Sanctuary 2
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tillamookstraat 2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 3
- Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Sanctuary 2 is 'n dorpshuis naby die strand in Plettenbergbaai op die Tuinroete. Dié dorp bied pragtige strande wat 'n Blouvlagstrand met 'n lieflike uitsig insluit.
Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 6 en beskik oor 2 kamers op die onderste verdieping en die hoofslaapkamer op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad en stort.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolfoond, strykyster en -plank. Die leefarea het 'n etenstafel en 'n gemaklike sitkamerstel. Die eenheid lei na 'n balkon met 'n braai-area en stoepmeubels. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Trekpleisters in die area sluit Robberg Natuurreservaat, Plett Monkeyland, Blouvlagstrande en boetiekwinkels in. Doendinge sluit kajakvaart, kanovaart, voetslaan in die woud en bootvaarte in.
Slaapplek
’n Bespreking by Sanctuary 2 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jaar gelys 4
Ligging
- Tillamookstraat 2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Sanctuary 2 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Robberg Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tillamookstraat 2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 3