Sanlameer Akkommodasie by San Lameer Villa 2515 | LekkeSlaap
+9

San Lameer Villa 2515

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 2515, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 025 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

San Lameer Villa 2515 is op die San Lameer Landgoed geleë. Dit is aan die Suidkus van KwaZulu-Natal, 'n subtropiese paradys met wild, fauna, flora, voëls en iets vir die hele gesin. Die 200 hektaar-natuurreservaat spog met 'n kampioenskapgholfbaan met 18 putjies, 'n hotel en spa, 'n restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 pragtige Blouvlagstrande.

Die ateljeevilla bied slaapplek vir 2 gaste en het 1 badkamer. Die slaapkamerarea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die villa het ook 'n oopplan-kombuis en 'n sitkamerarea.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met volle DStv. Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakbalkon met buitesitplek en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 2515 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 2515, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 025
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 025
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 2515, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlMTI3NGU4LWMxM2EtNDljYi04NjczLWRlMDdmNTk1MWJkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 025  per nag (plek vir 2) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 2515 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -30.943541980707 30.290430242603
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za