Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Safari Villa Boutique Hotel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.9/5

Maryke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

2.9 uit 5van 3 resensies vir Safari Villa Boutique Hotel
Netheid
2.7/5
Diens
2.7/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
2.7/5
Cynthia E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Cynthia E
Gesin met tieners

Die waterkoeler raas, hond blaf in die nag, remote-hek werk nie.

Die hek het nie gewerk nie, die aand wag ons 15 minute voor die hek voordat iemand dit kom oopmaak nadat ek 5 keer die selfoonnommer geskakel het met geen antwoord en niemand op die hekklokkie reageer het nie, nadat ek vroeër die dag gereël het dat ons eers na 10 daar gaan wees. Die waterkoeler in die kamer raas só, geen mens kan slaap met so geraas nie. Die maltees-hondjie van die plek, blaf van 2 uur die oggend af aanmekaar vir niks. Die ontbyt wat darem baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Pierre J
Enkelreisiger

Sorry, but a cold shower in the morning clouds my ability to give an honest review.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alroy S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alroy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie aangename verblyf. Amper soos huis gevoel.

Maryke en haar personeel was wonderlik en uiters gasvry. Ek beveel haar plek sonder huiwering aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turkooisstraat 2, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9239373ea8a8be2e6aed833968d4830c2b2541b933a637def62856bcafdc2b36e3df4b8b17810bff131678b2ac1a748794a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense 3 5 1 3 2 Turkoois Street Windhoek 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.5406862 17.0891721
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem