LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by San Lameer Villa 10312 | LekkeSlaap
+25

San Lameer Villa 10312

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres:  R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 10312, Onderkant van die Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 275 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

San Lameer Villa 10312 is op die gewilde San Lameer-landgoed geleë. Hierdie subtropiese paradys aan die Suidkus van KwaZulu-Natal het wild, fauna, flora en voëls en bied iets vir die hele gesin. Die bewarea beslaan 200 hektaar en het 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 manjifieke Blouvlagstrande.

Dié villa het lugversorging en slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Daar is 3 badkamers en die kombuis en leefarea is oopplan. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die kombuis is ten volle toegerus en beskik oor 'n wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Die sitarea het sitplek vir 8 gaste en daar is 'n sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea maak oop op 'n lieflike patio-area met 'n buitetafel en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 10312 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 10312, Onderkant van die Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 275
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 275
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres:  R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 10312, Onderkant van die Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7FztmfQo6abZtbaS5iwLbnb1XAdyI4vOBgAgFHVpvrvV25bIvM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 275  per nag (plek vir 6) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 10312 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -30.9433351 30.2949959
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!