Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Michelle

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R850 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël is.
Bring asb. eie lanterns en ligte vir tydens beurtkrag.
Gaste neem volle verantwoordelikheid vir alle skade tydens die verblyftydperk of dit nou deur gaste of besoekers gedoen word.
Slegs die toegelate aantal gaste, kinders ingesluit, word op die perseel toegelaat. Indien die kapasiteit oorskry word, sal gaste gevra word om die eiendom onmiddellik te ontruim.
Geen mondigwordingspartytjies, matriekgroepe of luidrugtige partytjies word toegelaat nie.
Geen onder 21's sonder behoorlike, volwasse toesig sal toegelaat word nie.
Geen terugbetalings vir verkorte verblyf nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 410
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 410
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 410
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 11, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAo4Ph9UpMlzVrXxQoC1JXPhgy2RbFhcYspFI8jCavIWdOEg63Cm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 410 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 11 Fourth Avenue Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.666666 20.227501
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem