San Gabriel Homestead
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 24 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Gabriel Homestead, R44, Stellenbosch, 7160, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
San Gabriel Homestead is tussen Somerset-Wes en Stellenbosch en skuil teen die voet van die Helder- en Simonsberge tussen wingerde en boetiek-wynlandgoedere. San Gabriel Homestead bestaan al seder 1759 en word deur ou eikebome en 'n mooi tuin omring.
Verblyf is beskikbaar in 6 kothuise: die Riverside Kothuis, Willow Kothuis, Olive Kothuis en Mr Bickerton Kothuis is elk geskik vir 2 gaste en die Wisteria Gesinskothuis en die Vineyard Gesinskothuis is elk geskik vir 4 gaste. Verblyf is ook beskikbaar in 'n plaashuis met die naam Manor House, en dit is geskik vir 8 gaste.
Elke eenheid is met 'n yskas, ketel, induksieplaat of stoof en 'n mikrogolf toegerus.
Verder is daar 'n groot stoep met tafels en stoele vir elk eenheid. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- San Gabriel Homestead, R44, Stellenbosch, 7160, Wes-Kaap
- Gaste dink San Gabriel Homestead het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Helderberg Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 24 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Gabriel Homestead, R44, Stellenbosch, 7160, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom