Sanlameer Akkommodasie by San Lameer Villa 5916 | LekkeSlaap
+41
+41

San Lameer Villa 5916

Selfsorg
  • Vanaf R5 150 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 5916, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

San Lameer Villa 5916 is in die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls bied iets vir elke lid van die gesin. Die 200 hektaar-bewarea waarop dit geleë is spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 pragtige Blouvlagstrande.

Die luukse villa beskik oor lugversorging, 4 slaapkamers en 4 badkamers, en het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaaapkamer het 'n TV met DStv. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer beskik elkeen oor 'n dubbelbed en die derde slaapkamer oor 2 enkelbeddens. Dié 3 slaapkamers het almal en suite-badkamers.

Die vierde slaapkamer beskik oor 'n slaapbank vir 2 kinders en het toegang tot 'n aparte badkamer. Die villa het ook 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. 'n Wasmasjien en tuimeldroër word ook voorsien.

Die eetarea het sitplek vir 8 gaste, terwyl die sitkamer gemaklike rusbanke en 'n TV vir vermaak het. Die leefarea bied toegang tot onderdakpatio met patiomeubels, sonstoele, 'n gasbraai en 'n privaat swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 5916 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 5916, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 150
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 150
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 150
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 5916, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2YjQwNDZkLWMwYjUtNDNlNi05MDIwLWI3NGRhOTkxMTMyYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 150  per nag (plek vir 8) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 5916 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -30.943568331272 30.29038220644
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za