by Sabie Star Chalets | LekkeSlaap
+86

Sabie Star Chalets

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

LekkePlus Afslag

Kry 20% af as deel van LekkeSlaap se lojaliteitsprogram. Hierdie aanbod is altyd geldig. Hierdie spesiale aanbieding is slegs vir LekkePlus-lede beskikbaar.

Spesiale Aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 23 Mei 2022 tot 31 Jan 2023 gemaak.

Prys sluit in
Standaard-chalet (Slaapplek vir 2)
Selfsorg.
Standaard-chalet (Slaapplek vir 4)
Selfsorg.
Executive Chalet (Slaapplek vir 2)
Selfsorg.
Executive Chalet (Slaapplek vir 4)
Selfsorg.
Tweeslaapkamer-chalets
Selfsorg.
Huisreëls

Standaard-chalets: Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die chalets word daagliks skoongemaak.
'n Wasgoeddiens kan teen ekstra koste gereël word.
Ontbyt is opsioneel beskikbaar teen 'n ekstra tarief. Gaste moet asseblief vooraf bespreek vir ontbyt.

Kinders tussen 0 en 2 bly verniet.
Kinders tussen 3 en 16 betaal R200 per nag.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 2 Rietfontein Plaas JT193, Hazyviewweg, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6883d565ad59186d14644e9b63f1988a0b2e248b930ad1e77e78583a233d01a0ebf661596c3ce6b13ce0f1049233e0bf285e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000, nou Vanaf R900  per nag, vir 2 mense 275 5 1 5 Portion 2 Farm Rietfontein JT193 Hazyview Road 1260 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.09464338845 30.804393766739
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem