San Lameer Villa 3012

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

San Lameer Villa 3012 is op die San Lammeer-landgoed. Dié subtropiese paradys is aan KwaZulu-Natal se Suidkus en spog met wild, fauna, flora, voëls en het iets vir elke lid van die gesin. Dié natuurbewaring is 200 hektaar groot en het 'n 18 putjie-gholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villa en direkte toegang tot 2 Blouvlagstrande.

Verblyf is beskikbaar in 'n villa met lugversorging, 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die derde badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep-area met 'n etenstafel en braaigeriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by San Lameer Villa 3012 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na San Lameer Villa 3012 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 750 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false