Salem Gastehuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Carien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Suzette E - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig, gemaklik, super netjies en skoon en gasvry! Baie dankie!
Salem Gastehuis se terugvoer
Goeiedag, Suzette
Baie dankie vir jou terugvoer en dat jy Salem Gastehuis gekies het vir akkommodasie.
Dit was lekker om julle te ontvang en ons hoop ons kan weer in die toekoms vir julle van diens wees.
Viendelike groete
Carien
Alta C - Apr 2023
Algehele gradering
Gesellig.
Salem Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Alta en dankie dat jy gekies het om by ons tuis te gaan. Ons hoop om weer 'n geleentheid te hê om julle van diens te wees.
Vriendelike groete
Carien
Ansie V - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Salem Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Ansie. Ek stel dit hoog op prys. Ons sien uit om weer vir julle van diens te wees.
Vriendelike groete,
Carien
Bertus V - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Salem Gastehuis se terugvoer
Goeiedag, Bertus,
Baie dankie vir jou resensie.
Ek waardeer dat jy die tyd afgestaan het om dit vir ons te doen omdat dit baie beteken vir ons besigheid.
Ek hoop om weer in die toekoms vir julle van diens te wees.
Vriendelike groete
Carien
Victor M - Sep 2021
Algehele gradering
Very well and safe.
Salem Gastehuis se terugvoer
Good day Victor, thank you for rating your stay at Salem Guesthouse.
It was a pleasure to have you and your friends.
We hope to be of service to you again. Best regards.
Sybil V - Apr 2019
Algehele gradering
Dis voorwaar waarde vir geld, luuks en beslis 'n besoek werd.
Salem Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Sybil. Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete
Carien
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Finsbury-singel 37, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom