Sand & Sea Holiday Home
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Engela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Werner D - Jan 2024
Algehele gradering
Desember vakansie saam met gesin.
Sand & Sea Holiday Home se terugvoer
Baie dankie Werner. Dit was aangenaam om julle te akkomodeer. Ek sal julle baie graag weer in die toekoms akkomodeer.
Helgard D - Sep 2023
Algehele gradering
Wat 'n vreugde, uitstekende ligging. Engela is uitstekend, vriendelik en baie hulpvaardig.
Bettina K - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Genevieve C - Jan 2022
Algehele gradering
It a good place to stay with family, very secure and close to everything.
Sand & Sea Holiday Home se terugvoer
Thank you very much. It is highly appreciated and hope to see you again.
Robert Mynaardt M - Sep 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik en veilig in die goed gemeubileerde, pragtige huis gebly.
Sand & Sea Holiday Home se terugvoer
Baie dankie, dit word opreg waardeer en hoop om julle gou weer te akkommodeer.
Ernest W - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtig, veilig, en elke sent werd.
Tebogo Edwin M - Sep 2019
Algehele gradering
Excellent place, 5 star.
Maretha D - Apr 2019
Algehele gradering
Baie skoon en smaakvolle verblyf!
Sand & Sea Holiday Home se terugvoer
Beste Stiaan,
Baie dankie, dit was 'n plesier om julle te akkomodeer. Ons hoop om weer vian diens te wees in die toekoms.
Groete,
Engela
Carlo A - Feb 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Sand & Sea Holiday Home se terugvoer
Baie dankie, dit was regtig 'n plesier om julle te akkomodeer ons sien uit na 'n volgende besoek.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ludwigh Koch-straat, Sand & Sea 11, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom