Guest Farm
Hi Thea, dis mos waarop vakansie gaan ... rus met lus ... Hoop julle kom rus weer hier by ons binnekort.

Saajidah J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

I'd do it again. It was amazing! Love it, beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Sabaan Guest Farm
Saajidah, we shall love to receive you again at Sabaan. Keep well...

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 217

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 107 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe78c0c0d00c58532dce0c729241a59aa27925bdad45ae0281acad72acb1a5726a03691ec89ac25759954634972cdd80d2892?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 217 5 1 5 R536 Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.043164 30.984493

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang