Sandi's Place
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gracillariasingel 29, Langs Henry Wicht-rylaan, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sandi's Place is ’n selfsorg-eenheid in Blouwaterbaai in Saldanha aan die Weskus. Dis langs die Blue Bay Lodge and Restaurant, en net ’n entjie se ry vanaf Paternoster, St. Helenabaai, die fossielpark en Hopefield. Die strand is net 300 m ver. Dis vreedsaam en ideaal vir ’n lekker wegbreek.
Dié eenheid het ’n privaat ingang en ’n oopplan-uitleg. Die slaaparea het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n toilet en wasbak. Die sitarea het 2 stoele en ’n TV met sekere DStv-kanale. Die kombuisie is toegerus met ’n yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware.
Die eenheid is agter ’n outomatiese hek. Daar is ook privaat parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Sandi's Place sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sandi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Jaar gelys 4
Ligging
- Gracillariasingel 29, Langs Henry Wicht-rylaan, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
- Gaste dink Sandi's Place het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Blouwaterbaai Saldanha Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gracillariasingel 29, Langs Henry Wicht-rylaan, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom