Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sanctuary Beach Hideaway

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cobb-keeromstraat 4, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Sanctuary Beach Hideaway is in Plettenbergbaai geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf aan paartjies of gesinne. Die woonstel is naby verskeie winkels en restaurante geleë.

Die woonstel bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n solderkamer, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n sitarea en 'n privaat stoep. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer en solderkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n etenstafel met genoeg sitplek.

Daar is ook 'n lieflike, privaat stoep met braaigeriewe en 'n asemrowende uitsig oor die lowergroen tuin.

Die woonstel het 'n 5KW-omsetter en rugsteunkragbattery wat die ligte en kragpunte, maar nie die die toestelle nie, ondersteun.

Slaapplek

’n Bespreking by Sanctuary Beach Hideaway sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Anthony Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 5

Jaar gelys 4

Ligging

  • Cobb-keeromstraat 4, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cobb-keeromstraat 4, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6b56517df70085341d4d297f8d416565cd628f3772f830359be7e08f6c797f0390ddf91734f59e15ed51f3513c2307bfb02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 4 Cobb Close Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.078749540943 23.369357894373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem