LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sandmartins | LekkeSlaap
+87

Sandmartins

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Sandmartins
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Willem A - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem A
Enkelreisiger

Goed ontvang.

Kamer het nie 'n lessenaar nie. Ek is 'n sakereisiger wat wil werk in die aand.

Sandmartins se terugvoer

Hi Willem, the room has a laptop desk in the wardrobe. A collapsible one.
I think you may have overlooked it.
I wish you had asked me.
Kind regards, Sandie.

Sandmartins
Edwaan P - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwaan P
Saam met vriende

Pragtig, rustig, asemrowend,.

'n Oasis op sy eie. Sandmartins staan behoorlik uniek uit. Die eienaars is baie behulpsaam. Die plek het 'n Franse smaak, Baie gerieflik.

Pippa L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pippa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gerieflik.

Baie ontspanne. Voel of mens in die middel van Italië is. Vriendelik en behulpsame eienaars.

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Winelands Estate 20, Langs die R45 Simondium, Suidelike Paarl, 7670, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b7ba740b6d207373cae2ac70c93df1abe52964f39b9a3bf38901df5e67f32470135dfc41e45b2d4ad4f5b929cafff0bb5b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 20 The Winelands Estate Off R45 Simondium 7670 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.804117618585 18.949543833733
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem