Sabie Star Chalets
Opsomming van Resensie
Tinus F - Jul 2022
Gemiddeld
Lekker basis om plekke in omgewing te besoek.
Marieta S - Jul 2022
Gemiddeld
Pragtig en gasvry.
Jill H - Jul 2022
Gemiddeld
A stunning location.
Cornie H - Jul 2022
Gemiddeld
Goeie ligging en waarde vir geld. Baie netjies en sal dit beslis aanbeveel.
Leandre M - Jun 2022
Gemiddeld
Beautiful.
Hugo B - Jun 2022
Gemiddeld
Dit was 'n heerlike wegbreek vir so 'n paar dae. Sal enige tyd weer teruggaan.
Igna D - Mei 2022
Gemiddeld
Rustige gemaklike verblyf.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Beste Igna
Baie dankie vir jou wonderlike en insiggewende resensie. Dit is altyd so lekker as ons gaste die verblyf en oord geniet. Ons sien baie uit om julle weer te verwelkom.
Groete, Shawne.
Erica M - Mei 2022
Gemiddeld
Rustige atmosfeer.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Dear Erica,
Thank you for taking the time to review us. We are happy you found the resort to be peaceful and enjoyed the nature.
Regards,
Shawne
Hendrik V - Mei 2022
Gemiddeld
Baie aangenaam, rustige atmosfeer, vriendelike personeel, veilig.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Baie dankie vir julle 5-ster resensie. Ons is so bly dat julle die verblyf geniet het en ons personeel personeel vriendelik en behulpsaam gevind het. Sien julle weer.
Vriendelike groete
Shawne
Glen E - Mei 2022
Gemiddeld
We were very happy with the accommodation. It was central to all our planned activities.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Thank you for your great review. We are very pleased you enjoyed your stay and we look forward to welcoming you back. Thank you for your recommendation. Regards, Shawne.
Johan B - Apr 2022
Gemiddeld
Fantasties.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Dankie vir jou wonderlike resensie. Ons is bly dat julle gevoel het dat julle wel op vakansie is en dat julle die uitsig waardeer het. Groete, Shawne.
Melanie W - Apr 2022
Gemiddeld
Fantasties.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Baie dankie vir jou fantastiese resensie. Ons is bly dat ons julle verwagtinge oorskry het.
Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Shawne en personeel
Laetitia G - Mrt 2022
Gemiddeld
Baie lekker.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Dankie vir jou 5-ster resensie. Ons is bly dat julle julle tyd met ons geniet het en dat die great danes, Misty en Mica, julle tuis laat voel het. Groete, Shawne.
Stefan B - Mrt 2022
Gemiddeld
Alle vereistes voldoen.
Maryke S - Mrt 2022
Gemiddeld
Absoluut heerlik, omgewing asemrowend, rustig met die riviertjie wat daar vloei. Goeie en vriendelike diens. Naby Sabie.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Dankie vir jou wonderlike insiggewende resensie. Ons is so bly dat julle lekker ontspan het en ons sien uit om julle weer in die toekoms te verwelkom. Groete, Shawne.
Johan J - Feb 2022
Gemiddeld
Baie stil en rustig.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Dankie vir julle 5-ster resensie. Ons is bly dat julle die ontbyt baie geniet het. Groete, Shawne.
Dana C - Feb 2022
Gemiddeld
Baie rustig, tuine is goed onderhou, eenhede is basies maar het als wat jy benodig.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Dankie vir jou resensie. Ons doen wel baie moeite om die perseel en tuine te onderhou en waardeer dat julle dit raak gesein het. Groete, Shawne.
Walter B - Feb 2022
Gemiddeld
Mooiste en beste.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Dankie vir jou wonderlike resensie. Ons sien definitief uit om julle weer te verwelkom. Groete, Shawne.
Hitekani R - Jan 2022
Gemiddeld
Awesome.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Thank you for your 5-star review. We are pleased that you found Sabie Star a great place to relax and unwind. It was awesome having you stay with us and hope to see you again soon. Regards, Shawne.
Jiafeng L - Jan 2022
Gemiddeld
Stay in forest.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Thank you for your great review. We are so pleased you enjoyed the beautiful views and fresh clean air. Regards, Shawne.
Lindie C - Jan 2022
Gemiddeld
Net wonderlik.
Nandi C - Jan 2022
Gemiddeld
Pragtige omgewing langs die rivier.
Sue-ellen S - Jan 2022
Gemiddeld
Dit is asemrowend mooi en skoon daar, eienaars en personeel is baie vriendelik. Sal beslis weer gaan.
Ryan V - Jan 2022
Gemiddeld
Absoluut asemrowend en dié mooiste plekkie in Sabie!
Erika O - Jan 2022
Gemiddeld
Highly recommended, brilliant location and excellent value for money.
Julius B - Jan 2022
Gemiddeld
Rustige atmosfeer en daaglikse skoonmaakdiens was puik.
Danica F - Des 2021
Gemiddeld
Tranquility.
Johan F - Des 2021
Gemiddeld
Baie rustig.
Charl B - Des 2021
Gemiddeld
Lekker.
Anzelle M - Nov 2021
Gemiddeld
Baie lekker.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie Anzelle.
Ons is baie bly om te hoor dat julle die kuiertjie by ons geniet het. Ek wil net noem dat ons wel goeie sekuriteit het. Daar is kameras en "beams" om die hele perseel en die hekke word snags gesluit. Daar is ook 'n wag op diens die hele nag en hy (en ons) het toegang tot "armed response". Ons sekuriteit is puik. Ons hoop julle sal weer kom kuier.
Vriendelike groete, Sharon
Kobus P - Okt 2021
Gemiddeld
Romanties.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie Kobus. Ons is bly julle het die rustigheid en stilte geniet en dat julle dit romanties gevind het. Ons hoop julle sal weer kom kuier.
Rilwan M - Okt 2021
Gemiddeld
What a beautiful and quiet place.
Sabie Star Chalets se terugvoer
We appreciate your feedback and are pleased to hear that you enjoyed your time at Sabi Star and that you appreciated our price structure. We hope you will stay with us again when in the area. Thank you for the great review.
Anica T - Okt 2021
Gemiddeld
Pragtige ligging met uitstekende verblyf.
Brian B - Okt 2021
Gemiddeld
Goed geleë vir Panoramaroete.
Fezile M - Okt 2021
Gemiddeld
It was a good place to rest after a long drive around the Panorama.
Magdelena M - Okt 2021
Gemiddeld
Herlaai in stilte.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Magdalena. Ons is so bly om te hoor dat julle kon herlaai in die stilte en dat julle die verblyf by Sabi Star geniet het. Ons hoop om julle weer te sien. Vriendelike Groete Sharon
Etienne T - Okt 2021
Gemiddeld
Baie lekker. So op die rivieroewer.
Lore M - Sep 2021
Gemiddeld
Sabie Star Chalets was baie skoon en netjies.
Mark B - Sep 2021
Gemiddeld
Loved the stay and scenery.
Chantal W - Sep 2021
Gemiddeld
Peaceful and tranquil.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Thank you for your wonderful review! We are so pleased you enjoyed your break from the city with us!! Hope to see you again soon!
Willie S - Aug 2021
Gemiddeld
Rustige atmosfeer langs die stroompie water.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Beste Willie
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer jou terugvoer en dit is goed om te weet dat julle die tydjie by ons so geniet het. Ons probeer verseker dat ons gaste 'n rustige en ontspannende verblyf by Sabi Star het. Dit is goed om te weet dat ons dit bereik het vir julle. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Vriendelike groete Sharon.
