San Lameer Villa 2843
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 2843, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
San Lameer Villa 2843 is op die San Lameer Landgoed aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Hierdie subtropiese paradys spog met verskeie wildsoorte, plantegroei, voëlspesies en legio doendinge vir die hele gesin. Die 200 hektaar-bewarea bied 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, 'n restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 skilderagtige blouvlagstrande.
Dié tweeslaapkamer-villa het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei badkamers het 'n stort-oor-bad. Die villa het 'n kombuis, sitkamer en eetarea.
Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, asook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met volledige DStv. Die leefarea lei na 'n patio met sitplek en braai-geriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by San Lameer Villa 2843 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Ligging
- R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 2843, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Sanlameer Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 2843, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom