Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sababa Holiday Home

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Thomas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Sababa Holiday Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Luci M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luci M
Saam met vriende

Thomas was so gasvry. Rustige area en veilig. Mooi see uitsig.

Ons het heerlik gekuier ongeag van die storm, reën en wind wat die tuinroete getref het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danielle N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle N
Saam met vriende

Peaceful,.

Perfect stay. Will definitely go again with friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie G
Gesin met klein kinders

Heerlike gesinsvakansie by Sababa Holiday Home.

Ons het 'n heerlike tyd in Kleinbrak gehad. Thomas was 'n vriendelike en gasvrye gasheer gewees. Ons kan Sababa Holiday Home vir seker aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon T
Gesin met klein kinders

Dit het gevoel soos my eie familie se vakansiehuis (nie dat hulle een het nie).

Die gashere was altyd baie vriendelik en bereid om inligting te deel - hulle het gereeld gebel met inligting oor wat, waar in die omgewing gebeur. Sababa is baie sentraal geleë tussen Mosselbaai en George. Knysna en selfs Oudtshoorn is 'n gemaklike daguitstappie ver. Daar is baie om te doen en te sien in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sababa Holiday Home se terugvoer

Leon, dankie vir julle kuier. Dit was heerlik om julle te ontvang en te kon sien hoe julle ons unieke omgewing verken en geniet. Dit het vir ons gevoel of die familie kom kuier het. Die braai daar bo by jou op die dek was tops en beide ek en Michael was baie gemaklik om met julle te kuier. Die Truter gesin is pragtig en ons sien uit daarna om julle weer te ontvang. Pragtige jaar vir julle. Thomas en Michael, Sababa Holiday Home, Klein-Brakrivierstrand.

Sababa Holiday Home
Joey A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey A
Saam met vriende

Baie dankie aan Thomas en Michael. Julle was baie goeie gashere. Julle is tops.

Die kuier was baie lekker gewees. Baie vriendelike eienaar van Sababa Holiday Home, baie dankie vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sababa Holiday Home se terugvoer

Baie dankie Joey. Dit was baie aangenaam om julle te ontvang. Kom kuier gerus weer. Groete

Thomas en Michael.

Sababa Holiday Home
Jolandi K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandi K
Gesin met klein kinders

Rustig, veilig, netjies en gasvry.

Voel soos 'n oase netjies, rustig, home away from home, vriendelik en veilig. Oom Thomas en Michael is ware gashere en gaan uit hul pad uit en doen baie moeite om mens tuis en welkom te laat voel. Baie dankie vir alles. Julle voel soos familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sababa Holiday Home se terugvoer

Thank you so much Jolandi, for the 5 out of 5 review. It was great to host you for a month. You were ideal guests and took great care of Sababa Holiday Home, especially during my absence I could travel with surety and without worrying about home.

Thank you for also giving attention to Lilly and Star, my dogs.

I trust you are now settling into your new home and you will now enjoy our beautiful and peaceful Kleinbrak area on a permanent basis.

We met as strangers, and part as a family. I also thank Michael, my right hand, for being there and making sure your stay is relaxing.

Take care.

Thomas Campher
Sababa Holiday Home
Klein-Brakrivierstrand

Sababa Holiday Home
Vanaf R1 500
R1 500 R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Robertson-straat 13, Klein-Brakrivier, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc436f63c23ac1c9c3759b4216a77232fe54e87138289dc9d871fd0ac064f25bb71963509b9e9f748a07f373cb9d907296811?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 13 Robertson Street Little Brak River 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.0875056 22.1490993
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem