Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sand & Sea Holiday Home

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Engela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Sand & Sea Holiday Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Werner D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Desember vakansie saam met gesin.

Goed toegeruste en netjiese grondvloer eenheid, met al die nodige bykomstighede. Goeie ligging en sekuriteit. Voortreflike klientediens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sand & Sea Holiday Home se terugvoer

Baie dankie Werner. Dit was aangenaam om julle te akkomodeer. Ek sal julle baie graag weer in die toekoms akkomodeer.

Sand & Sea Holiday Home
Helgard D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helgard D
Saam met vriende

Wat 'n vreugde, uitstekende ligging. Engela is uitstekend, vriendelik en baie hulpvaardig.

'n Baie netjies volledig ingerigte woonstel in 'n goeie ligging met alles binne loopafstand. Engela is 'n innemende en baie hulpvaardige eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bettina K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettina K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Central and super safe. We loved staying here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Genevieve C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genevieve C
Gesin met tieners

It a good place to stay with family, very secure and close to everything.

Fantastic place to stay - close to the shops and the beach. Very clean, friendly and very professional service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sand & Sea Holiday Home se terugvoer

Thank you very much. It is highly appreciated and hope to see you again.

Sand & Sea Holiday Home
Robert Mynaardt M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert Mynaardt M

Ons het heerlik en veilig in die goed gemeubileerde, pragtige huis gebly.

Werklike 'n plek wat ek sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sand & Sea Holiday Home se terugvoer

Baie dankie, dit word opreg waardeer en hoop om julle gou weer te akkommodeer.

Sand & Sea Holiday Home
Ernest W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest W
Gesin met tieners

Pragtig, veilig, en elke sent werd.

Ek en my Familie was rerig stom geslaan met hoe pragtig die plek was. Die eienaars was so behulp saam. Ek dal dit definitief vir enige iemand aan raai. Joh, fantasties. Die feit dat dit stapafstand van die see is maak dit nog te beter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tebogo Edwin M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tebogo Edwin M
Gesin met klein kinders

Excellent place, 5 star.

This was a lovely place and the owner was so friendly and gave a lot of tips on what to do in Swakopmund. I will certainly visit the place again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maretha D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha D
Saam met vriende

Baie skoon en smaakvolle verblyf!

Ek sal vir seker weer daar tuisgaan. Alles en meer wat jy nodig het vir verblyf is beskikbaar daar. Dit was baie aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sand & Sea Holiday Home se terugvoer

Beste Stiaan,

Baie dankie, dit was 'n plesier om julle te akkomodeer. Ons hoop om weer vian diens te wees in die toekoms.

Groete,
Engela

Sand & Sea Holiday Home
Carlo A - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het baie lekker gebly, die plek was mooi skoon and baie waarde vir geld. Die plek is baie naby die see en stapafstand van die winkels. Ons sal graag weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sand & Sea Holiday Home se terugvoer

Baie dankie, dit was regtig 'n plesier om julle te akkomodeer ons sien uit na 'n volgende besoek.

Sand & Sea Holiday Home
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ludwigh Koch-straat, Sand & Sea 11, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVmVfMDbJVl3fVlka0Tb34vTk9grq7nxUwbX1Qv3iKuP2WmdkNB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 Ludwigh Koch Street Sand & Sea 11 0000 Erongo 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -22.673174867154 14.525042888028
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem