San Lameer Villa 3514

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 14 % off

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Aug 2019 tot 30 Nov 2019.

Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die tabel hierbo, hef die blyplek ook 'n eenmalige R450-administrasiefooi per bespreking.
Die volgende word by die tariewe ingesluit:
San Lameer Villa 3514
Rates displayed are on a self-catering basis.

Spesiale Aanbod!*

*Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Aug 2019 tot 30 Nov 2019.

Belasting en Ekstras
- Alle besprekings is onderworpe aan die besprekingsbepalings en voorwaardes van San Lameer Rentals.
- 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 word vereis.
- Die balans moet 7 dae voor die inklokdatum betaal word. - Indien gaste nie die bedrag betaal nie, sal die voorlopige bespreking gekanselleer word.
- 'n Laat-uitklokfooi van R400 word van die breekskadedeposito afgetrek. Uitkloktyd is 10:00.
Neem asseblief kennis van die volgende heffings:
R30 per voertuig per dag vir die eerste 3 dae.
R100 per voertuig vir 4 tot 7 opeenvolgende dae.
R200 per voertuig vir 8 of meer opeenvolgende dae.
- Die toegangsfooi per voertuig sal van die terugbetaalbare breekskadedeposito afgetrek word. Gaste moet asb. aandui met bespreking hoeveel voertuie hulle gaan saambring sodat voorsorg getref kan word vir toegangskaartjies. Let asb. daarop dat gaste nie toegang tot die landgoed sal verkry mits die volledige bedrag betaal is nie.
- Motorfietse en motorbote word nie op die landgoed toegelaat nie.
- Let wel, daar is geen gemagtigde gebruik van enige gemotoriseerde bromponies op die landgoed nie.
- Gaste moet asb. die villa se inventaris nagaan wanneer hulle aankom en enige breekskade by die kantoor by die hoofhek aanmeld.
- Die breekskadedeposito, minus die breekskade en toegangsfooie, word binne 30 dae na gaste se vertrek terugbetaal. Gaste moet asb. hul bankbesonderhede verskaf wanneer hulle uitklok. Die terugbetaalbare deposito sal verbeur word indien die instansie nie die bankbesonderhede binne 3 maande na gaste vertrek ontvang nie.
- Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie.
- Seep en toiletpapier word met aankoms voorsien.
- Vars handdoeke word slegs elke tweede dag verskaf, en linne elke vyfde dag. Indien gaste die handdoeke elke dag gewas wil hê, sal 'n ekstra bedrag gehef word aangesien San Lameer 'n eko-vriendelike landgoed is.
- Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke en vadoeke saambring.
- 'n Toelaag is van toepassing op alle enkelaandbesprekings.
- Ons behou die reg voor om enige verhuring te kanselleer indien gaste of enige lid van die party skade aan die eiendom, die meubels of inhoud van die eiendom veroorsaak of indien gaste 'n ernstige steurnis vir enige bure skep.
- Gaste moet asb. seker maak dat alle deure gesluit is en vensters toegemaak is voordat gaste die villa verlaat.
- Geen toerusting word verskaf vir sport en ontspanning op die landgoed nie. Gaste moet asb. hul eie saambring.
- Die villa's is nie toegerus met telefone nie. Internetdienste is beskikbaar by die biblioteek op spesifieke tye.
Kansellasiebeleid: Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25% van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na San Lameer Villa 3514 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 500 R3 000 per nag (plek vir 8)

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Aug 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za