Elizabeth R - Aug 2021
Gemiddeld
Superb stay.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Dear Elizabeth,
We so appreciate your feedback and are really happy to hear that we exceeded your expectations. We look forward to your next visit. Regards, Sharon
Emmerentia J - Jul 2021
Gemiddeld
Lekker verblyf in die paradys.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Beste Emmerentia
Ons is so bly om te hoor dat julle die ontbyt so geniet het en sal beslis vir die kombuis jou boodskap gee. Dankie vir die aanbeveeling! Die rustigheid en natuur is 'n ideale plek om te herlaai en ontspan en ons is bly dat julle die beste daarvan gemaak het. Sien weer! Vriendelike groete Sharon
Leonie S - Jul 2021
Gemiddeld
Baie aangename ervaring.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Beste Leonie
Dankie vir jou pragtige resensie. Ons waardeer jou terugvoer en ons is bly om te weet dat ons dit regkry om ons gaste gelukkig te maak. Hoop julle sal weer in die toekoms kom kuier. Vriendelike groete, Sharon
Nadia C - Jul 2021
Gemiddeld
Uitstekende ontspanningsarea.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Beste Nadia
Ons is bly om te hoor dat jy en jou seuns dit so geniet het hier by ons. Dit is altyd lekker om by 'n vuurtjie te sit in die aande langs die rivier en net te ontspan. Ons sien uit na julle volgende kuier. Vriendelike groete Sharon
Chantel D - Jul 2021
Gemiddeld
Vredevol, rustige atmosfeer.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Beste Chantel
Ek neem aan dit was die regte persoon, want jou resensie se vir my jy het dit baie geniet. Dankie vir jou terugvoer ons waardeer dit. Ons hoop julle sal weer kom kuier. Vriendelike groete, Sharon
Karen B - Jun 2021
Gemiddeld
Mooi skoon chalets met goeie diens,
Sabie Star Chalets se terugvoer
Dankie baie vir jou pragtige resensie Karen. Ons waardeer dit. Ons is so bly dat julle die kuiertjie geniet het en ons hoop dat julle ons weer sal besoek. Vriendelike groete Logan
John S - Jun 2021
Gemiddeld
Convenient place to stop overnight.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Thank you taking the time to review us. We look forward to welcoming you back to Sabi Star Chalets in the near future and trust you will enjoy exploring our wonderful town and resort a little more. Regards Logan
Riana P - Jun 2021
Gemiddeld
Heerlike verblyf in netjiese chalets, met baie vriendelike diens.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie Riana. Ons waardeer dit baie. Ons is so bly dat julle die kuiertjie geniet het en ons uit na julle volgende besoek. Vriendelike groete Logan
Nadene C - Jun 2021
Gemiddeld
Diens is puik, vriendelik, skoon en goed geleë.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering en die pragtige resensie Nadene. Ons waardeer dit. Ons is so bly dat julle die besoek geniet het en ons hoop dat julle ons weer sal besoek.
Vriendelike groete
Shawne & Sharon
Sav G - Mei 2021
Gemiddeld
An absolutely magical place, a peaceful sanctuary.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Such a great review! Thank you, Sav. We are so pleased that you enjoyed all that we have to offer. We look forward to welcoming you back.
Regards, Sharon
Igna D - Mei 2021
Gemiddeld
Lekker verblyf in pragtige area.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie Igna.
Ons is baie bly om jou terugvoer te ontvang en is ook bly om te hoor dat julle die tydtjie by ons geniet het. Ons hoop om julle weer te kan verwelkom as julle in die area is.
Vriendelike groete
Shawne en Sharon
Jose H - Mei 2021
Gemiddeld
Lovely venue.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Thank you so much for the great review. We are so happy that you enjoyed the peace and quiet at Sabi Star and hope that you will be back again sometime in the future. Best regards, Sharon.
Carine S - Mei 2021
Gemiddeld
Fantasties!
Sabie Star Chalets se terugvoer
Baie dankie vir jou fantastiese resensie. Ons is so bly julle het die chalets, die omgewing en die ontbyt geniet end dat julle die tyd geneem het om julle resensie te plaas. Ons waardeer julle terugvoer en sien uit om julle terug te verwelkom. Vriendelike groete, Shawne.
Peet B - Mei 2021
Gemiddeld
Rustige atmosfeer teen die rivier.
Lees meerSabie Star Chalets se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie, Peet. Dankie vir jou terugvoer ons waardeer dit. Ons is bly om te hoor dat julle die rustigheid, die rivier en die vuur put geniet het, sowel as die nabyheid van al die besienswaardigehede. Ons sien uit om julle terug te verwelkom. Vriendelike groete, Shawne en Sharon.
Charleen F - Apr 2021
Gemiddeld
Die eenhede is baie gerieflik en skoon.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Beste Charleen,
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is uiters bly om te hoor dat julle die gedruis van die rivier so geniet het en dat julle daarom kon letter ontspan. Ons hoop julle sal weer kom kuier.
Vriendelike groete,
Shawne
Johan R - Apr 2021
Gemiddeld
Fantastiesie rustigheid tussen die bosse en die gedruis van vloeinde stroompie water met pragtige groot rotse.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Dankie vir jou wonderlike resensie!! Ons is bly julle het die rustigheid geniet en hoop julle het goed gerus!!
Beverley K - Apr 2021
Gemiddeld
We had an absolutely amazing stay
Sabie Star Chalets se terugvoer
We are very pleased to hear that you enjoyed your stay at Sabi Star, Beverley. Thank you for taking the time to submit a review. We look forward to welcoming you back. Regards, Shawne & Sharon
Mareli V - Apr 2021
Gemiddeld
Lieflike area.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie Mareli. Ons is altyd bly om terugvoer te kry van ons gaste, en dit is vir ons so lonend om te weet dat ons gaste gelukkig is.
Ons hoop julle sal weer kom kuier. Vriendelike groete
Sharon
Shannon C - Mrt 2021
Gemiddeld
Peace in paradise.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Thank you for taking the time to submit your review Shannon. We are always happy to receive feedback from our guests and it is really rewarding to know that you enjoyed your stay with us.
We hope you will visit again.
Regards,
Shawne & Sharon
Diane S - Mrt 2021
Gemiddeld
Dit was oukei.
Elize H - Mrt 2021
Gemiddeld
Wonderlike mense en 'n pragtige plek.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Beste Elize,
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit is belangrik vir ons om te weet dat ons gaste tevrede / gelukkige is met die eenhede en fasiliteite. Ons is opreg bly om te hoor dat julle dit so geniet het en ons sien uit om julle weer terug te verwelkom. Vriendelike groete,
Shawne
Este G - Mrt 2021
Gemiddeld
Vredevol en veilig langs die rivier.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Dankie vir jou 5 ster resensie!! Ons is so bly dat ons julle verwagtinge kon nakom en dat julle julle ons n goeie diens aan julle gelewer het!!
Janet B - Mrt 2021
Gemiddeld
Lekker rustig
Jimmy G - Mrt 2021
Gemiddeld
Stil en rustig, soos ons dit verkies.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Beste Jimmy.
Ons is so bly ons kon verskaf wat julle verkies in verblyf en dat julle die vuur-put en braai hout so geniet het. Ons hoop julle sal weer kom kuier.
Vriendelike groete,
Sharon.
John P - Mrt 2021
Gemiddeld
'n Werklik lekker plek om te ontspan en rustig te wees.
Gawie W - Mrt 2021
Gemiddeld
Heerlik.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Baie dankie vir u pragtige resensie.
Ons is uiters bly om te verneem dat julle die kuirtjie by ons so geniet het.
Ons hoop u sal weer kom kuier.
Vriendelike groete
Shawne en Sharon
Anecke V - Mrt 2021
Gemiddeld
Rustigheid teen 'n goeie prys.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Dit is vir ons belangrik dat ons gaste veilig en tuis voel as hulle by Sabi Star is, en ons is baie bly dat u dit so ervaar het, en dat julle die chalets gemaklik gevind het. Baie dankie vir julle pragtige resensie. Ons sien uit om julle terug te verwelkom. Vriendelike groete Shawne,
Ben O - Mrt 2021
Gemiddeld
Baie mooi en rustige omgewing.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te pos oor julle verblyf by Sabi Star. Ons is regtig bly om te verneem dat julle dit so rustig, netjies en skoon gevind het. Ons hoop julle sal weer een of ander tyd kom kuier.
Vriendelike groete Shawne.
Douglas J - Feb 2021
Gemiddeld
Die absolute stilte en natuurskoon was sielsverrykend.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Ons waardeer julle terugvoer en ons is baie bly dat julle die natuurskoon en stilte sielsverrykend gevind het.
Ons sien uit om julle weer te verwelkom in die toekoms.
Vriendelike groete
Shawne en Sharon
Jaco D - Feb 2021
Gemiddeld
Ongelooflik
Sabie Star Chalets se terugvoer
Ons is so bly dat julle dit so lekker gevind het hier by Sabi Star. Ons doel is om ons gaste se verblyf so lekker, gerieflik, rustig en onvergeetlik as moontlike te maak. Ons hoop julle sal weer kom kuier. Vriendelike groete Shawne.
Francois M - Jan 2021
Gemiddeld
Rustig en abolute waarde vir geld.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Dit is goed om te weet dat ons julle verras het Francois en ons is bly dat julle alles so geniet het hier by Sabi Star. Die Great Danes is baie kalm en nuuskierig, en wil altyd die gaste wat aankom groet. Ons is ook bly om te hoor dat julle die privaathied so geniet het. Ons hoop julle sal weer kom kuier. Vriendelike groete Shawne & Sharon
Betsie V - Jan 2021
Gemiddeld
Was amazing en awesome gewees!
Sabie Star Chalets se terugvoer
Ons is so bly dat julle die tydjie by ons so geniet het Betsie. Ons waardeer julle terugvoer en is bly om te hoor dat julle die natuurskoon van Sabi Star so geniet het. Ons sien uit na julle volgende kuier by ons. Vriendelike groete Sharon en Shawne
Estelle R - Jan 2021
Gemiddeld
Gasvry, netjies en skoon en so rustig om te ontspan.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Baie dankie vir jou aanbeveling. Ons waardeer jou terugvoer en is uiters bly om te hoor dat julle die rustigheid geniet het en dat julle kon lekker ontspan by Sabi Star. Ons hoop julle sal weer kom kuier. Vriendelike groete, Shawne en Sharon.
Paul M - Des 2020
Gemiddeld
It was fantastic and I had a peace of mind.
Carli Z - Des 2020
Gemiddeld
Dis prentjiemooi met alles wat jy nodig het.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer Carli, dit is vir ons belangrik om terugvoer te kry van ons gaste en ons waardeer dit. Ons is bly dat die familie die ligging en verblyf by Sabi Star geniet het, en ons sien uit om julle terug te verwelkom in die toekoms. Vriendelike groete Shawne & Sharon
Dr Kolie V - Nov 2020
Gemiddeld
Baie goeie waarde vir geld.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie Dr Kolie. Ons is uiters bly dat u die rustigheid en natuurskoon geniet het, en ons hoop om julle weer te sien in die toekoms. Vriendelike groete Shawne & Sharon
Jacobus S - Nov 2020
Gemiddeld
Absoluut fantasties.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Ons waardeer jou terugvoer Jacobus, en is uiters bly dat julle Sabi Star se atmosfeer en die verblyf so geniet het. Ons hoop ons sal julle weer in die toekoms kan terug verwelkom.
Vriendelike groete,
Shawne & Sharon
Hf D - Nov 2020
Gemiddeld
Baie mooi, rustige omgewing.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Dankie vir jou pragtige resensie Hendrik ons waardeer jou terugvoer.
Ons is baie bly om te hoor dat julle die kuiertjie by ons so geniet het, en hoop julle sal weer kom kuier.
Vriendelike groete,
Shawne & Sharon
Johan L - Okt 2020
Gemiddeld
Heerlike wegbreek in pragtige omgewing!
Sabie Star Chalets se terugvoer
Dankie vir jou moeite om 'n resensie in te dien Johan. Ons waardeer jour terugvoer en is uiters bly dat julle die kampvuur langs die rivier geniet het sowel as ons ligging in die hart van die Panorama Roete.
Ons hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Vriendelike groete,
Shawne & Sharon
John M - Okt 2020
Gemiddeld
The staff made a special effort for us as it was a special occasion
Sabie Star Chalets se terugvoer
Thank you for taking the time to submit your review John. We do appreciate feedback from our guests.
We are pleased to hear that you enjoyed your stay Sabi Star and particularly the proximity to the town - yet "away" in nature.
We hope you will visit us again.
Regards,
Shawne & Sharon
Ronel B - Okt 2020
Gemiddeld
Baie lekker plek - dit was fantasies
Sabie Star Chalets se terugvoer
Ons is regtig bly dat julle die kuier by ons geniet het Ronel en ons sien uit om julle weer te kan verwelkom.
Dankie vir die pragtige resensie.
Vriendelike groete,
Sahwne en Sharon
Errol H - Okt 2020
Gemiddeld
Uitstekende, rustige atmosfeer
Sabie Star Chalets se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie Errol. Ons is baie bly om te hoor dat julle die weg breek by Sabi Star so geniet het. Ons hoop julle sal weer kom kuier.
Vriendelike groete,
Shawne en Sharon
Louis F - Okt 2020
Gemiddeld
Wat 'n pragtig plek - ons het so lekker gekuier!
Sabie Star Chalets se terugvoer
Baie dankie vir jou aanbeveeling Louis. Ons waardeer jou terugvoer en is uiters bly dat julle die rustigheid en ligging van Sabi Star geniet het.
Ons sien uit om julle terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Shawne en Sharon
Ina M - Okt 2020
Gemiddeld
Rustige en lekker verblyf vir 3 nagte.
Lees meerTheodore O - Sep 2020
Gemiddeld
Rustig in natuur.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Baie dankie vir jou aanbeveling. Ons is uiters bly om te hoor dat julle julle tyd by Sabi Star geniet het. Ons hoop om julle weer te kan verwelkom. Vriendelike groete Shawne en Sharon
Nicolene D - Sep 2020
Gemiddeld
Was rustig en mooi.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Dankie vir jou resensie. Die feit dat 10 uur as uitgaan tyd te vroeg is is darem 'n goeie teken in die opsig dat julle dit geniet het. Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete Sharon en Shawne.
Heila S - Sep 2020
Gemiddeld
Baie dankie, baie aangename verblyf, vriendelike personeel en ontvangs. Pragtige omgewing en pragtige chalets.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Baie dankie vir jou aanbeveeling en die pragtige resensie. Ons is baie bly om te hoor dat julle dit so geniet het hier by ons. Ons hoop julle kom kuier weer.
Vriendelike groete,
Sharon en Shawne.
Paul M - Sep 2020
Gemiddeld
Beautiful plek in n pragtige area.
Leon H - Aug 2020
Gemiddeld
Baie goeie diens van personeel. Baie aangename en ontspanne omgewing. Sal weer terug gaan!
Sabie Star Chalets se terugvoer
Dankie dat julle die tyd geneem het om julle terugvoer te gee. Ons waardeer altyd ons gaste se opinie en is uiters bly dat julle die wegbreek tyd by Sabi Star geniet het. Ons hoop julle kom kuier weer. Vriendelike groete Shawne en Sharon
Errol H - Aug 2020
Gemiddeld
Ons het heerlik gebly. Alles gehad wat ons nodig het. Dit is goed geleë en naby alles. Die rustige atmosfeer met die kabbelende water was regtig goed vir ons.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Ons is so bly om te hoor dat julle kon heerlik uitrus. Dankie vir die gawe resensie en ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Vriendelike groete. Shawne en Sharon
Marinda N - Feb 2020
Gemiddeld
Lekker.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Baie dankie vir jou risensie. Ons waardeer altyd ons gaste se terugvoer. Ons is bly dat julle die verblyf geniet het.
Groete, Shawne.
Hannes V - Jan 2020
Gemiddeld
Baie gerieflike plek.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie Hendrik. Ons sien daarna uit om u binnekort terug te verwelkom vir 'n besoek. Groete Logan.
Charlize M - Jan 2020
Gemiddeld
Dit was 'n heerlike tydjie by Sabie Star Chalets. Baie mooi so tussen die berge en net buite Sabie geleë.
Vicky B - Des 2019
Gemiddeld
Best place we've seen in 2019.
Rachel K - Des 2019
Gemiddeld
One word says it all - amazing. They deserve an accolade for all their effort!
Sabie Star Chalets se terugvoer
Goeiedag Rachel
Baie dankie vir so 'n wonderlike resensie. Ons is so bly dat u, u verblyf geniet het. Alles wat mooi is vir 2020. Ons sien uit daarna dat u by ons sal weer kom bly.
Groete, Logan.
Elmarie N - Des 2019
Gemiddeld
Netjiese verblyf in pragtige omgewing.
Sabie Star Chalets se terugvoer
Beste Elmarie,
Baie dankie vir jou aanbeveling, ons waardeer jou terugvoering. Ons is uiters bly om te oor dat julle die verblyf en omgewing so geniet het.
Vriendelike groete
Sharon & Shawne