San Lameer Studio 2520
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 97
Resensies 450
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Segran M - Jun 2024
Algehele gradering
Another amazing weekend at the beautiful San Lameer. A great resort to unwind.
Kobus V - Apr 2024
Algehele gradering
Baie veilige en private verblyf.
Brandon G - Feb 2024
Algehele gradering
Brilliant, will recommend.
Segran M - Feb 2024
Algehele gradering
Cosy apartments that were adequately equipped and comfortable in a beautiful area.
Theuns P - Jan 2024
Algehele gradering
Omgewing aangenaam, maar strand is swak.
Corlie J - Jan 2024
Algehele gradering
Fantastic stay!
Elmari V - Jan 2024
Algehele gradering
Sanlameer is 'n goeie verblyf.
Riana V - Des 2023
Algehele gradering
Fantasies.
Jeani M - Des 2023
Algehele gradering
Ons was vir wittebrood na San Lameer toe.
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Henning P - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderful stay, great experience.
Linda P - Aug 2023
Algehele gradering
Very clean and cosy for 2 people. Beautiful beach and lots of things to do at the estate.
Lees meerMishika M - Aug 2023
Algehele gradering
It was very nice.
Elna W - Jul 2023
Algehele gradering
The studio was ok, but not clean.
Lees meerLynnece B - Jun 2023
Algehele gradering
Beautiful villa.
Thea P - Mei 2023
Algehele gradering
Tranquility.
Amanda Lee L - Mrt 2023
Algehele gradering
Lovely place and owners.
Peet H - Des 2022
Algehele gradering
Alles was sommer net lekker.
Jacques M - Nov 2022
Algehele gradering
Een van die lekkerste en beste verblyfplekke wat ons al bespreek het!
San Lameer Studio 2520 se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Jacques. Julle altyd welkom terug. Waardeer julle positiewe terugvoering en vriendelikheid tydens julle kuier by ons. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete.
Chris V - Okt 2022
Algehele gradering
The stay was OK.
Lees meerEric S - Okt 2022
Algehele gradering
Place is tiny with no outdoor area.
Karen N - Jul 2022
Algehele gradering
Fantasties.
San Lameer Studio 2520 se terugvoer
Baie bly julle die tydjie by ons geniet Karen. Sien julle binnekort weer. Groete
Mariska D - Des 2021
Algehele gradering
Goed geleë.
Malinda D - Sep 2021
Algehele gradering
Veilig, waarde vir geld, vele aktiwiteite, netjies.
Shona M - Mei 2021
Algehele gradering
Ideal accommodation for a golfing trip.
San Lameer Studio 2520 se terugvoer
Thank you Shona,
In the information letter sent prior to your stay, we do mention that additional cleaning services are available at extra cost.
Thank you for the review. Stay safe.
Regards
Roxanne J - Apr 2021
Algehele gradering
Great!
David B - Mrt 2021
Algehele gradering
Skoon.
Lees meerAdolf F - Mrt 2021
Algehele gradering
Bo verwagting, lekker en luuks.
Deacon V - Feb 2021
Algehele gradering
5 ster.
Marie D - Des 2020
Algehele gradering
Alles was heerlik.
David V - Nov 2020
Algehele gradering
Die oord en studio word uitstekend in stand gehou. Die volle DStv word waardeer.
Tristan G - Okt 2020
Algehele gradering
Perfect for a couple and great value for money.
Charisse B - Sep 2020
Algehele gradering
Lovely, relaxing stay.
Arlene D - Feb 2020
Algehele gradering
Excellent accommodation. Suited all our needs. When the aircon was not working the owner sent a technician out.
Ilse D - Des 2019
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld vir paartjie wat in styl wil wegbreek.
Heinz V - Nov 2019
Algehele gradering
Excellent. Staff were very friendly and the accommodation was adequate and clean.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekend. Personeel was baie vriendelik en die verblyf was voldoende en skoon.
Die omgewing was mooi en skoon. Baie natuurlewe gesien. Baie fasiliteite vir gesinspret. Hou van die strand. Kan baie raserig raak gedurende die vakansietyd. Ape is 'n probleem. In die algemeen het ons heerlik gerus en ons verblyf daar geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Peter R - Mei 2019
Algehele gradering
All good.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Alles goed.
Alles goed gedoen - ons het lekker gebly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marianne H - Apr 2019
Algehele gradering
Baie om te doen. Prys van kos en drank by klubhuis baie billik.
San Lameer Studio 2520 se terugvoer
Hallo Marianne,
Die eenheid word bemark as ‘n selfsorg eenheid, en teen die pryse wat ons die eenheid teen uitverhuur kan ons nie die daaglikse skoonmaakdienste insluit nie. Op die dokument wat ek vir julle moes stuur bied ons die skoonmaak dienste aan soos versoek teen 'n ekstra koste. Baie kliënte verkies hulle privaatheid en gewoonlik kanselleer hulle dit as ons dit wel reël vir langer verblyf soos ons dit adverteer.
Groete
Julian B - Mrt 2019
Algehele gradering
Absoluut wonderlik - gevoel soos 'n eiland vakansie. Alles is hier en jy vergeet van die wêreld daarbuite.
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Shameela R - Jul 2018
Algehele gradering
Clean and secure.
San Lameer Studio 2520 se terugvoer
Thank you Shameela, visit us again in future.
Ina D - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie tevrede. Netjiese blyplek.
San Lameer Studio 2520 se terugvoer
Dankie vir jou positiewe terugvoer Ina
Esther N - Feb 2018
Algehele gradering
Fantastic holiday at San Lameer.
San Lameer Studio 2520 se terugvoer
Appreciate your positive feedback Esther
Jackie L - Aug 2017
Algehele gradering
Baie oulike, netjiese plek en om see te kon sien en hoor was bonus!
San Lameer Studio 2520 se terugvoer
Baie dankie Jackie, baie bly julle het die tydjie geniet. Besoek ons gerus weer in die toekoms.
Groete
Antoinette K - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlik!
San Lameer Studio 2520 se terugvoer
Baie dankie Antoinette. Bly julle het julle tydjie by ons geniet. Besoek ons gerus weer. Groete
Marius K - Jul 2017
Algehele gradering
Tweede vloer, kamer verblyf, uitsig vanaf stoepie, motorafdakke, see-uitsig as jy jou verbeelding gebruik met verkyker byderhand!
Lees meerJune M - Mei 2017
Algehele gradering
Lovely stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike verblyf.
Lieflike verblyf by die see, my gunsteling plek!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
San Lameer Studio 2520 se terugvoer
Dear June,
Thank you, glad you guys enjoyed it. Once again, apologies for the bumpy start.
You are welcome to visit us again in future!
Juliana V - Apr 2017
Algehele gradering
Goed versorgde, moderne woonstel in 'n asemrowend mooi natuur estate met pragtige uitsigte en alles wat mens nodig het vir 'n billike prys.
San Lameer Studio 2520 se terugvoer
Baie dankie Juliana, ons is baie bly julle het die Estate, so ook ons plekkie, geniet. Ons waardeer julle positiewe terugvoering.
Cassie V - Apr 2017
Algehele gradering
Baie mooi.
San Lameer Studio 2520 se terugvoer
Baie dankie, Cassie.
Jimmy P - Mrt 2017
Algehele gradering
Het verblyf geniet. Sal San Lameer vir familie en vriende aanbeveel.
San Lameer Studio 2520 se terugvoer
Thank you Jimmy, I appreciate the feedback.
Deon M - Jan 2017
Algehele gradering
Goed toegeruste, netjiese verblyf. Sal dit sterk aanbeveel. Baie goeie waarde vir geld.
San Lameer Studio 2520 se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Liezel, baie bly julle het julle vakansie by ons plekkie geniet en sien uit om julle weer te kan ontvang in die toekoms.
Ford groete
Ilana D - Des 2016
Algehele gradering
Netjies, modern, goeie waarde vir geld!
Lees meerSan Lameer Studio 2520 se terugvoer
Baie dankie, ons is so bly julle het dit geniet.
Marna V - Feb 2016
Algehele gradering
Netjiese, goed toegeruste verblyf.
San Lameer Studio 2520 se terugvoer
Baie dankie Marna.
Ons is baie bly julle het julle vakansie by ons Villa geniet. Julle is enige tyd weer welkom.
Bonita B - Des 2015
Algehele gradering
Dit was regtig lekker.
San Lameer Studio 2520 se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons baie bly julle het dit so geniet by ons plekkie.
Groete
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langs die R61, San Lameer Gholflandgoed, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal