Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Robert D - Aug 2023
Algehele gradering
Sandra's is perfectly located for a summer family beachside type holiday, not quite so well-suited to a mid-winter visit.
Jc V - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het blomme gaan kyk en het net een aand oorgeslaap. Heerlik geslaap en Fantstiese ontbyt geniet.
Sandra se terugvoer
Dankie JC
Hoop om julle weer te sien
Sandra en span
Hester S - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry.
Gerd W - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker en uitgerus.
Kayleigh D - Feb 2022
Algehele gradering
Peaceful, beautiful, luxurious.
Bernard C - Feb 2022
Algehele gradering
Gerieflike kamer, netjies. Lekker ontbyt.
Elma K - Sep 2021
Algehele gradering
Lieflike, stylvolle gastehuis. By die see.
Steven M - Sep 2020
Algehele gradering
Perfekte ligging, baie netjies en skoon, Sandra was baie professioneel
Sandra se terugvoer
Baie dankie Steven, ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Sandra
Irma R - Jan 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Leon G - Mei 2017
Algehele gradering
Lekker gebly.
Anton V - Jan 2017
Algehele gradering
Fantastiese ervaring naby die strand.
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cloetestraat 3, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom