Saints View Resorts Unit 2
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: H/v Colinstraat en Staffordweg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 250R1 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Saints View Resorts Unit 2 is 'n grondverdieping-selfsorgwoonstel wat in die hartjie van die Hibiskuskus in KwaZulu-Natal geleë is. Saints View is stapafstand vanaf Uvongo se gewilde hoofstrand en skilderagtige strandmeer. Meeste eenhede het pragtige see-uitsigte.
Die woonstel het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Elke badkamer het 'n stort en 'n bad.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus. Die sitkamer bied lugversorging wat op 'n vooraf betaal-basis werk, en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die sitkamer en hoofslaapkamer lei na 'n ruim balkon met ingeboude braaigeriewe.
Dié gesogte oord bied 'n 18 putjie putt-putt-baan, 'n klimraam en sprankelende swembad. Veilige solderparkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Gaste kan die Waterpark, Mac Bananas wat 5 km buite Port Edward is en Lake Eiland besoek. Daar is ook bootvaarte.
Slaapplek
’n Bespreking by Saints View Resorts Unit 2 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 653
Jaar gelys 9
Ligging
- H/v Colinstraat en Staffordweg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Saints View Resorts Unit 2 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Uvongo Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: H/v Colinstraat en Staffordweg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom