Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saint Anna Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jaloersbaai 5, Hannasbaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Saint Anna Beach House is 'n bekoorlike selfsorghuis in die idilliese kusdorpie St. Helenabaai. Dit is perfek vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek binne stapafstand vanaf die see.

Hierdie lieflike huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word verskaf, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel geskik vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, koffietafel, ingeboude braai en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na die onderdakstoep met 'n etenstafel waar gaste al fresco-maaltye kan geniet. Gaste kan ook visvang, verskeie restaurante besoek en bergfietsry. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Saint Anna Beach House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Jaloersbaai 5, Hannasbaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jaloersbaai 5, Hannasbaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4bcfe539950bbc0bebc9cec75b16de4dea06e00a5c9b7b770f6d966d6c1148df3e41312991c02ffcab2ccc870099b1a73ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 5 Jaloersbaai Hannasbaai 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.7535118 18.0198174
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem